Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Boeremusiek
Boeremusiek [boodskap #7588] Do, 07 November 1996 00:00
mar...  is tans af-lyn  mar...
Boodskappe: 59
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Wie kan my help aan 'n aantal boeremusiek bandjies (sakkie, sakkie)
Ek woon in Heteren (naby Arnhem) en wil die musiek gebruik op 'n
silwer bruilof. Enige onkoste sal vanselfsprekend vergoed word.
By voorbaat baie dankie
Vorige onderwerp: Die HOOGLIED as genre. 'n Lied van Andre Letoit
Volgende onderwerp: AFRIKANERS IS PLESIERIG - 'n lied (with translation)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 03:02:46 MGT 2024