Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Ons geliefde en getroude " deur R.K. BELCHER
" Ons geliefde en getroude " deur R.K. BELCHER [boodskap #75167] Di, 01 April 2003 15:08 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

R.K. Belcher
Ons geliefdevolle en getroude

Ons geliefdevolle en getroude
hemelse vader
ons dank u vir die kossigeit
wat tot ons nader
segen ook dens handens trouens
die liefdens gesorgen hebben
o heeren milden gaven
en delg ook uit die son en die genade
waar gy polla daarbo in die riete
om naams ons willem
allems
Re: " Ons geliefde en getroude " deur R.K. BELCHER [boodskap #75168 is 'n antwoord op boodskap #75167] Di, 01 April 2003 15:14 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

@rogers.com wrote:

> R.K. Belcher
> Ons geliefdevolle en getroude
>
> Ons geliefdevolle en getroude
> hemelse vader
> ons dank u vir die kossigeit
> wat tot ons nader
> segen ook dens handens trouens
> die liefdens gesorgen hebben
> o heeren milden gaven
> en delg ook uit die son en die genade
> waar gy polla daarbo in die riete
> om naams ons willem
> allems

Hier is nog 'n gebed van Ronnie Belcher.
Ek dink hier spot hy effens met die
geradbraakte Nederlands wat deurgegaan het
vir seëngebede voor die ete. My generasie
het heelwaarskynlik grootgeword met gebedjies
in geradbraakte Nederlands. Ek dink my oupa
het nog in Nederlands probeer bid by die
boekevat saans, alhoewel hy nooit gedurende
die dag probeer Nederlands praat het nie en
ook nie die grammatika geken het nie.

Gloudina
Vorige onderwerp: " Die helers " deur INA ROUSSEAU
Volgende onderwerp: " Gebed om 'n basterkaptein " deur RONNIE BELCHER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:11:22 MGT 2024