Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Zing-wenners ?
Zing-wenners ? [boodskap #75113] Sa, 29 Maart 2003 10:15 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het glad nie die duo-kompetisie gevolg nie, maar gisteraand het ek
vlugtig, terwyl ek deur die kanale "gesweef" het, op die finale program
afgekom waar die wenners beknd gemaak is.

Was dit 'n regstellende besluit?

(Wat ek wel voorheen waargeneem het rakende die program was die onnodige
gebruik van Engels deur die 2 aanbieders - veral die manlike ene. Dit klink
soos skollietaal - wat bepaald nie Afrikaans is nie. Die frekwensie Engelse
woorde wat gebruik is het die vraag laat onstaan waarom die program nie
eerder in Enegsl aangebied is nie.)
Re: Zing-wenners ? [boodskap #75114 is 'n antwoord op boodskap #75113] Sa, 29 Maart 2003 10:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sonder om die program te kon sien, neem ek aan dat die twee manne van
Namibië gewen het?
Denver Vraagom praat so - dis hoe die Kypies die taal gooi - ek "hoor" nie
eers meer sy engels nie, want ons hoor daardie afrikaans hier elke dag in
die strate sedert die jare toet.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b63rph$fsv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het glad nie die duo-kompetisie gevolg nie, maar gisteraand het ek
> vlugtig, terwyl ek deur die kanale "gesweef" het, op die finale program
> afgekom waar die wenners beknd gemaak is.
>
> Was dit 'n regstellende besluit?
>
> (Wat ek wel voorheen waargeneem het rakende die program was die onnodige
> gebruik van Engels deur die 2 aanbieders - veral die manlike ene. Dit klink
> soos skollietaal - wat bepaald nie Afrikaans is nie. Die frekwensie Engelse
> woorde wat gebruik is het die vraag laat onstaan waarom die program nie
> eerder in Enegsl aangebied is nie.)
>
Re: Zing-wenners ? [boodskap #75115 is 'n antwoord op boodskap #75114] Sa, 29 Maart 2003 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek is oorspronklik van Natal (durban) waar Afrikaans 'n
minderheidstaal was - en steeds is. Ek is bepaald nie 'n puritein nie - maar
daar is Afrikaans en skollietaal - wat jy dit ookal noem - maar bepaald nie
aanvaarbaar wanneer jou gehoor wyer as die Kaap strek nie. Dis terloops.

Ek sal graag 'n inset van iemand wil hoor wat die program gevolg het - ek
stel regtig belang.

"Annette" skryf in boodskap news:b63t65$1esil$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sonder om die program te kon sien, neem ek aan dat die twee manne van
> Namibië gewen het?
> Denver Vraagom praat so - dis hoe die Kypies die taal gooi - ek "hoor" nie
> eers meer sy engels nie, want ons hoor daardie afrikaans hier elke dag in
> die strate sedert die jare toet.
>
> Annette
>
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b63rph$fsv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het glad nie die duo-kompetisie gevolg nie, maar gisteraand het ek
>> vlugtig, terwyl ek deur die kanale "gesweef" het, op die finale program
>> afgekom waar die wenners beknd gemaak is.
>>
>> Was dit 'n regstellende besluit?
>>
>> (Wat ek wel voorheen waargeneem het rakende die program was die onnodige
>> gebruik van Engels deur die 2 aanbieders - veral die manlike ene. Dit klink
>> soos skollietaal - wat bepaald nie Afrikaans is nie. Die frekwensie Engelse
>> woorde wat gebruik is het die vraag laat onstaan waarom die program nie
>> eerder in Enegsl aangebied is nie.)
>>
>
Re: Zing-wenners ? [boodskap #75123 is 'n antwoord op boodskap #75115] Sa, 29 Maart 2003 23:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, ek het toe die geleentheid vanaand gehad om die konsert te sien, en
het perinent gelet op Denver se taalgebruik.
Jy was bevooroordeeld - om die waarheid te sê, hy het minder sy taal gemieks
in vergelyjing as Kim, die deelnemers of die beoordelaars.
Die beste sangpaar van die aand het gewen.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b646mq$m75$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - ek is oorspronklik van Natal (durban) waar Afrikaans 'n
> minderheidstaal was - en steeds is. Ek is bepaald nie 'n puritein nie - maar
> daar is Afrikaans en skollietaal - wat jy dit ookal noem - maar bepaald nie
> aanvaarbaar wanneer jou gehoor wyer as die Kaap strek nie. Dis terloops.
>
> Ek sal graag 'n inset van iemand wil hoor wat die program gevolg het - ek
> stel regtig belang.
>
> "Annette" wrote in message
> news:b63t65$1esil$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Sonder om die program te kon sien, neem ek aan dat die twee manne van
>> Namibië gewen het?
>> Denver Vraagom praat so - dis hoe die Kypies die taal gooi - ek "hoor" nie
>> eers meer sy engels nie, want ons hoor daardie afrikaans hier elke dag in
>> die strate sedert die jare toet.
>>
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b63rph$fsv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek het glad nie die duo-kompetisie gevolg nie, maar gisteraand het ek
>>> vlugtig, terwyl ek deur die kanale "gesweef" het, op die finale program
>>> afgekom waar die wenners beknd gemaak is.
>>>
>>> Was dit 'n regstellende besluit?
>>>
>>> (Wat ek wel voorheen waargeneem het rakende die program was die onnodige
>>> gebruik van Engels deur die 2 aanbieders - veral die manlike ene. Dit klink
>>> soos skollietaal - wat bepaald nie Afrikaans is nie. Die frekwensie Engelse
>>> woorde wat gebruik is het die vraag laat onstaan waarom die program nie
>>> eerder in Enegsl aangebied is nie.)
>>>
>>
>
Re: Zing-wenners ? [boodskap #75125 is 'n antwoord op boodskap #75123] So, 30 Maart 2003 04:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anette - nee ek was nie bevooroordeeld gewees wat dit aan betref nie. Ek kan
tel en ek kan 'n Engelse woord herken wanneer ek hom hoor. Dis onnodig en 'n
belediging van jou gehoor wanneer jy soos 'n skollie praat. Hoe jy met jou
pelle praat is jou saak - maar in die openbaar is dit iets anders.

"Annette" skryf in boodskap news:b658ud$1oigr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas, ek het toe die geleentheid vanaand gehad om die konsert te sien, en
> het perinent gelet op Denver se taalgebruik.
> Jy was bevooroordeeld - om die waarheid te sê, hy het minder sy taal gemieks
> in vergelyjing as Kim, die deelnemers of die beoordelaars.
> Die beste sangpaar van die aand het gewen.
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b646mq$m75$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - ek is oorspronklik van Natal (durban) waar Afrikaans 'n
>> minderheidstaal was - en steeds is. Ek is bepaald nie 'n puritein nie - maar
>> daar is Afrikaans en skollietaal - wat jy dit ookal noem - maar bepaald nie
>> aanvaarbaar wanneer jou gehoor wyer as die Kaap strek nie. Dis terloops.
>>
>> Ek sal graag 'n inset van iemand wil hoor wat die program gevolg het - ek
>> stel regtig belang.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b63t65$1esil$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Sonder om die program te kon sien, neem ek aan dat die twee manne van
>>> Namibië gewen het?
>>> Denver Vraagom praat so - dis hoe die Kypies die taal gooi - ek "hoor" nie
>>> eers meer sy engels nie, want ons hoor daardie afrikaans hier elke dag in
>>> die strate sedert die jare toet.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:b63rph$fsv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek het glad nie die duo-kompetisie gevolg nie, maar gisteraand het ek
>>>> vlugtig, terwyl ek deur die kanale "gesweef" het, op die finale program
>>>> afgekom waar die wenners beknd gemaak is.
>>>>
>>>> Was dit 'n regstellende besluit?
>>>>
>>>> (Wat ek wel voorheen waargeneem het rakende die program was die onnodige
>>>> gebruik van Engels deur die 2 aanbieders - veral die manlike ene. Dit klink
>>>> soos skollietaal - wat bepaald nie Afrikaans is nie. Die frekwensie Engelse
>>>> woorde wat gebruik is het die vraag laat onstaan waarom die program nie
>>>> eerder in Enegsl aangebied is nie.)
>>>>
>>>
>>
>
Re: Zing-wenners ? [boodskap #75127 is 'n antwoord op boodskap #75125] So, 30 Maart 2003 04:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is jou persoonlike mening Jonas, en het niks met belediging van die
gehoor te doen nie. As die vervaardigers van die program 'n ander konsep wou
gehad het, sou hulle die aanbieders korrekte suiwer Afrikaans laat aflees
het, of ander aanbieders gehad het. Die idee was duidelik dat hulle jong
mense as aanbieders wou hê wat uit die vuis uit op hul voete kon dink, en
hulle natuurlike taal praat.
Ek het nie 'n probleem met die konsep, die aanbieders of hulle taalgebruik
gehad nie - en as so iets jou so vreeslik pla, dan beter jy dit onder Kyknet
se aandag bring.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b65q7j$nep$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Anette - nee ek was nie bevooroordeeld gewees wat dit aan betref nie. Ek kan
> tel en ek kan 'n Engelse woord herken wanneer ek hom hoor. Dis onnodig en 'n
> belediging van jou gehoor wanneer jy soos 'n skollie praat. Hoe jy met jou
> pelle praat is jou saak - maar in die openbaar is dit iets anders.
> "Annette" wrote in message
> news:b658ud$1oigr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jonas, ek het toe die geleentheid vanaand gehad om die konsert te sien, en
>> het perinent gelet op Denver se taalgebruik.
>> Jy was bevooroordeeld - om die waarheid te sê, hy het minder sy taal gemieks
>> in vergelyjing as Kim, die deelnemers of die beoordelaars.
>> Die beste sangpaar van die aand het gewen.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b646mq$m75$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Annette - ek is oorspronklik van Natal (durban) waar Afrikaans 'n
>>> minderheidstaal was - en steeds is. Ek is bepaald nie 'n puritein nie - maar
>>> daar is Afrikaans en skollietaal - wat jy dit ookal noem - maar bepaald nie
>>> aanvaarbaar wanneer jou gehoor wyer as die Kaap strek nie. Dis terloops.
>>>
>>> Ek sal graag 'n inset van iemand wil hoor wat die program gevolg het - ek
>>> stel regtig belang.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b63t65$1esil$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Sonder om die program te kon sien, neem ek aan dat die twee manne van
>>>> Namibië gewen het?
>>>> Denver Vraagom praat so - dis hoe die Kypies die taal gooi - ek "hoor" nie
>>>> eers meer sy engels nie, want ons hoor daardie afrikaans hier elke dag in
>>>> die strate sedert die jare toet.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:b63rph$fsv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek het glad nie die duo-kompetisie gevolg nie, maar gisteraand het ek
>>>> > vlugtig, terwyl ek deur die kanale "gesweef" het, op die finale program
>>>> > afgekom waar die wenners beknd gemaak is.
>>>> >
>>>> > Was dit 'n regstellende besluit?
>>>> >
>>>> > (Wat ek wel voorheen waargeneem het rakende die program was die onnodige
>>>> > gebruik van Engels deur die 2 aanbieders - veral die manlike ene. Dit klink
>>>> > soos skollietaal - wat bepaald nie Afrikaans is nie. Die frekwensie Engelse
>>>> > woorde wat gebruik is het die vraag laat onstaan waarom die program nie
>>>> > eerder in Enegsl aangebied is nie.)
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Zing-wenners ? [boodskap #75128 is 'n antwoord op boodskap #75114] So, 30 Maart 2003 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis met groot trots op ons twee manne wat nogal 'van af die kus' ook is,
gade geslaan het. Dis soos 'n sprokie vir hulle en hulle het die wen
duidelik waardeer. Soos enige normale belustige man was ek spyt toe die
dier met die swart rok [weet in elk geval nie veel van musiek nie!] uit
is....maar toe wen ons manne!

"Annette" skryf in boodskap news:b63t65$1esil$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sonder om die program te kon sien, neem ek aan dat die twee manne van
> Namibië gewen het?
> Denver Vraagom praat so - dis hoe die Kypies die taal gooi - ek "hoor" nie
> eers meer sy engels nie, want ons hoor daardie afrikaans hier elke dag in
> die strate sedert die jare toet.
>
> Annette
>
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b63rph$fsv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het glad nie die duo-kompetisie gevolg nie, maar gisteraand het ek
>> vlugtig, terwyl ek deur die kanale "gesweef" het, op die finale program
>> afgekom waar die wenners beknd gemaak is.
>>
>> Was dit 'n regstellende besluit?
>>
>> (Wat ek wel voorheen waargeneem het rakende die program was die onnodige
>> gebruik van Engels deur die 2 aanbieders - veral die manlike ene. Dit klink
>> soos skollietaal - wat bepaald nie Afrikaans is nie. Die frekwensie Engelse
>> woorde wat gebruik is het die vraag laat onstaan waarom die program nie
>> eerder in Enegsl aangebied is nie.)
>>
>
Re: Zing-wenners ? [boodskap #75130 is 'n antwoord op boodskap #75127] Ma, 31 Maart 2003 04:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - dit is bepaald my mening - en waarop ek geregtig is.
Ek neem nie verlief met dit wat hulle en ek aanvaar jy ook as Afrikaans
beskou nie. Ek sal egter voortgaan om dit nie te doen nie. Ek glo ook dat
daar ander jongmense is wat op hulle voete kan dink - en wat 'n meer
natuurlike Afrikaans kan praat.

En dit is die rede waarom ek die objektiwiteit van die beoordelaars in
twyfel trek - is daar teen die ander deelnemers gediskrimineer omdat hulle
Afrikaans te suiwer was? (Wanneer meer as 50% van 'n sin se woorde in Engels
is, dan het ek my bedenkinge daaroor.)

"Annette" skryf in boodskap news:b65ub4$1um72$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit is jou persoonlike mening Jonas, en het niks met belediging van die
> gehoor te doen nie. As die vervaardigers van die program 'n ander konsep wou
> gehad het, sou hulle die aanbieders korrekte suiwer Afrikaans laat aflees
> het, of ander aanbieders gehad het. Die idee was duidelik dat hulle jong
> mense as aanbieders wou hê wat uit die vuis uit op hul voete kon dink, en
> hulle natuurlike taal praat.
> Ek het nie 'n probleem met die konsep, die aanbieders of hulle taalgebruik
> gehad nie - en as so iets jou so vreeslik pla, dan beter jy dit onder Kyknet
> se aandag bring.
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b65q7j$nep$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Anette - nee ek was nie bevooroordeeld gewees wat dit aan betref nie. Ek
> kan
>> tel en ek kan 'n Engelse woord herken wanneer ek hom hoor. Dis onnodig
en
> 'n
>> belediging van jou gehoor wanneer jy soos 'n skollie praat. Hoe jy met jou
>> pelle praat is jou saak - maar in die openbaar is dit iets anders.
>> "Annette" wrote in message
>> news:b658ud$1oigr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jonas, ek het toe die geleentheid vanaand gehad om die konsert te
sien,
> en
>>> het perinent gelet op Denver se taalgebruik.
>>> Jy was bevooroordeeld - om die waarheid te sê, hy het minder sy taal
>> gemieks
>>> in vergelyjing as Kim, die deelnemers of die beoordelaars.
>>> Die beste sangpaar van die aand het gewen.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:b646mq$m75$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Annette - ek is oorspronklik van Natal (durban) waar Afrikaans 'n
>>>> minderheidstaal was - en steeds is. Ek is bepaald nie 'n puritein
> nie -
>>> maar
>>>> daar is Afrikaans en skollietaal - wat jy dit ookal noem - maar
> bepaald
>>> nie
>>>> aanvaarbaar wanneer jou gehoor wyer as die Kaap strek nie. Dis
> terloops.
>>>>
>>>> Ek sal graag 'n inset van iemand wil hoor wat die program gevolg
het -
>> ek
>>>> stel regtig belang.
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b63t65$1esil$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Sonder om die program te kon sien, neem ek aan dat die twee manne
> van
>>>> > Namibië gewen het?
>>>> > Denver Vraagom praat so - dis hoe die Kypies die taal gooi - ek
> "hoor"
>>> nie
>>>> > eers meer sy engels nie, want ons hoor daardie afrikaans hier elke
> dag
>>> in
>>>> > die strate sedert die jare toet.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:b63rph$fsv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Ek het glad nie die duo-kompetisie gevolg nie, maar gisteraand
het
>> ek
>>>> > > vlugtig, terwyl ek deur die kanale "gesweef" het, op die finale
>>> program
>>>> > > afgekom waar die wenners beknd gemaak is.
>>>> > >
>>>> > > Was dit 'n regstellende besluit?
>>>> > >
>>>> > > (Wat ek wel voorheen waargeneem het rakende die program was die
>>> onnodige
>>>> > > gebruik van Engels deur die 2 aanbieders - veral die manlike
ene.
>> Dit
>>>> > klink
>>>> > > soos skollietaal - wat bepaald nie Afrikaans is nie. Die
> frekwensie
>>>> > Engelse
>>>> > > woorde wat gebruik is het die vraag laat onstaan waarom die
> program
>>> nie
>>>> > > eerder in Enegsl aangebied is nie.)
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Zing-wenners ? [boodskap #75136 is 'n antwoord op boodskap #75130] Ma, 31 Maart 2003 09:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Fantasties - lyk my ek kry die laaste woord in ... ; -)))

"Jonas" skryf in boodskap news:b68hmr$c15$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - dit is bepaald my mening - en waarop ek geregtig is.
> Ek neem nie verlief met dit wat hulle en ek aanvaar jy ook as Afrikaans
> beskou nie. Ek sal egter voortgaan om dit nie te doen nie. Ek glo ook dat
> daar ander jongmense is wat op hulle voete kan dink - en wat 'n meer
> natuurlike Afrikaans kan praat.
>
> En dit is die rede waarom ek die objektiwiteit van die beoordelaars in
> twyfel trek - is daar teen die ander deelnemers gediskrimineer omdat hulle
> Afrikaans te suiwer was? (Wanneer meer as 50% van 'n sin se woorde in Engels
> is, dan het ek my bedenkinge daaroor.)
>
> "Annette" wrote in message
> news:b65ub4$1um72$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit is jou persoonlike mening Jonas, en het niks met belediging van die
>> gehoor te doen nie. As die vervaardigers van die program 'n ander konsep
> wou
>> gehad het, sou hulle die aanbieders korrekte suiwer Afrikaans laat aflees
>> het, of ander aanbieders gehad het. Die idee was duidelik dat hulle jong
>> mense as aanbieders wou hê wat uit die vuis uit op hul voete kon dink, en
>> hulle natuurlike taal praat.
>> Ek het nie 'n probleem met die konsep, die aanbieders of hulle taalgebruik
>> gehad nie - en as so iets jou so vreeslik pla, dan beter jy dit onder
> Kyknet
>> se aandag bring.
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b65q7j$nep$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Anette - nee ek was nie bevooroordeeld gewees wat dit aan betref nie.
Ek
>> kan
>>> tel en ek kan 'n Engelse woord herken wanneer ek hom hoor. Dis onnodig
> en
>> 'n
>>> belediging van jou gehoor wanneer jy soos 'n skollie praat. Hoe jy met
> jou
>>> pelle praat is jou saak - maar in die openbaar is dit iets anders.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b658ud$1oigr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Jonas, ek het toe die geleentheid vanaand gehad om die konsert te
> sien,
>> en
>>>> het perinent gelet op Denver se taalgebruik.
>>>> Jy was bevooroordeeld - om die waarheid te sê, hy het minder sy taal
>>> gemieks
>>>> in vergelyjing as Kim, die deelnemers of die beoordelaars.
>>>> Die beste sangpaar van die aand het gewen.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:b646mq$m75$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Annette - ek is oorspronklik van Natal (durban) waar Afrikaans 'n
>>>> > minderheidstaal was - en steeds is. Ek is bepaald nie 'n puritein
>> nie -
>>>> maar
>>>> > daar is Afrikaans en skollietaal - wat jy dit ookal noem - maar
>> bepaald
>>>> nie
>>>> > aanvaarbaar wanneer jou gehoor wyer as die Kaap strek nie. Dis
>> terloops.
>>>> >
>>>> > Ek sal graag 'n inset van iemand wil hoor wat die program gevolg
> het -
>>> ek
>>>> > stel regtig belang.
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:b63t65$1esil$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Sonder om die program te kon sien, neem ek aan dat die twee
manne
>> van
>>>> > > Namibië gewen het?
>>>> > > Denver Vraagom praat so - dis hoe die Kypies die taal gooi - ek
>> "hoor"
>>>> nie
>>>> > > eers meer sy engels nie, want ons hoor daardie afrikaans hier
elke
>> dag
>>>> in
>>>> > > die strate sedert die jare toet.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Jonas" wrote in message
>>>> > > news:b63rph$fsv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Ek het glad nie die duo-kompetisie gevolg nie, maar gisteraand
> het
>>> ek
>>>> > > > vlugtig, terwyl ek deur die kanale "gesweef" het, op die finale
>>>> program
>>>> > > > afgekom waar die wenners beknd gemaak is.
>>>> > > >
>>>> > > > Was dit 'n regstellende besluit?
>>>> > > >
>>>> > > > (Wat ek wel voorheen waargeneem het rakende die program was die
>>>> onnodige
>>>> > > > gebruik van Engels deur die 2 aanbieders - veral die manlike
> ene.
>>> Dit
>>>> > > klink
>>>> > > > soos skollietaal - wat bepaald nie Afrikaans is nie. Die
>> frekwensie
>>>> > > Engelse
>>>> > > > woorde wat gebruik is het die vraag laat onstaan waarom die
>> program
>>>> nie
>>>> > > > eerder in Enegsl aangebied is nie.)
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Zing-wenners ? [boodskap #75138 is 'n antwoord op boodskap #75136] Ma, 31 Maart 2003 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Jonas, ons laat net toe dat jy jou mening lug - dit beteken nie dat ons
saamstem nie.:))
Die sangpaar van Namibië was daardie aand die beste gewees, so gun die
kinders wat hulle toekom sonder enige bybedoelings.

Die 10 finaliste was gekies deur die publiek - dus moes die beoordelaars die
beste van 'n slegte saak maak:)))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b69223$il5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Fantasties - lyk my ek kry die laaste woord in ... ; -)))
> "Jonas" wrote in message
> news:b68hmr$c15$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - dit is bepaald my mening - en waarop ek geregtig is.
>> Ek neem nie verlief met dit wat hulle en ek aanvaar jy ook as Afrikaans
>> beskou nie. Ek sal egter voortgaan om dit nie te doen nie. Ek glo ook dat
>> daar ander jongmense is wat op hulle voete kan dink - en wat 'n meer
>> natuurlike Afrikaans kan praat.
>>
>> En dit is die rede waarom ek die objektiwiteit van die beoordelaars in
>> twyfel trek - is daar teen die ander deelnemers gediskrimineer omdat hulle
>> Afrikaans te suiwer was? (Wanneer meer as 50% van 'n sin se woorde in
> Engels
>> is, dan het ek my bedenkinge daaroor.)
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b65ub4$1um72$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dit is jou persoonlike mening Jonas, en het niks met belediging van die
>>> gehoor te doen nie. As die vervaardigers van die program 'n ander
konsep
>> wou
>>> gehad het, sou hulle die aanbieders korrekte suiwer Afrikaans laat
> aflees
>>> het, of ander aanbieders gehad het. Die idee was duidelik dat hulle jong
>>> mense as aanbieders wou hê wat uit die vuis uit op hul voete kon dink,
> en
>>> hulle natuurlike taal praat.
>>> Ek het nie 'n probleem met die konsep, die aanbieders of hulle
> taalgebruik
>>> gehad nie - en as so iets jou so vreeslik pla, dan beter jy dit onder
>> Kyknet
>>> se aandag bring.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:b65q7j$nep$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Anette - nee ek was nie bevooroordeeld gewees wat dit aan betref
nie.
> Ek
>>> kan
>>>> tel en ek kan 'n Engelse woord herken wanneer ek hom hoor. Dis
onnodig
>> en
>>> 'n
>>>> belediging van jou gehoor wanneer jy soos 'n skollie praat. Hoe jy
met
>> jou
>>>> pelle praat is jou saak - maar in die openbaar is dit iets anders.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b658ud$1oigr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Jonas, ek het toe die geleentheid vanaand gehad om die konsert te
>> sien,
>>> en
>>>> > het perinent gelet op Denver se taalgebruik.
>>>> > Jy was bevooroordeeld - om die waarheid te sê, hy het minder sy taal
>>>> gemieks
>>>> > in vergelyjing as Kim, die deelnemers of die beoordelaars.
>>>> > Die beste sangpaar van die aand het gewen.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:b646mq$m75$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Annette - ek is oorspronklik van Natal (durban) waar Afrikaans 'n
>>>> > > minderheidstaal was - en steeds is. Ek is bepaald nie 'n
puritein
>>> nie -
>>>> > maar
>>>> > > daar is Afrikaans en skollietaal - wat jy dit ookal noem - maar
>>> bepaald
>>>> > nie
>>>> > > aanvaarbaar wanneer jou gehoor wyer as die Kaap strek nie. Dis
>>> terloops.
>>>> > >
>>>> > > Ek sal graag 'n inset van iemand wil hoor wat die program gevolg
>> het -
>>>> ek
>>>> > > stel regtig belang.
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:b63t65$1esil$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Sonder om die program te kon sien, neem ek aan dat die twee
> manne
>>> van
>>>> > > > Namibië gewen het?
>>>> > > > Denver Vraagom praat so - dis hoe die Kypies die taal gooi -
ek
>>> "hoor"
>>>> > nie
>>>> > > > eers meer sy engels nie, want ons hoor daardie afrikaans hier
> elke
>>> dag
>>>> > in
>>>> > > > die strate sedert die jare toet.
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Jonas" wrote in message
>>>> > > > news:b63rph$fsv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > Ek het glad nie die duo-kompetisie gevolg nie, maar
gisteraand
>> het
>>>> ek
>>>> > > > > vlugtig, terwyl ek deur die kanale "gesweef" het, op die
> finale
>>>> > program
>>>> > > > > afgekom waar die wenners beknd gemaak is.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Was dit 'n regstellende besluit?
>>>> > > > >
>>>> > > > > (Wat ek wel voorheen waargeneem het rakende die program was
> die
>>>> > onnodige
>>>> > > > > gebruik van Engels deur die 2 aanbieders - veral die manlike
>> ene.
>>>> Dit
>>>> > > > klink
>>>> > > > > soos skollietaal - wat bepaald nie Afrikaans is nie. Die
>>> frekwensie
>>>> > > > Engelse
>>>> > > > > woorde wat gebruik is het die vraag laat onstaan waarom die
>>> program
>>>> > nie
>>>> > > > > eerder in Enegsl aangebied is nie.)
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Zing-wenners ? [boodskap #75143 is 'n antwoord op boodskap #75138] Ma, 31 Maart 2003 18:20 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette
Ek het 'n paar waarnemings gemaak wat ek vir myself sal hou. (Ek sal dit in
'n koevert verseel en bêre.) Ek is nie so 'n goeie talentspeurder wat die
sang aan betref nie - maar met my ander waarnemingsvermoëns skort daar niks.
Daar gelaat - waar's die koevert...

"Annette" skryf in boodskap news:b69h9o$2ssac$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee Jonas, ons laat net toe dat jy jou mening lug - dit beteken nie dat ons
> saamstem nie.:))
> Die sangpaar van Namibië was daardie aand die beste gewees, so gun die
> kinders wat hulle toekom sonder enige bybedoelings.
>
> Die 10 finaliste was gekies deur die publiek - dus moes die beoordelaars die
> beste van 'n slegte saak maak:)))
> Annette
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b69223$il5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Fantasties - lyk my ek kry die laaste woord in ... ; -)))
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b68hmr$c15$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Annette - dit is bepaald my mening - en waarop ek geregtig is.
>>> Ek neem nie verlief met dit wat hulle en ek aanvaar jy ook as Afrikaans
>>> beskou nie. Ek sal egter voortgaan om dit nie te doen nie. Ek glo ook
> dat
>>> daar ander jongmense is wat op hulle voete kan dink - en wat 'n meer
>>> natuurlike Afrikaans kan praat.
>>>
>>> En dit is die rede waarom ek die objektiwiteit van die beoordelaars in
>>> twyfel trek - is daar teen die ander deelnemers gediskrimineer omdat
> hulle
>>> Afrikaans te suiwer was? (Wanneer meer as 50% van 'n sin se woorde in
>> Engels
>>> is, dan het ek my bedenkinge daaroor.)
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b65ub4$1um72$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Dit is jou persoonlike mening Jonas, en het niks met belediging van
> die
>>>> gehoor te doen nie. As die vervaardigers van die program 'n ander
> konsep
>>> wou
>>>> gehad het, sou hulle die aanbieders korrekte suiwer Afrikaans laat
>> aflees
>>>> het, of ander aanbieders gehad het. Die idee was duidelik dat hulle
> jong
>>>> mense as aanbieders wou hê wat uit die vuis uit op hul voete kon
dink,
>> en
>>>> hulle natuurlike taal praat.
>>>> Ek het nie 'n probleem met die konsep, die aanbieders of hulle
>> taalgebruik
>>>> gehad nie - en as so iets jou so vreeslik pla, dan beter jy dit
onder
>>> Kyknet
>>>> se aandag bring.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:b65q7j$nep$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Anette - nee ek was nie bevooroordeeld gewees wat dit aan betref
> nie.
>> Ek
>>>> kan
>>>> > tel en ek kan 'n Engelse woord herken wanneer ek hom hoor. Dis
> onnodig
>>> en
>>>> 'n
>>>> > belediging van jou gehoor wanneer jy soos 'n skollie praat. Hoe jy
> met
>>> jou
>>>> > pelle praat is jou saak - maar in die openbaar is dit iets anders.
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:b658ud$1oigr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Jonas, ek het toe die geleentheid vanaand gehad om die konsert
te
>>> sien,
>>>> en
>>>> > > het perinent gelet op Denver se taalgebruik.
>>>> > > Jy was bevooroordeeld - om die waarheid te sê, hy het minder sy
> taal
>>>> > gemieks
>>>> > > in vergelyjing as Kim, die deelnemers of die beoordelaars.
>>>> > > Die beste sangpaar van die aand het gewen.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Jonas" wrote in message
>>>> > > news:b646mq$m75$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Annette - ek is oorspronklik van Natal (durban) waar Afrikaans
> 'n
>>>> > > > minderheidstaal was - en steeds is. Ek is bepaald nie 'n
> puritein
>>>> nie -
>>>> > > maar
>>>> > > > daar is Afrikaans en skollietaal - wat jy dit ookal noem - maar
>>>> bepaald
>>>> > > nie
>>>> > > > aanvaarbaar wanneer jou gehoor wyer as die Kaap strek nie. Dis
>>>> terloops.
>>>> > > >
>>>> > > > Ek sal graag 'n inset van iemand wil hoor wat die program
gevolg
>>> het -
>>>> > ek
>>>> > > > stel regtig belang.
>>>> > > >
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:b63t65$1esil$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > Sonder om die program te kon sien, neem ek aan dat die twee
>> manne
>>>> van
>>>> > > > > Namibië gewen het?
>>>> > > > > Denver Vraagom praat so - dis hoe die Kypies die taal gooi -
> ek
>>>> "hoor"
>>>> > > nie
>>>> > > > > eers meer sy engels nie, want ons hoor daardie afrikaans
hier
>> elke
>>>> dag
>>>> > > in
>>>> > > > > die strate sedert die jare toet.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > > "Jonas" wrote in message
>>>> > > > > news:b63rph$fsv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > Ek het glad nie die duo-kompetisie gevolg nie, maar
> gisteraand
>>> het
>>>> > ek
>>>> > > > > > vlugtig, terwyl ek deur die kanale "gesweef" het, op die
>> finale
>>>> > > program
>>>> > > > > > afgekom waar die wenners beknd gemaak is.
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Was dit 'n regstellende besluit?
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > (Wat ek wel voorheen waargeneem het rakende die program
was
>> die
>>>> > > onnodige
>>>> > > > > > gebruik van Engels deur die 2 aanbieders - veral die
manlike
>>> ene.
>>>> > Dit
>>>> > > > > klink
>>>> > > > > > soos skollietaal - wat bepaald nie Afrikaans is nie. Die
>>>> frekwensie
>>>> > > > > Engelse
>>>> > > > > > woorde wat gebruik is het die vraag laat onstaan waarom die
>>>> program
>>>> > > nie
>>>> > > > > > eerder in Enegsl aangebied is nie.)
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Nog iets van Koos Doep
Volgende onderwerp: Ken iemand....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 17:54:36 MGT 2024