Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Kinder sê-goed
Kinder sê-goed [boodskap #7368] Di, 08 Oktober 1996 00:00
Danie Martins  is tans af-lyn  Danie Martins
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Haai,

Baie dankie vir al die ouens wat vir ons tuisblad gaan kuier het. Dankie
ook vir die reaksie, maar ons het nog BAIE meer reaksie nodig. Lyk my die
mense is bang om te vertel van hulle kinders se oulike sê-goed. Laat ons
hoor hoe 'n oulike ding jou kleinding kwytgeraak het en miskien wen jy nog
R100 op die koop toe. Ons verander die tuisblad elke Maandag, dus wat van
'n kuier.

http://www.pix.za/nakkie-die-nar

HELP ASSEBLIEF !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ek het uitnodigings na ons blad wat ek wil "delete", maar dink jy ek kry
dit reg. Hoe moet ek dit doen. Ek is maar net 'n dom nar en weet nie veel
van sulke goed af nie.

Laat my weet by: nakkie.die.nar@pixie,co.za

Baie dankie,
groete,

Danie Martins
Vorige onderwerp: Nakkie die Nar se Uitnodiging
Volgende onderwerp: NUWE KINDER Sê-GOED
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 14:40:39 MGT 2024