Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Konsertina in die nag - CM vd Heever
Konsertina in die nag - CM vd Heever [boodskap #73040] Ma, 03 Februarie 2003 04:56 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gisteraand op Kyknet na 'n program oor die konsertina gekyk. Die baie
interessante program het afgesluit met 'n gedig van CM vd Heever - en ek
dink die naam is "Konsertina in die nag".

Is daar iemand in Kanada wat hulle hande daarop kan lê?

(Waar kan ek die Grootverseboek-CD in die hande kry ?)
Re: Konsertina in die nag - CM vd Heever [boodskap #73066 is 'n antwoord op boodskap #73040] Ma, 03 Februarie 2003 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Is daar iemand in Kanada wat hulle hande daarop kan lê?

Ek sal kyk wat ek kan doen.

Gloudina
Re: Konsertina in die nag - CM vd Heever [boodskap #120127 is 'n antwoord op boodskap #73040] Wo, 12 September 2012 16:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
natalieg...  is tans af-lyn  natalieg...
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 2012
Karma: 0
Junior Lid
k

On Monday, February 3, 2003 6:56:12 AM UTC+2, Jonas wrote:
> Gisteraand op Kyknet na 'n program oor die konsertina gekyk. Die baie
> interessante program het afgesluit met 'n gedig van CM vd Heever - en ek
> dink die naam is "Konsertina in die nag".
>
> Is daar iemand in Kanada wat hulle hande daarop kan lê?
>
> (Waar kan ek die Grootverseboek-CD in die hande kry

Ek het die woorde. Ek woon in Jerusalem. Het ju al die woorde gekry. Jy kan vir my skryf natalieg...@gmail.com
Re: Konsertina in die nag - CM vd Heever [boodskap #120163 is 'n antwoord op boodskap #73040] Wo, 16 Oktober 2013 09:41 Na vorige boodskap
goldenr...  is tans af-lyn  goldenr...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 2013
Karma: 0
Junior Lid
On Monday, February 3, 2003 6:56:12 AM UTC+2, Jonas wrote:
> Gisteraand op Kyknet na 'n program oor die konsertina gekyk. Die baie
> interessante program het afgesluit met 'n gedig van CM vd Heever - en ek
> dink die naam is "Konsertina in die nag".
>
> Is daar iemand in Kanada wat hulle hande daarop kan lê?
>
> (Waar kan ek die Grootverseboek-CD in die hande kry ?)

Hi

Ek wil net graag weet met die gedig "Konserina in die nag"wat was die lied wat gespeel is terwyl die gedig gelees is.email seblief na cerasm...@gmail.com

Groete
Vorige onderwerp: vir ome johan
Volgende onderwerp: Om te poep is nie 'n sonde nie.... - A G Visser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 06:15:33 MGT 2024