Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Fliek: Promised Land
Fliek: Promised Land [boodskap #72646] Wo, 29 Januarie 2003 07:33 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nou die nuutste SA vervaardigde fliek wat wys - vir 'n wonder geen
buitelandse groot naam wat ingevoeg word sodat die fliek kamtig oral
aanvaarbaar moet wees nie.
Ek moet dit nog gaan kyk, maar die kritici skeur dit uitmekaar om snaakse
redes - die een is teen die monochroom wat die hede aandui teenoor die kleur
wat gebruik word vir die terugflitse na die verlede. Die ander het dit teen
die vaal klere van die akteurs, en die derde teen die heldin wat met 'n
kaalgeskeerde kop rondloop.
Almal praat van die goeie storie ( Karel Schoeman se verhaal) wat met die
aangepaste draaiboek en die snaakse kameratruuks heeltemal opgefoes word.
Ek wonder net hoekom SA flieks deur SA kritici so absoluut oorkrities
hanteer word?
Ek het selde of ooit 'n krit van 'n oorsese fliek gelees waaroor gal gebraak
word oor klere en hare, en ek het al vreeslike weird klere en hare in
oorsese flieks gesien.
Ek kan nie onthou dat enige van die SA vervaardigde flieks al meer as drie
sterre ( gematig) gekry het nie.
Aan die ander kant het Leon Schuster blykbaar 'n wenformule beet, want al
kry sy flieks gewoonlik net 2 sterre, maak dit geld soos bossies. Mense wil
lag. Wonder hoekom die ander film makers nie ook op die wa klim nie?
Ek het my juis voorverlede Vrydagaand sopnat gelag vir 'n Schuster fliek -
weet nie die naam nie, en het eers 'n uur na die begin begin kyk - maar daar
was toe 'n rugbywedstryd vertoon, wat my absoluut pienk getiekel het.

Annette
Re: Fliek: Promised Land [boodskap #72650 is 'n antwoord op boodskap #72646] Wo, 29 Januarie 2003 08:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gaan kyk en gee ons 'n krit.
Ek stem - daar is 'n neiging om oorkritis tov die eie te wees.

"Annette" skryf in boodskap news:b180j0$rmpp6$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis nou die nuutste SA vervaardigde fliek wat wys - vir 'n wonder geen
> buitelandse groot naam wat ingevoeg word sodat die fliek kamtig oral
> aanvaarbaar moet wees nie.
> Ek moet dit nog gaan kyk, maar die kritici skeur dit uitmekaar om snaakse
> redes - die een is teen die monochroom wat die hede aandui teenoor die kleur
> wat gebruik word vir die terugflitse na die verlede. Die ander het dit teen
> die vaal klere van die akteurs, en die derde teen die heldin wat met 'n
> kaalgeskeerde kop rondloop.
> Almal praat van die goeie storie ( Karel Schoeman se verhaal) wat met die
> aangepaste draaiboek en die snaakse kameratruuks heeltemal opgefoes word.
> Ek wonder net hoekom SA flieks deur SA kritici so absoluut oorkrities
> hanteer word?
> Ek het selde of ooit 'n krit van 'n oorsese fliek gelees waaroor gal gebraak
> word oor klere en hare, en ek het al vreeslike weird klere en hare in
> oorsese flieks gesien.
> Ek kan nie onthou dat enige van die SA vervaardigde flieks al meer as drie
> sterre ( gematig) gekry het nie.
> Aan die ander kant het Leon Schuster blykbaar 'n wenformule beet, want al
> kry sy flieks gewoonlik net 2 sterre, maak dit geld soos bossies. Mense wil
> lag. Wonder hoekom die ander film makers nie ook op die wa klim nie?
> Ek het my juis voorverlede Vrydagaand sopnat gelag vir 'n Schuster fliek -
> weet nie die naam nie, en het eers 'n uur na die begin begin kyk - maar daar
> was toe 'n rugbywedstryd vertoon, wat my absoluut pienk getiekel het.
>
> Annette
>
Re: Fliek: Promised Land [boodskap #72659 is 'n antwoord op boodskap #72650] Wo, 29 Januarie 2003 09:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Beloofde land? Kan daar nog mense wees wat aan die mite vasklou?

"Jonas" skryf in boodskap news:b183f7$13$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gaan kyk en gee ons 'n krit.
> Ek stem - daar is 'n neiging om oorkritis tov die eie te wees.
> "Annette" wrote in message
> news:b180j0$rmpp6$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis nou die nuutste SA vervaardigde fliek wat wys - vir 'n wonder geen
>> buitelandse groot naam wat ingevoeg word sodat die fliek kamtig oral
>> aanvaarbaar moet wees nie.
>> Ek moet dit nog gaan kyk, maar die kritici skeur dit uitmekaar om snaakse
>> redes - die een is teen die monochroom wat die hede aandui teenoor die kleur
>> wat gebruik word vir die terugflitse na die verlede. Die ander het dit teen
>> die vaal klere van die akteurs, en die derde teen die heldin wat met 'n
>> kaalgeskeerde kop rondloop.
>> Almal praat van die goeie storie ( Karel Schoeman se verhaal) wat met die
>> aangepaste draaiboek en die snaakse kameratruuks heeltemal opgefoes word.
>> Ek wonder net hoekom SA flieks deur SA kritici so absoluut oorkrities
>> hanteer word?
>> Ek het selde of ooit 'n krit van 'n oorsese fliek gelees waaroor gal gebraak
>> word oor klere en hare, en ek het al vreeslike weird klere en hare in
>> oorsese flieks gesien.
>> Ek kan nie onthou dat enige van die SA vervaardigde flieks al meer as drie
>> sterre ( gematig) gekry het nie.
>> Aan die ander kant het Leon Schuster blykbaar 'n wenformule beet, want al
>> kry sy flieks gewoonlik net 2 sterre, maak dit geld soos bossies. Mense wil
>> lag. Wonder hoekom die ander film makers nie ook op die wa klim nie?
>> Ek het my juis voorverlede Vrydagaand sopnat gelag vir 'n Schuster fliek -
>> weet nie die naam nie, en het eers 'n uur na die begin begin kyk - maar daar
>> was toe 'n rugbywedstryd vertoon, wat my absoluut pienk getiekel het.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Fliek: Promised Land [boodskap #72661 is 'n antwoord op boodskap #72646] Wo, 29 Januarie 2003 09:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Klink soos Sweet & Short, maar hulle het tien teen een die oorgeklankte
weergawe gewys en nie die oorspronklike een nie. In die "oorspronklike"
weergawe sê die ou wat elke keer in die ref se gesig poep "skies oom" - baie
beter en snaakser as die engelse "sorry sir"
Leon Schuster se flieks doen baie goed oorsee (veral in Europe).

Elaine

"Annette" wrote:

Wonder hoekom die ander film makers nie ook op die wa klim nie?
> Ek het my juis voorverlede Vrydagaand sopnat gelag vir 'n Schuster fliek -
> weet nie die naam nie, en het eers 'n uur na die begin begin kyk - maar daar
> was toe 'n rugbywedstryd vertoon, wat my absoluut pienk getiekel het.
>
> Annette
Re: Fliek: Promised Land [boodskap #72664 is 'n antwoord op boodskap #72659] Wo, 29 Januarie 2003 09:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man !! Dit juis hoekom die draaiboek aangepas is:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e3799ec.0@news1.mweb.co.za...
> Beloofde land? Kan daar nog mense wees wat aan die mite vasklou?
> "Jonas" wrote in message
> news:b183f7$13$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gaan kyk en gee ons 'n krit.
>> Ek stem - daar is 'n neiging om oorkritis tov die eie te wees.
>> "Annette" wrote in message
>> news:b180j0$rmpp6$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dis nou die nuutste SA vervaardigde fliek wat wys - vir 'n wonder geen
>>> buitelandse groot naam wat ingevoeg word sodat die fliek kamtig oral
>>> aanvaarbaar moet wees nie.
>>> Ek moet dit nog gaan kyk, maar die kritici skeur dit uitmekaar om snaakse
>>> redes - die een is teen die monochroom wat die hede aandui teenoor die kleur
>>> wat gebruik word vir die terugflitse na die verlede. Die ander het dit teen
>>> die vaal klere van die akteurs, en die derde teen die heldin wat met 'n
>>> kaalgeskeerde kop rondloop.
>>> Almal praat van die goeie storie ( Karel Schoeman se verhaal) wat met die
>>> aangepaste draaiboek en die snaakse kameratruuks heeltemal opgefoes word.
>>> Ek wonder net hoekom SA flieks deur SA kritici so absoluut oorkrities
>>> hanteer word?
>>> Ek het selde of ooit 'n krit van 'n oorsese fliek gelees waaroor gal gebraak
>>> word oor klere en hare, en ek het al vreeslike weird klere en hare in
>>> oorsese flieks gesien.
>>> Ek kan nie onthou dat enige van die SA vervaardigde flieks al meer as drie
>>> sterre ( gematig) gekry het nie.
>>> Aan die ander kant het Leon Schuster blykbaar 'n wenformule beet, want al
>>> kry sy flieks gewoonlik net 2 sterre, maak dit geld soos bossies. Mense wil
>>> lag. Wonder hoekom die ander film makers nie ook op die wa klim nie?
>>> Ek het my juis voorverlede Vrydagaand sopnat gelag vir 'n Schuster fliek -
>>> weet nie die naam nie, en het eers 'n uur na die begin begin kyk - maar daar
>>> was toe 'n rugbywedstryd vertoon, wat my absoluut pienk getiekel het.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Fliek: Promised Land [boodskap #72670 is 'n antwoord op boodskap #72661] Wo, 29 Januarie 2003 09:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja dis daai een - en ek het die askies oom weergawe gesien.
My behoorlik natgelag toe hy 'n vryskop teen hom kry oor die ge-askiesery,
die opponente vir die ref vra of hulle pale toe moet skop, en die ref sê
nee, mens kan nie pale toe skop vir 'n poep nie;))))

Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e379ab5.0@news1.mweb.co.za...
> Klink soos Sweet & Short, maar hulle het tien teen een die oorgeklankte
> weergawe gewys en nie die oorspronklike een nie. In die "oorspronklike"
> weergawe sê die ou wat elke keer in die ref se gesig poep "skies oom" - baie
> beter en snaakser as die engelse "sorry sir"
> Leon Schuster se flieks doen baie goed oorsee (veral in Europe).
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote:
>
> Wonder hoekom die ander film makers nie ook op die wa klim nie?
>> Ek het my juis voorverlede Vrydagaand sopnat gelag vir 'n Schuster fliek -
>> weet nie die naam nie, en het eers 'n uur na die begin begin kyk - maar daar
>> was toe 'n rugbywedstryd vertoon, wat my absoluut pienk getiekel het.
>>
>> Annette
>
Re: Fliek: Promised Land [boodskap #72682 is 'n antwoord op boodskap #72670] Wo, 29 Januarie 2003 11:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, die Afrikaans is baie beter as die Engels.

E

"Annette" skryf in boodskap news:b187hm$10mquv$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja dis daai een - en ek het die askies oom weergawe gesien.
> My behoorlik natgelag toe hy 'n vryskop teen hom kry oor die ge-askiesery,
> die opponente vir die ref vra of hulle pale toe moet skop, en die ref sê
> nee, mens kan nie pale toe skop vir 'n poep nie;))))
>
> Annette
Re: Fliek: Promised Land [boodskap #72721 is 'n antwoord op boodskap #72661] Wo, 29 Januarie 2003 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Waar in Europa? Definitief nie in Nederland nie...

"Elaine"
> Leon Schuster se flieks doen baie goed oorsee (veral in Europe).
Re: Fliek: Promised Land [boodskap #72737 is 'n antwoord op boodskap #72646] Wo, 29 Januarie 2003 19:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ja, maar kyk al ons resensente hou van "Austin Powers"

"Annette" skryf in boodskap news:b180j0$rmpp6$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis nou die nuutste SA vervaardigde fliek wat wys - vir 'n wonder geen
> buitelandse groot naam wat ingevoeg word sodat die fliek kamtig oral
> aanvaarbaar moet wees nie.
> Ek moet dit nog gaan kyk, maar die kritici skeur dit uitmekaar om snaakse
> redes - die een is teen die monochroom wat die hede aandui teenoor die kleur
> wat gebruik word vir die terugflitse na die verlede. Die ander het dit teen
> die vaal klere van die akteurs, en die derde teen die heldin wat met 'n
> kaalgeskeerde kop rondloop.
> Almal praat van die goeie storie ( Karel Schoeman se verhaal) wat met die
> aangepaste draaiboek en die snaakse kameratruuks heeltemal opgefoes word.
> Ek wonder net hoekom SA flieks deur SA kritici so absoluut oorkrities
> hanteer word?
> Ek het selde of ooit 'n krit van 'n oorsese fliek gelees waaroor gal gebraak
> word oor klere en hare, en ek het al vreeslike weird klere en hare in
> oorsese flieks gesien.
> Ek kan nie onthou dat enige van die SA vervaardigde flieks al meer as drie
> sterre ( gematig) gekry het nie.
> Aan die ander kant het Leon Schuster blykbaar 'n wenformule beet, want al
> kry sy flieks gewoonlik net 2 sterre, maak dit geld soos bossies. Mense wil
> lag. Wonder hoekom die ander film makers nie ook op die wa klim nie?
> Ek het my juis voorverlede Vrydagaand sopnat gelag vir 'n Schuster fliek -
> weet nie die naam nie, en het eers 'n uur na die begin begin kyk - maar daar
> was toe 'n rugbywedstryd vertoon, wat my absoluut pienk getiekel het.
>
> Annette
>
Re: Fliek: Promised Land [boodskap #72749 is 'n antwoord op boodskap #72721] Wo, 29 Januarie 2003 22:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek rapporteer maar wat ek hoor op t.v. en lees in koerante en tydskrifte. Blykbaar geniet die Duitsers die flieks, sommige titels is in Duits maar ek weet nie of dit vertaal is nie, - Oh Shucks here comes Untag, heet Kwagga Schlägt Zuruck en Zulu on my Stoep heet Yankee Zulu (ek weet nie of die ding in Engels of Duits is nie, want Yankee Zulu is ook beskikbaar in Frankryk). Hy doen glo ook goed in die Ooste. Ek wonder of die flieks op "circuit" uitkom of net op video en dvd?

E

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0301290729.3a9bfa7e@posting.google.com...
> Waar in Europa? Definitief nie in Nederland nie...
Re: Fliek: Promised Land [boodskap #72845 is 'n antwoord op boodskap #72749] Do, 30 Januarie 2003 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Interessant. Mens sou dink dat die Hollanders eerste daarvoor sou
val... Alle flieks in Duitsland word in Duits vertaal. So ook in
Frankryk (Frans). Shuster sal dus Duits of Frans praat. Snaaks dat
hulle al die moeite doen om Shuster se stront te vertaal. Plaas hulle
eerder behoorlike Afrikaanse flieks beetkry!

Dat dit goed doen in die ooste, verbaas my nie. Daai mense kan darem
stront produseer, hoor.

Waar's daai Hamburger wat 'n tyd terug hier rondgehang het? Miskien
kan sy meer lig werp oor hoe goed die flieks van Shuster in Duitsland
doen...

Max___________________________________________

"Elaine"
> Ek rapporteer maar wat ek hoor op t.v. en lees in koerante en
> tydskrifte. Blykbaar geniet die Duitsers die flieks, sommige titels is
> in Duits maar ek weet nie of dit vertaal is nie, - Oh Shucks here comes
> Untag, heet Kwagga Schl gt Zuruck en Zulu on my Stoep heet Yankee Zulu
> (ek weet nie of die ding in Engels of Duits is nie, want Yankee Zulu is
> ook beskikbaar in Frankryk). Hy doen glo ook goed in die Ooste. Ek
> wonder of die flieks op "circuit" uitkom of net op video en dvd?
>
> E
>
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0301290729.3a9bfa7e@posting.google.com...
>> Waar in Europa? Definitief nie in Nederland nie...
>
> --
Re: Fliek: Promised Land [boodskap #72857 is 'n antwoord op boodskap #72845] Do, 30 Januarie 2003 17:21 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja nee ek stem saam oor die ooste. Is dit in Japan of China wat hulle al
daai Godzilla! flieks gemaak het? Ek dink darem nie Schuster is so erg nie.
As jy nie in die bui is vir iets swaars nie, is 'n Leon Schuster fliek net
die ding! Ek sal nou nie uit my pad gaan om die ding te gaan kyk by 'n
"cinema" nie, maar ek sal dit uitneem. Ek is ook een van daai mense wat
dink "Kaalgat tussen die Daisies" en "Lipstick Dipstick" is briljante flieks
:)

Elaine

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0301300602.80c6849@posting.google.com...
> Interessant. Mens sou dink dat die Hollanders eerste daarvoor sou
> val... Alle flieks in Duitsland word in Duits vertaal. So ook in
> Frankryk (Frans). Shuster sal dus Duits of Frans praat. Snaaks dat
> hulle al die moeite doen om Shuster se stront te vertaal. Plaas hulle
> eerder behoorlike Afrikaanse flieks beetkry!
>
> Dat dit goed doen in die ooste, verbaas my nie. Daai mense kan darem
> stront produseer, hoor.
>
> Waar's daai Hamburger wat 'n tyd terug hier rondgehang het? Miskien
> kan sy meer lig werp oor hoe goed die flieks van Shuster in Duitsland
> doen...
>
> Max___________________________________________
Vorige onderwerp: Noet vir Noet
Volgende onderwerp: DSTV
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 12:31:35 MGT 2024