Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Harry Potter (net vir jou Annette)
Harry Potter (net vir jou Annette) [boodskap #72566] Ma, 27 Januarie 2003 18:49 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die nuwe Harry Potter boek (Harry Potter and the order of the Phoenix) sal
21 Junie uitkom. Die boek word op 20 Junie aan boekwinkels gegee, maar
niemand mag begin verkoop voor presies 1 minuut oor middernag op 21 Junie
nie. Die boek is 789 bladsye lank en kom in 'n "kinder" en "volwasse"
weergawe uit. Die kinders se boek het is sagteband en die grootmense se boek
is hardeband, met 'n ander skets op die voorblad. Verwag om so om en by
R250 vir die boek te betaal. Maar as jy gou maak kan jy die boek gaan
"pre-order" by Kalahari.net vir R199.95.

Annette, jy sal seker nog so 'n jaar moet wag vir die Afrikaanse weergawe
van die boek.

Elaine
Re: Harry Potter (net vir jou Annette) [boodskap #72567 is 'n antwoord op boodskap #72566] Ma, 27 Januarie 2003 19:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Elaine - ek dink nie so nie - Die Afrikaanse weergawe was 3 maande na
die Engelse een van boek 4 op die rak.
Maar dankie vir die reeds bekende inligting - blykbaar is die boek in
Engeland al klaar uitverkoop dmv bestellings.

Hulle het ook hierdie week begin skiet aan HP3.

Gister se giggeltjie - ons sit by Mitchells in die Waterfront, en elkeen van
ons het 'n stuk van Rapport. Ek het toe die stuk met 'n foto van Joan
Hambidge wat 'n halwe blad beslaan - Maret( 13) en pas Gr 8 begin - Is dit
Harry Potter daar tannie?:)))

Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e357f37.0@news1.mweb.co.za...
> Die nuwe Harry Potter boek (Harry Potter and the order of the Phoenix) sal
> 21 Junie uitkom. Die boek word op 20 Junie aan boekwinkels gegee, maar
> niemand mag begin verkoop voor presies 1 minuut oor middernag op 21 Junie
> nie. Die boek is 789 bladsye lank en kom in 'n "kinder" en "volwasse"
> weergawe uit. Die kinders se boek het is sagteband en die grootmense se boek
> is hardeband, met 'n ander skets op die voorblad. Verwag om so om en by
> R250 vir die boek te betaal. Maar as jy gou maak kan jy die boek gaan
> "pre-order" by Kalahari.net vir R199.95.
>
> Annette, jy sal seker nog so 'n jaar moet wag vir die Afrikaanse weergawe
> van die boek.
>
> Elaine
>
Re: Harry Potter (net vir jou Annette) [boodskap #72617 is 'n antwoord op boodskap #72566] Di, 28 Januarie 2003 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mark M  is tans af-lyn  Mark M
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Elaine" het geskryf:

> Die nuwe Harry Potter boek (Harry Potter and the order of the Phoenix) sal
> 21 Junie uitkom. Die boek word op 20 Junie aan boekwinkels gegee, maar
> niemand mag begin verkoop voor presies 1 minuut oor middernag op 21 Junie
> nie. Die boek is 789 bladsye lank en kom in 'n "kinder" en "volwasse"
> weergawe uit. Die kinders se boek het is sagteband en die grootmense se boek
> is hardeband, met 'n ander skets op die voorblad. Verwag om so om en by
> R250 vir die boek te betaal. Maar as jy gou maak kan jy die boek gaan
> "pre-order" by Kalahari.net vir R199.95.

Julle kan nou die boek verkoop by amazon:

http://www.amazon.com/exec/obidos/tg/detail/-/043935806X/ref =pd_gw_tst_3
/002-9729490-0200018?v=glance
Re: Harry Potter (net vir jou Annette) [boodskap #72653 is 'n antwoord op boodskap #72617] Wo, 29 Januarie 2003 08:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis ook maar net op pre-order, maar saam met verpakking en posgeld is dit
nog steeds goedkoper as in SA.

E

"Mark M" wrote:
>
> Julle kan nou die boek verkoop by amazon:
Re: Harry Potter (net vir jou Annette) [boodskap #72657 is 'n antwoord op boodskap #72653] Wo, 29 Januarie 2003 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek glo jou veral met die Rand wat so mooi herstel.
Ons gaan natuurlik nie goedkoper oorsese boeke hier ter plaatse kry nie.
Dis soos slap tjips - as die prys van aartappels op gaan word die tjips
duurder - maar dit word nooit goekoper as die prys van aartappels val nie.

Annette

in message news:3e3794c1.0@news1.mweb.co.za...
> Dis ook maar net op pre-order, maar saam met verpakking en posgeld is dit
> nog steeds goedkoper as in SA.
>
> E
>
> "Mark M" wrote:
>>
>> Julle kan nou die boek verkoop by amazon:
>
Re: Harry Potter (net vir jou Annette) [boodskap #72722 is 'n antwoord op boodskap #72657] Wo, 29 Januarie 2003 15:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
'n Baie goeie punt, maar herstel die Rand ook teen die Pond? Hier
vergelyk hulle die Euro net teen die Dollar, en dit lyk ook vir ons of
die Euro nou moersterk word, maar groot is die teleurstelling as jy
dan teen die Pond vergelyk en sien dat die Euro eintlik swakker is
teen die Pond as wat hy aanvanklik was.

Moenie verward raak oor die Dollar wat besig is om te val nie... Dis
Bush se skuld. Ek sit net en wag dat ek $1,50 vir my Euro kry, dan
gaan ek lekker goedkoop vakansie hou in Amerika... (As daar nie teen
die tyd al oorlog heers nie.)

Max___________________________________________________

"Annette"
> Ek glo jou veral met die Rand wat so mooi herstel.
Re: Harry Potter (net vir jou Annette) [boodskap #72724 is 'n antwoord op boodskap #72722] Wo, 29 Januarie 2003 16:51 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, die Rnd her stel ook teen die Pond - nou nie so erg as teen die USD nie,
maar darem.
Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0301290746.250bb675@posting.google.com...
> 'n Baie goeie punt, maar herstel die Rand ook teen die Pond? Hier
> vergelyk hulle die Euro net teen die Dollar, en dit lyk ook vir ons of
> die Euro nou moersterk word, maar groot is die teleurstelling as jy
> dan teen die Pond vergelyk en sien dat die Euro eintlik swakker is
> teen die Pond as wat hy aanvanklik was.
>
> Moenie verward raak oor die Dollar wat besig is om te val nie... Dis
> Bush se skuld. Ek sit net en wag dat ek $1,50 vir my Euro kry, dan
> gaan ek lekker goedkoop vakansie hou in Amerika... (As daar nie teen
> die tyd al oorlog heers nie.)
>
> Max___________________________________________________
>
> "Annette"
>> Ek glo jou veral met die Rand wat so mooi herstel.
Vorige onderwerp: PJ Pretorius se "Volksveraad"
Volgende onderwerp: Huisgenoot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 13:45:34 MGT 2024