Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » My trippie verlede naweek
My trippie verlede naweek [boodskap #72234] Di, 21 Januarie 2003 10:46 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is Saterdag om 12vm uit Bellville weg. By Hermanus iets gaan drink en eet,
en toe aan na Franskraal. Die partytjie die aand was by Dangerpoint se
Bootklub - mooi plek .
Toe om 10nm vat ons die pad na Swellendam, en slaap oor by Blue Water Ranch,
net voor Swellendam. Pragtige plek - en redelik - R115 p.p vir bed en
ontbyt.
Toe, Sondagoggend, net na 9, anderkant Swellendam kom ek my enigste
gevaarlike ryer die hele naweek tee - wit man in sy wit bee-em met 'n EC
registrasienommer. Die boks het toe nie tyd om vir 5 sekondes agter 'n
Citroen wat teen 115k p/u ry aan te kruie teen die bult uit nie - nee, hy
moet kwansuis op die dubbelstreep verby op 'n plek naby die kruin, en dit
nadat ons vir ten minste vir 'n halfminuut nie kon sien of daar enige
verkeer van voor sou aankom nie.
Sou daar iemand van voor oor die kruin op daardie oomblik gekom het, het nie
hy, of die boks in die bee-em eers 'n aks van 'n sekonde gehad om uit te
swaai nie, en die rustige Citroen en heelwaarkynlik ek ook sou in die
gevolge betrokke gewees het.
Dis is tye soos daardie wat mens wens vir 'n hand uit die wolke wat die
onverskillige skud tot hy by sy sinne kan kom.
By Riversdal en ek Hard Hallo Tobie!! geskree en gewaai, maar miskien was hy
besig met koek en tee:))
Toe is ons aan na George - 2 plekke waar ek mense moes sien - toe ete, 'n
glasie rooi, en die pad terug.
Annette
Re: My trippie verlede naweek [boodskap #72236 is 'n antwoord op boodskap #72234] Di, 21 Januarie 2003 12:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
In so 'n geval moet mens by die naaste polisiestasie 'n klag van roekelose
en nalatige bestuur lê teen die bestuurder - ek ry vinnig, maar nie
roekeloos nie. Doen jou deel vir "Arrive alive.." (Wat is die Afrikaans
daarvoor?)

"Annette" skryf in boodskap news:b0j8k2$q5jv1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Is Saterdag om 12vm uit Bellville weg. By Hermanus iets gaan drink en eet,
> en toe aan na Franskraal. Die partytjie die aand was by Dangerpoint se
> Bootklub - mooi plek .
> Toe om 10nm vat ons die pad na Swellendam, en slaap oor by Blue Water Ranch,
> net voor Swellendam. Pragtige plek - en redelik - R115 p.p vir bed en
> ontbyt.
> Toe, Sondagoggend, net na 9, anderkant Swellendam kom ek my enigste
> gevaarlike ryer die hele naweek tee - wit man in sy wit bee-em met 'n EC
> registrasienommer. Die boks het toe nie tyd om vir 5 sekondes agter 'n
> Citroen wat teen 115k p/u ry aan te kruie teen die bult uit nie - nee, hy
> moet kwansuis op die dubbelstreep verby op 'n plek naby die kruin, en dit
> nadat ons vir ten minste vir 'n halfminuut nie kon sien of daar enige
> verkeer van voor sou aankom nie.
> Sou daar iemand van voor oor die kruin op daardie oomblik gekom het, het nie
> hy, of die boks in die bee-em eers 'n aks van 'n sekonde gehad om uit te
> swaai nie, en die rustige Citroen en heelwaarkynlik ek ook sou in die
> gevolge betrokke gewees het.
> Dis is tye soos daardie wat mens wens vir 'n hand uit die wolke wat die
> onverskillige skud tot hy by sy sinne kan kom.
> By Riversdal en ek Hard Hallo Tobie!! geskree en gewaai, maar miskien was hy
> besig met koek en tee:))
> Toe is ons aan na George - 2 plekke waar ek mense moes sien - toe ete, 'n
> glasie rooi, en die pad terug.
> Annette
>
Re: My trippie verlede naweek [boodskap #72237 is 'n antwoord op boodskap #72236] Di, 21 Januarie 2003 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek moes, maar ek was so kwaad, dat ek nie die hele nommer kon onthou nie -
ek DINK dit was iets 052EC - maar as ek weer ry, ry ek met Ian wat reg sit
met pen en papier.
Arrive Alive.
Kom Veilig (aan) :))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3e2d38fa$0$226@hades.is.co.za...
> In so 'n geval moet mens by die naaste polisiestasie 'n klag van roekelose
> en nalatige bestuur lê teen die bestuurder - ek ry vinnig, maar nie
> roekeloos nie. Doen jou deel vir "Arrive alive.." (Wat is die Afrikaans
> daarvoor?)
> "Annette" wrote in message
> news:b0j8k2$q5jv1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Is Saterdag om 12vm uit Bellville weg. By Hermanus iets gaan drink en eet,
>> en toe aan na Franskraal. Die partytjie die aand was by Dangerpoint se
>> Bootklub - mooi plek .
>> Toe om 10nm vat ons die pad na Swellendam, en slaap oor by Blue Water Ranch,
>> net voor Swellendam. Pragtige plek - en redelik - R115 p.p vir bed en
>> ontbyt.
>> Toe, Sondagoggend, net na 9, anderkant Swellendam kom ek my enigste
>> gevaarlike ryer die hele naweek tee - wit man in sy wit bee-em met 'n EC
>> registrasienommer. Die boks het toe nie tyd om vir 5 sekondes agter 'n
>> Citroen wat teen 115k p/u ry aan te kruie teen die bult uit nie - nee, hy
>> moet kwansuis op die dubbelstreep verby op 'n plek naby die kruin, en dit
>> nadat ons vir ten minste vir 'n halfminuut nie kon sien of daar enige
>> verkeer van voor sou aankom nie.
>> Sou daar iemand van voor oor die kruin op daardie oomblik gekom het, het nie
>> hy, of die boks in die bee-em eers 'n aks van 'n sekonde gehad om uit te
>> swaai nie, en die rustige Citroen en heelwaarkynlik ek ook sou in die
>> gevolge betrokke gewees het.
>> Dis is tye soos daardie wat mens wens vir 'n hand uit die wolke wat die
>> onverskillige skud tot hy by sy sinne kan kom.
>> By Riversdal en ek Hard Hallo Tobie!! geskree en gewaai, maar miskien was hy
>> besig met koek en tee:))
>> Toe is ons aan na George - 2 plekke waar ek mense moes sien - toe ete, 'n
>> glasie rooi, en die pad terug.
>> Annette
>>
>
Re: My trippie verlede naweek [boodskap #72244 is 'n antwoord op boodskap #72237] Di, 21 Januarie 2003 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is Ian jou man, jou seun, jou boyfriend, jou lover, jou sugardaddy, of wat?

E

"Annette" wrote:
as ek weer ry, ry ek met Ian wat reg sit
> met pen en papier.
> Annette
Re: My trippie verlede naweek [boodskap #72247 is 'n antwoord op boodskap #72244] Di, 21 Januarie 2003 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Chauffeur ????

"Elaine" skryf in boodskap news:3e2d4f66.0@news1.mweb.co.za...
> Is Ian jou man, jou seun, jou boyfriend, jou lover, jou sugardaddy, of wat?
>
> E
>
> "Annette" wrote:
> as ek weer ry, ry ek met Ian wat reg sit
>> met pen en papier.
>> Annette
>
Re: My trippie verlede naweek [boodskap #72255 is 'n antwoord op boodskap #72244] Di, 21 Januarie 2003 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
No 3,4 & 5:))
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e2d4f66.0@news1.mweb.co.za...
> Is Ian jou man, jou seun, jou boyfriend, jou lover, jou sugardaddy, of wat?
>
> E
>
> "Annette" wrote:
> as ek weer ry, ry ek met Ian wat reg sit
>> met pen en papier.
>> Annette
>
Re: My trippie verlede naweek [boodskap #72257 is 'n antwoord op boodskap #72255] Di, 21 Januarie 2003 20:50 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
lolol - wil maar net weet - ek het ook 'n Ian, ek beter maar die two timing
bastard gaan vas vat! Hy's juis deesdae so min by die huis en soos 'n
beduiweld jy kan met hom toor. Ek wonder....

E

"Annette" skryf in boodskap news:b0k6ll$p8i6o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> No 3,4 & 5:))
> Annette
Vorige onderwerp: Vakansie huis te huur?
Volgende onderwerp: Toere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 16:28:01 MGT 2024