Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » grappie
grappie [boodskap #72239] Di, 21 Januarie 2003 13:06 na volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Da' bo innie Bosveld stap hasie eendag so deurie gras en kom oppe
borrel Witblits (Mampoer) af wat innie son gele het. Hy vat toe so
paar slukke ma' die witblits skop hom so lat hy net daar uit-pass.

Jakkals kom verby , sien vir hasie ennie bottel , dog toe hy sal ook
so sluk vat voor hy vir hasie eet. Maar die warm witblits kap hom ook
om.

So le die twee nou daar toe Hayena verby kom , kon sy geluk nie glo
nie maar maak dieselfde fout en drink ook eers anie bottel , selle
storie val net daar neer , uit-gepaas.

Leeu kom op die storie af. Besluit hy eet nie aan jakkalse en
hayena's nie en die haas is te klein om eers oor te worry. Vat toe
maar so paar groot slukke aan die borrel witblits en daar slaan hy ok
neer.

Met die begin hasie roer , sit regop mette moerske kopseer. Maar hy
skud sy kop , trek sy ore reg en kyk toe so om hom. Toe sien hy nou
hoe le leeu , jakkals en hayena bewusteloos en se : "Hel, maar ek raak
darem aggresief as ek gedrink het !!"

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: grappie [boodskap #72240 is 'n antwoord op boodskap #72239] Di, 21 Januarie 2003 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie Snaaks Skippie!
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:m9hq2v0nu7mgra12sqorik90obgoin17s2@4ax.com...
> Da' bo innie Bosveld stap hasie eendag so deurie gras en kom oppe
> borrel Witblits (Mampoer) af wat innie son gele het. Hy vat toe so
> paar slukke ma' die witblits skop hom so lat hy net daar uit-pass.
>
> Jakkals kom verby , sien vir hasie ennie bottel , dog toe hy sal ook
> so sluk vat voor hy vir hasie eet. Maar die warm witblits kap hom ook
> om.
>
> So le die twee nou daar toe Hayena verby kom , kon sy geluk nie glo
> nie maar maak dieselfde fout en drink ook eers anie bottel , selle
> storie val net daar neer , uit-gepaas.
>
> Leeu kom op die storie af. Besluit hy eet nie aan jakkalse en
> hayena's nie en die haas is te klein om eers oor te worry. Vat toe
> maar so paar groot slukke aan die borrel witblits en daar slaan hy ok
> neer.
>
> Met die begin hasie roer , sit regop mette moerske kopseer. Maar hy
> skud sy kop , trek sy ore reg en kyk toe so om hom. Toe sien hy nou
> hoe le leeu , jakkals en hayena bewusteloos en se : "Hel, maar ek raak
> darem aggresief as ek gedrink het !!"
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: grappie [boodskap #72245 is 'n antwoord op boodskap #72239] Di, 21 Januarie 2003 13:48 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Te oulik!

E

"Threeships Mcduck" wrote:
>
> Met die begin hasie roer , sit regop mette moerske kopseer. Maar hy
> skud sy kop , trek sy ore reg en kyk toe so om hom. Toe sien hy nou
> hoe le leeu , jakkals en hayena bewusteloos en se : "Hel, maar ek raak
> darem aggresief as ek gedrink het !!"
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Vragie
Volgende onderwerp: grappie (dalk oud)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:37:43 MGT 2024