Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " landskap " deur GERT VLOK NEL
" landskap " deur GERT VLOK NEL [boodskap #72179] So, 19 Januarie 2003 17:40 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Gert Vlok Nel
landskap

o Here wolkies die maan
ons huis kerk paul sauerstraat die pad na die dam
skool poskantoor pad
mm daai huis pad
pad
spoorwegwerf motorhek
pad
pad
dam: die dun lyk
van Kosie April
Re: " landskap " deur GERT VLOK NEL [boodskap #72184 is 'n antwoord op boodskap #72179] Ma, 20 Januarie 2003 08:46 Na vorige boodskap
Office Cleaning Exper  is tans af-lyn  Office Cleaning Exper
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Mooi Gedig.

Dankie vir die poetry. Ek is jare lank al weg van Suid Afrika and het nou
die dag eers die chatroom gevind.

Lieflik om weer NPvan Way Louw te lees - eers nou verstaan ek die gedig op
ouderdom 46 - en eers op 15 die gedig gesien.

self is mos sy/ons ho"er self /God - bo die ego.

LSS
in Australi"e

skryf in boodskap news:3E2AE418.7050206@rogers.com...
> Gert Vlok Nel
> landskap
>
> o Here wolkies die maan
> ons huis kerk paul sauerstraat die pad na die dam
> skool poskantoor pad
> mm daai huis pad
> pad
> spoorwegwerf motorhek
> pad
> pad
> dam: die dun lyk
> van Kosie April
>
Vorige onderwerp: " Gebed " deur CHARL DURAND
Volgende onderwerp: Beautiful in Beaufort-Wes " deur GERT VLOK NEL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 03:40:06 MGT 2024