Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Omdat jy self " deur N.P. van Wyk LOUW
" Omdat jy self " deur N.P. van Wyk LOUW [boodskap #71934] Di, 14 Januarie 2003 21:11
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

N.P van Wyk Louw
Omdat jy self

Omdat jy self blink is soos staal,
deursigtig is soos suiwer glas
in al jou woorde, al jou dink,
en in jou voete aardevas,

sodat jy seker, onbewus
gaan soos die wind en die waterringe
daarom buig jy my duistere wil
tot alle sterk en helder dinge.
Vorige onderwerp: " Inboorlinge " deur JAN F. E. CELLIERS
Volgende onderwerp: " Die ou bokser " deur PETER BLUM
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 10:05:44 MGT 2024