Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Inboorlinge " deur JAN F. E. CELLIERS
" Inboorlinge " deur JAN F. E. CELLIERS [boodskap #71446] Di, 07 Januarie 2003 03:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jan F.E. Celliers
Inboorlinge

Kyk die os-wa -
lange ry;
oemlong kom,
sal altyd bly,
neem die land,
sal nooit weer gee;
ons sal nooit nie
baas bly, nee.
Nou's die tyd, die dag is daar,
offer bees
aan grote gees;
doodslaan witman, maak hom klaar!
Assegaai hom -
klein en groot!
Maak dood, maak dood!
Byle hou,
en kierie slaat!
Boelalanie oemtagaat
Re: " Inboorlinge " deur JAN F. E. CELLIERS [boodskap #71491 is 'n antwoord op boodskap #71446] Di, 07 Januarie 2003 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
As dit deur 'n swarte geskryf was sou dit dalk gewig gehad het. Nou's
dit 'n verouderde gedribbel uit 'n wit pen...

doodslaan swartman, maak hom klaar!
Skiet hom -
klein en groot!
Maak dood, maak dood!
Byle hou,
en kierie slaat!
Vir die KP se Vryheidsstaat.

Max__________________________________________________

"@rogers.com"
> Jan F.E. Celliers
> Inboorlinge
>
> Kyk die os-wa -
> lange ry;
> oemlong kom,
> sal altyd bly,
> neem die land,
> sal nooit weer gee;
> ons sal nooit nie
> baas bly, nee.
> Nou's die tyd, die dag is daar,
> offer bees
> aan grote gees;
> doodslaan witman, maak hom klaar!
> Assegaai hom -
> klein en groot!
> Maak dood, maak dood!
> Byle hou,
> en kierie slaat!
> Boelalanie oemtagaat
Re: " Inboorlinge " deur JAN F. E. CELLIERS [boodskap #71494 is 'n antwoord op boodskap #71491] Di, 07 Januarie 2003 15:36 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Max wrote:

> As dit deur 'n swarte geskryf was sou dit dalk gewig gehad het. Nou's
> dit 'n verouderde gedribbel uit 'n wit pen...

Eintlik stem dit mens tot nadenke. Dat
Jan Celliers so 'n gedig kon skryf. Dis
eintlik profeties. "Bulalani" dink ek beteken
doodmaak, en "oemlong" dink ek is die
verkeerde spelling van die Zulu vir die
witman. Ek kan nie die vertaling vir
umthagatu of soiets in die Zulu woordeboek
kry nie. Ken iemand die Zulu vertaling?
Gloudina

>> Jan F.E. Celliers
>> Inboorlinge

>> Kyk die os-wa -
>> lange ry;
>> oemlong kom,
>> sal altyd bly,
>> neem die land,
>> sal nooit weer gee;
>> ons sal nooit nie
>> baas bly, nee.
>> Nou's die tyd, die dag is daar,
>> offer bees
>> aan grote gees;
>> doodslaan witman, maak hom klaar!
>> Assegaai hom -
>> klein en groot!
>> Maak dood, maak dood!
>> Byle hou,
>> en kierie slaat!
>> Boelalanie oemtagaat
Vorige onderwerp: " douwerstoof en sinkbad toe " deur JAN SPIES
Volgende onderwerp: " Omdat jy self " deur N.P. van Wyk LOUW
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 23:41:40 MGT 2024