Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Noet vir Noet
Noet vir Noet [boodskap #70614] So, 15 Desember 2002 03:37 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Een deelnemer gisteraand moes nie eers aansoek gedoen het om in die program
op te tree nie.
Die vraag was van watter land kom Anna Maria Kauffmann
Sy antwoord :Berlyn.
Nee, die land.
Ierland.
:))
Annette
Re: Noet vir Noet [boodskap #70657 is 'n antwoord op boodskap #70614] Ma, 16 Desember 2002 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Raak julle nie ook al gatvol vir Snork vir Snork nie?

"Annette" skryf in boodskap news:atgthm$13nhjk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Een deelnemer gisteraand moes nie eers aansoek gedoen het om in die program
> op te tree nie.
> Die vraag was van watter land kom Anna Maria Kauffmann
> Sy antwoord :Berlyn.
> Nee, die land.
> Ierland.
> :))
> Annette
>
Re: Noet vir Noet [boodskap #70662 is 'n antwoord op boodskap #70657] Ma, 16 Desember 2002 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man - Johan het mos nou heeeeeeltmal sy voorkoms verander - hy dra nie
meer onderbaadjies nie - so dis om na 'n nuwe program te kyk;))
Ek geniet dit tog so altyd as die dames vir die manne ore aansit;)))
Wat ek nie van hou nie is as hulle Engelse kunstenaars laat optree wat nie
'n dooie woord Afrikaans wil praat nie.
Ons het meer as genoeg goeie Afrikaanse kunstenaars.
Duncan Faure het Saterdagaand besonder oud gelyk. Sjeim.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dfdc3a6.0@news1.mweb.co.za...
> Raak julle nie ook al gatvol vir Snork vir Snork nie?
> "Annette" wrote in message
> news:atgthm$13nhjk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Een deelnemer gisteraand moes nie eers aansoek gedoen het om in die
> program
>> op te tree nie.
>> Die vraag was van watter land kom Anna Maria Kauffmann
>> Sy antwoord :Berlyn.
>> Nee, die land.
>> Ierland.
>> :))
>> Annette
>>
>
Re: Noet vir Noet [boodskap #70663 is 'n antwoord op boodskap #70657] Ma, 16 Desember 2002 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Neeeeeee, ek geniet dit nog steeds. Musiek sal nooit uit die mode raak nie
:)))

Elaine

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dfdc3a6.0@news1.mweb.co.za...
> Raak julle nie ook al gatvol vir Snork vir Snork nie?
Re: Noet vir Noet [boodskap #70680 is 'n antwoord op boodskap #70663] Di, 17 Desember 2002 05:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag julle twee gespletes moet dit nou maar aanvaar dat die mansgeslag gouer
verveeld raak en vernuwing soek. Hoe lank is die program aal aan die gang?
12 jaar? Ek blaai hom net en as daar nie 'n mooi vroumens op is nie, is
daar g'n rede om te kyk nie!

"Elaine" skryf in boodskap news:3dfdcfe0.0@news1.mweb.co.za...
> Neeeeeee, ek geniet dit nog steeds. Musiek sal nooit uit die mode raak nie
> :)))
>
> Elaine
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3dfdc3a6.0@news1.mweb.co.za...
>> Raak julle nie ook al gatvol vir Snork vir Snork nie?
>
Re: Noet vir Noet [boodskap #70681 is 'n antwoord op boodskap #70680] Di, 17 Desember 2002 05:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die slim dames mag miskien geset wees, maar hulle is nog steeds mooi:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dfebb12.0@news1.mweb.co.za...
> Ag julle twee gespletes moet dit nou maar aanvaar dat die mansgeslag gouer
> verveeld raak en vernuwing soek. Hoe lank is die program aal aan die gang?
> 12 jaar? Ek blaai hom net en as daar nie 'n mooi vroumens op is nie, is
> daar g'n rede om te kyk nie!
> "Elaine" wrote in message
> news:3dfdcfe0.0@news1.mweb.co.za...
>> Neeeeeee, ek geniet dit nog steeds. Musiek sal nooit uit die mode raak
> nie
>> :)))
>>
>> Elaine
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3dfdc3a6.0@news1.mweb.co.za...
>>> Raak julle nie ook al gatvol vir Snork vir Snork nie?
>>
>
Re: Noet vir Noet [boodskap #70683 is 'n antwoord op boodskap #70681] Di, 17 Desember 2002 06:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nooit gespesifiseer hê� lyk 'n mooi vroumens nie, ekskuus my! Dis
net, daar moet besondere talent op wees om my weg te lok van DStv af.

"Annette" skryf in boodskap news:atme6j$j0st$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die slim dames mag miskien geset wees, maar hulle is nog steeds mooi:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3dfebb12.0@news1.mweb.co.za...
>> Ag julle twee gespletes moet dit nou maar aanvaar dat die mansgeslag gouer
>> verveeld raak en vernuwing soek. Hoe lank is die program aal aan die
> gang?
>> 12 jaar? Ek blaai hom net en as daar nie 'n mooi vroumens op is nie, is
>> daar g'n rede om te kyk nie!
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3dfdcfe0.0@news1.mweb.co.za...
>>> Neeeeeee, ek geniet dit nog steeds. Musiek sal nooit uit die mode
raak
>> nie
>>> :)))
>>>
>>> Elaine
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3dfdc3a6.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Raak julle nie ook al gatvol vir Snork vir Snork nie?
>>>
>>
>
Re: Noet vir Noet [boodskap #70686 is 'n antwoord op boodskap #70683] Di, 17 Desember 2002 07:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As jy nou sou gekyk het, sou jy die talent gesien het;)))
Ek hoor ek was op TV alweer - die Liriekeraai waar Naas en Karike op was.
Nou weet julle almal hoe ek lyk;))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dfeca6d.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het nooit gespesifiseer hê� lyk 'n mooi vroumens nie, ekskuus my! Dis
> net, daar moet besondere talent op wees om my weg te lok van DStv af.
> "Annette" wrote in message
> news:atme6j$j0st$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die slim dames mag miskien geset wees, maar hulle is nog steeds mooi:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3dfebb12.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ag julle twee gespletes moet dit nou maar aanvaar dat die mansgeslag
> gouer
>>> verveeld raak en vernuwing soek. Hoe lank is die program aal aan die
>> gang?
>>> 12 jaar? Ek blaai hom net en as daar nie 'n mooi vroumens op is nie,
> is
>>> daar g'n rede om te kyk nie!
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3dfdcfe0.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Neeeeeee, ek geniet dit nog steeds. Musiek sal nooit uit die mode
> raak
>>> nie
>>>> :)))
>>>>
>>>> Elaine
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3dfdc3a6.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Raak julle nie ook al gatvol vir Snork vir Snork nie?
>>>>
>>>
>>
>
Re: Noet vir Noet [boodskap #70690 is 'n antwoord op boodskap #70680] Di, 17 Desember 2002 08:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moet seker al 12 jaar wees. Die program is so gewild dat mense van ander
lande die "sukses resep" by oom Johan gekoop het. Juis omdat een van die
min "quiz shows" is wat dit so lank kon oorleef met so groot kykertal. Elke
jaar is daar nuwe mense wat "groot" genoeg word om dit te kyk.

Elaine

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dfebb12.0@news1.mweb.co.za...
> Ag julle twee gespletes moet dit nou maar aanvaar dat die mansgeslag gouer
> verveeld raak en vernuwing soek. Hoe lank is die program aal aan die gang?
> 12 jaar? Ek blaai hom net en as daar nie 'n mooi vroumens op is nie, is
> daar g'n rede om te kyk nie!
Re: Noet vir Noet [boodskap #70691 is 'n antwoord op boodskap #70683] Di, 17 Desember 2002 08:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jong DSTV is overrated :))) Daar's net twee of drie kanale wat die moeite
werd is. Die res is rerig 'n klomp gemors. Ek kyk nie sport nie (net
krieket), en swart en wit flieks doen dit nie vir my nie. Kyknet en die
"Cartoon Channel" is omtrent al wat die moeite werd is.

Elaine

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dfeca6d.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het nooit gespesifiseer hê� lyk 'n mooi vroumens nie, ekskuus my! Dis
> net, daar moet besondere talent op wees om my weg te lok van DStv af.
Re: Noet vir Noet [boodskap #70703 is 'n antwoord op boodskap #70690] Di, 17 Desember 2002 17:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Nuwe goeie vasvraprogram kan maar weer vertoon word - wie onthou die
radiovasvra "21"?
(Jammer dat my syfers Engels is - in Afrikaans - 21.)

"Elaine" skryf in boodskap news:3dfee3d1.0@news1.mweb.co.za...
> Moet seker al 12 jaar wees. Die program is so gewild dat mense van ander
> lande die "sukses resep" by oom Johan gekoop het. Juis omdat een van die
> min "quiz shows" is wat dit so lank kon oorleef met so groot kykertal. Elke
> jaar is daar nuwe mense wat "groot" genoeg word om dit te kyk.
>
> Elaine
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3dfebb12.0@news1.mweb.co.za...
>> Ag julle twee gespletes moet dit nou maar aanvaar dat die mansgeslag gouer
>> verveeld raak en vernuwing soek. Hoe lank is die program aal aan die
> gang?
>> 12 jaar? Ek blaai hom net en as daar nie 'n mooi vroumens op is nie, is
>> daar g'n rede om te kyk nie!
>
Re: Noet vir Noet [boodskap #70708 is 'n antwoord op boodskap #70703] Di, 17 Desember 2002 21:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wel mense, daari definitief volgende jaar weer een. Die uwe het oudisie
geslaag en sal uit die kassie vir julle staar einde 2003 dv. !!

--
Groetnis

Francois

"Jonas" skryf in boodskap news:3dff6341$0$229@hades.is.co.za...
> 'n Nuwe goeie vasvraprogram kan maar weer vertoon word - wie onthou die
> radiovasvra "21"?
> (Jammer dat my syfers Engels is - in Afrikaans - 21.)
> "Elaine" wrote in message
> news:3dfee3d1.0@news1.mweb.co.za...
>> Moet seker al 12 jaar wees. Die program is so gewild dat mense van ander
>> lande die "sukses resep" by oom Johan gekoop het. Juis omdat een van die
>> min "quiz shows" is wat dit so lank kon oorleef met so groot kykertal.
> Elke
>> jaar is daar nuwe mense wat "groot" genoeg word om dit te kyk.
>>
>> Elaine
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3dfebb12.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ag julle twee gespletes moet dit nou maar aanvaar dat die mansgeslag
> gouer
>>> verveeld raak en vernuwing soek. Hoe lank is die program aal aan die
>> gang?
>>> 12 jaar? Ek blaai hom net en as daar nie 'n mooi vroumens op is nie,
> is
>>> daar g'n rede om te kyk nie!
>>
>
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.394 / Virus Database: 224 - Release Date: 2002/10/03
Re: Noet vir Noet [boodskap #70710 is 'n antwoord op boodskap #70708] Di, 17 Desember 2002 21:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons kyk uit vir jou!!
Annette

"Francois Human" skryf in boodskap news:ato5sk$i00$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel mense, daari definitief volgende jaar weer een. Die uwe het oudisie
> geslaag en sal uit die kassie vir julle staar einde 2003 dv. !!
>
> --
> Groetnis
>
> Francois
> "Jonas" wrote in message
> news:3dff6341$0$229@hades.is.co.za...
>> 'n Nuwe goeie vasvraprogram kan maar weer vertoon word - wie onthou die
>> radiovasvra "21"?
>> (Jammer dat my syfers Engels is - in Afrikaans - 21.)
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3dfee3d1.0@news1.mweb.co.za...
>>> Moet seker al 12 jaar wees. Die program is so gewild dat mense van
> ander
>>> lande die "sukses resep" by oom Johan gekoop het. Juis omdat een van
> die
>>> min "quiz shows" is wat dit so lank kon oorleef met so groot kykertal.
>> Elke
>>> jaar is daar nuwe mense wat "groot" genoeg word om dit te kyk.
>>>
>>> Elaine
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3dfebb12.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ag julle twee gespletes moet dit nou maar aanvaar dat die mansgeslag
>> gouer
>>>> verveeld raak en vernuwing soek. Hoe lank is die program aal aan
die
>>> gang?
>>>> 12 jaar? Ek blaai hom net en as daar nie 'n mooi vroumens op is
nie,
>> is
>>>> daar g'n rede om te kyk nie!
>>>
>>
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.394 / Virus Database: 224 - Release Date: 2002/10/03
>
Re: Noet vir Noet [boodskap #70715 is 'n antwoord op boodskap #70691] Wo, 18 Desember 2002 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gelukkig is mense verskillend? Ek geniet Discovery, Travel, KykNet, Jay
Leno........die flieks en sug, wat van al die sport? Alles behalwe vroue
tennis van die Williams double is vir my die ultimate in lelik wees!

"Elaine" skryf in boodskap news:3dfee452.0@news1.mweb.co.za...
> Jong DSTV is overrated :))) Daar's net twee of drie kanale wat die moeite
> werd is. Die res is rerig 'n klomp gemors. Ek kyk nie sport nie (net
> krieket), en swart en wit flieks doen dit nie vir my nie. Kyknet en die
> "Cartoon Channel" is omtrent al wat die moeite werd is.
>
> Elaine
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3dfeca6d.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het nooit gespesifiseer hê� lyk 'n mooi vroumens nie, ekskuus my! Dis
>> net, daar moet besondere talent op wees om my weg te lok van DStv af.
>
Re: Noet vir Noet [boodskap #70716 is 'n antwoord op boodskap #70686] Wo, 18 Desember 2002 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou dat die show 2 weke gelede vertoon is, nou sê jy en wie is jy nou
eintlik van die lot?

"Annette" skryf in boodskap news:atmkeq$j4ng$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> As jy nou sou gekyk het, sou jy die talent gesien het;)))
> Ek hoor ek was op TV alweer - die Liriekeraai waar Naas en Karike op was.
> Nou weet julle almal hoe ek lyk;))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3dfeca6d.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het nooit gespesifiseer hê� lyk 'n mooi vroumens nie, ekskuus my! Dis
>> net, daar moet besondere talent op wees om my weg te lok van DStv af.
>> "Annette" wrote in message
>> news:atme6j$j0st$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Die slim dames mag miskien geset wees, maar hulle is nog steeds mooi:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3dfebb12.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ag julle twee gespletes moet dit nou maar aanvaar dat die mansgeslag
>> gouer
>>>> verveeld raak en vernuwing soek. Hoe lank is die program aal aan
die
>>> gang?
>>>> 12 jaar? Ek blaai hom net en as daar nie 'n mooi vroumens op is
nie,
>> is
>>>> daar g'n rede om te kyk nie!
>>>> "Elaine" wrote in message
>>>> news:3dfdcfe0.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Neeeeeee, ek geniet dit nog steeds. Musiek sal nooit uit die mode
>> raak
>>>> nie
>>>> > :)))
>>>> >
>>>> > Elaine
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3dfdc3a6.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Raak julle nie ook al gatvol vir Snork vir Snork nie?
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Noet vir Noet [boodskap #70719 is 'n antwoord op boodskap #70716] Wo, 18 Desember 2002 06:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Een van die wat naby die orkes gesit het;))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e0010a0.0@news1.mweb.co.za...
> Nou dat die show 2 weke gelede vertoon is, nou sê jy en wie is jy nou
> eintlik van die lot?
> "Annette" wrote in message
> news:atmkeq$j4ng$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> As jy nou sou gekyk het, sou jy die talent gesien het;)))
>> Ek hoor ek was op TV alweer - die Liriekeraai waar Naas en Karike op was.
>> Nou weet julle almal hoe ek lyk;))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3dfeca6d.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek het nooit gespesifiseer hê� lyk 'n mooi vroumens nie, ekskuus my!
> Dis
>>> net, daar moet besondere talent op wees om my weg te lok van DStv af.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:atme6j$j0st$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Die slim dames mag miskien geset wees, maar hulle is nog steeds
> mooi:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3dfebb12.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ag julle twee gespletes moet dit nou maar aanvaar dat die
mansgeslag
>>> gouer
>>>> > verveeld raak en vernuwing soek. Hoe lank is die program aal aan
> die
>>>> gang?
>>>> > 12 jaar? Ek blaai hom net en as daar nie 'n mooi vroumens op is
> nie,
>>> is
>>>> > daar g'n rede om te kyk nie!
>>>> > "Elaine" wrote in message
>>>> > news:3dfdcfe0.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Neeeeeee, ek geniet dit nog steeds. Musiek sal nooit uit die
mode
>>> raak
>>>> > nie
>>>> > > :)))
>>>> > >
>>>> > > Elaine
>>>> > >
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:3dfdc3a6.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Raak julle nie ook al gatvol vir Snork vir Snork nie?
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Noet vir Noet [boodskap #70720 is 'n antwoord op boodskap #70715] Wo, 18 Desember 2002 06:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar mens kyk tog tennis vir die vermoë, nie hoe die mense lyk nie?:)))
Annette

.na> skryf in boodskap news:3e00104b.0@news1.mweb.co.za...
> Gelukkig is mense verskillend? Ek geniet Discovery, Travel, KykNet, Jay
> Leno........die flieks en sug, wat van al die sport? Alles behalwe vroue
> tennis van die Williams double is vir my die ultimate in lelik wees!
> "Elaine" wrote in message
> news:3dfee452.0@news1.mweb.co.za...
>> Jong DSTV is overrated :))) Daar's net twee of drie kanale wat die moeite
>> werd is. Die res is rerig 'n klomp gemors. Ek kyk nie sport nie (net
>> krieket), en swart en wit flieks doen dit nie vir my nie. Kyknet en die
>> "Cartoon Channel" is omtrent al wat die moeite werd is.
>>
>> Elaine
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3dfeca6d.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek het nooit gespesifiseer hê� lyk 'n mooi vroumens nie, ekskuus my!
> Dis
>>> net, daar moet besondere talent op wees om my weg te lok van DStv af.
>>
>
Re: Noet vir Noet [boodskap #70726 is 'n antwoord op boodskap #70720] Wo, 18 Desember 2002 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja maar ek is een wat nie veel smaak het vir die ge-gruntery van die
vroumense nie. Daai Williamse maak mos 'n punt daarvan om hou vir hou te
skree so hard as wat hulle kan. Verder is hulle beide 'n spektakel op die
baan. Nee dankie!

"Annette" skryf in boodskap news:atp3m4$19qo4$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Maar mens kyk tog tennis vir die vermoë, nie hoe die mense lyk nie?:)))
> Annette
>
>
> .na> skryf in boodskap news:3e00104b.0@news1.mweb.co.za...
>> Gelukkig is mense verskillend? Ek geniet Discovery, Travel, KykNet, Jay
>> Leno........die flieks en sug, wat van al die sport? Alles behalwe vroue
>> tennis van die Williams double is vir my die ultimate in lelik wees!
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3dfee452.0@news1.mweb.co.za...
>>> Jong DSTV is overrated :))) Daar's net twee of drie kanale wat die
> moeite
>>> werd is. Die res is rerig 'n klomp gemors. Ek kyk nie sport nie (net
>>> krieket), en swart en wit flieks doen dit nie vir my nie. Kyknet en die
>>> "Cartoon Channel" is omtrent al wat die moeite werd is.
>>>
>>> Elaine
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3dfeca6d.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek het nooit gespesifiseer hê� lyk 'n mooi vroumens nie, ekskuus my!
>> Dis
>>>> net, daar moet besondere talent op wees om my weg te lok van DStv
af.
>>>
>>
>
Re: Noet vir Noet [boodskap #70728 is 'n antwoord op boodskap #70726] Wo, 18 Desember 2002 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou toe nou. En wat van die manne wat kreun, vloek, rakette breek en
imponerend oor die net spring?:)))
En dan trek hulle nie eers mooi aan nie - maar ek kyk nog steeds tennis:))
Is daar drug toetse vir tennisspelers?
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e001b0a.0@news1.mweb.co.za...
> Ja maar ek is een wat nie veel smaak het vir die ge-gruntery van die
> vroumense nie. Daai Williamse maak mos 'n punt daarvan om hou vir hou te
> skree so hard as wat hulle kan. Verder is hulle beide 'n spektakel op die
> baan. Nee dankie!
> "Annette" wrote in message
> news:atp3m4$19qo4$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Maar mens kyk tog tennis vir die vermoë, nie hoe die mense lyk nie?:)))
>> Annette
>>
>>
>> .na> skryf in boodskap news:3e00104b.0@news1.mweb.co.za...
>>> Gelukkig is mense verskillend? Ek geniet Discovery, Travel, KykNet,
> Jay
>>> Leno........die flieks en sug, wat van al die sport? Alles behalwe
> vroue
>>> tennis van die Williams double is vir my die ultimate in lelik wees!
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3dfee452.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Jong DSTV is overrated :))) Daar's net twee of drie kanale wat die
>> moeite
>>>> werd is. Die res is rerig 'n klomp gemors. Ek kyk nie sport nie (net
>>>> krieket), en swart en wit flieks doen dit nie vir my nie. Kyknet en
> die
>>>> "Cartoon Channel" is omtrent al wat die moeite werd is.
>>>>
>>>> Elaine
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3dfeca6d.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ek het nooit gespesifiseer hê� lyk 'n mooi vroumens nie, ekskuus
my!
>>> Dis
>>>> > net, daar moet besondere talent op wees om my weg te lok van DStv
> af.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Noet vir Noet [boodskap #70729 is 'n antwoord op boodskap #70715] Wo, 18 Desember 2002 08:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
O ja, Discovery is ook goed. Enige travel program maak my net siek want
hulle wys net vir my 'n klomp plekke wat ek nooit sal sien nie :))) Die
Movie Magic kanaal is ook goed, hoewel E-tv deesdae 'n paar nice flieks op
het.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e00104b.0@news1.mweb.co.za...
> Gelukkig is mense verskillend? Ek geniet Discovery, Travel, KykNet, Jay
> Leno........die flieks en sug, wat van al die sport? Alles behalwe vroue
> tennis van die Williams double is vir my die ultimate in lelik wees!
Re: Noet vir Noet [boodskap #70730 is 'n antwoord op boodskap #70726] Wo, 18 Desember 2002 08:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle kan maar 'n spektakel wees. Die Williams dogters is baie goeie
tennisspelers, en dis al wat saak maak. Miskien is jy een van daai mans wat
glo vrouens moet net Netbal speel?

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e001b0a.0@news1.mweb.co.za...
> Ja maar ek is een wat nie veel smaak het vir die ge-gruntery van die
> vroumense nie. Daai Williamse maak mos 'n punt daarvan om hou vir hou te
> skree so hard as wat hulle kan. Verder is hulle beide 'n spektakel op die
> baan. Nee dankie!
Re: Noet vir Noet [boodskap #70731 is 'n antwoord op boodskap #70728] Wo, 18 Desember 2002 08:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja

"Annette" wrote:

> Is daar drug toetse vir tennisspelers?
> Annette
Re: Noet vir Noet [boodskap #70732 is 'n antwoord op boodskap #70729] Wo, 18 Desember 2002 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Veral Saterdagaande net na 12:))
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e002c27.0@news1.mweb.co.za...
> O ja, Discovery is ook goed. Enige travel program maak my net siek want
> hulle wys net vir my 'n klomp plekke wat ek nooit sal sien nie :))) Die
> Movie Magic kanaal is ook goed, hoewel E-tv deesdae 'n paar nice flieks op
> het.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e00104b.0@news1.mweb.co.za...
>> Gelukkig is mense verskillend? Ek geniet Discovery, Travel, KykNet, Jay
>> Leno........die flieks en sug, wat van al die sport? Alles behalwe vroue
>> tennis van die Williams double is vir my die ultimate in lelik wees!
>
Re: Noet vir Noet [boodskap #70734 is 'n antwoord op boodskap #70731] Wo, 18 Desember 2002 08:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder wat - want ek het nooit van 'n tennisspeler gehoor wat
gediskwalifiseer is agv drugs of een wat sy titel agv daarvan verloor het
nie. Vitas Geurelaitis was glo berug daarvoor dat hy nooit ny was op die
baan nie.

Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e002cb2.0@news1.mweb.co.za...
> Ja
>
> "Annette" wrote:
>
>> Is daar drug toetse vir tennisspelers?
>> Annette
>
Re: Noet vir Noet [boodskap #70735 is 'n antwoord op boodskap #70730] Wo, 18 Desember 2002 08:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die bal sonder die net:))
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e002ca5.0@news1.mweb.co.za...
> Hulle kan maar 'n spektakel wees. Die Williams dogters is baie goeie
> tennisspelers, en dis al wat saak maak. Miskien is jy een van daai mans wat
> glo vrouens moet net Netbal speel?
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e001b0a.0@news1.mweb.co.za...
>> Ja maar ek is een wat nie veel smaak het vir die ge-gruntery van die
>> vroumense nie. Daai Williamse maak mos 'n punt daarvan om hou vir hou te
>> skree so hard as wat hulle kan. Verder is hulle beide 'n spektakel op
> die
>> baan. Nee dankie!
>
Re: Noet vir Noet [boodskap #70738 is 'n antwoord op boodskap #70734] Wo, 18 Desember 2002 09:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Seker maar die gewone anaboliese steroïdes. Ek weet hulle word almal
getoets voor die Olimpiese Spele.

E

"Annette" skryf in boodskap news:atpb70$1c6kn$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek wonder wat - want ek het nooit van 'n tennisspeler gehoor wat
> gediskwalifiseer is agv drugs of een wat sy titel agv daarvan verloor het
> nie. Vitas Geurelaitis was glo berug daarvoor dat hy nooit ny was op die
> baan nie.
>
> Annette
Re: Noet vir Noet [boodskap #70739 is 'n antwoord op boodskap #70732] Wo, 18 Desember 2002 09:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die "stoute" flieks :)))). Nee, ek kyk nie daai "vieslike" goed nie!

E

"Annette" skryf in boodskap news:atpb6u$1c6kn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Veral Saterdagaande net na 12:))
> Annette
Re: Noet vir Noet [boodskap #70759 is 'n antwoord op boodskap #70739] Wo, 18 Desember 2002 14:21 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat's vieslik aan stout? Alles wat vieslik is lekker! Julle sny my
uitmekaar, maar ek hou wel van vrouetennis ook.....Steffi Graf, Hinges,
Kournikova...enigiemand, net nie die Williamse nie. Hulle is so oordadig
dis eitlik vulgêr. Ek's ook eintlik mal oor die Italiaanse Kanaal op 93.
Jinne, daai klomp 'eyeties' het darem 'n klomp mooi vroumense op TV! Kyk
ook net na die stelle waarvandaan hulle beeldsend.

"Elaine" skryf in boodskap news:3e004286.0@news1.mweb.co.za...
> Die "stoute" flieks :)))). Nee, ek kyk nie daai "vieslike" goed nie!
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:atpb6u$1c6kn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Veral Saterdagaande net na 12:))
>> Annette
>
Vorige onderwerp: Wat van 'n Afrikaanse Boeretroue fliek?
Volgende onderwerp: Fliek: Promised Land
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 04:44:48 MGT 2024