Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Ons - Ingrid Jonker
Ons - Ingrid Jonker [boodskap #69921] Ma, 02 Desember 2002 21:56
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
ONS
(vir andré)
sê sal jy áfstérf van my
soos jou vergeefse saad
nakend soos water brandblink
soos laat
april
soos hande nakend

mooi soos sterflikheid
soos 'n laaste woord
treurig soos bloed
geen kleine dood

môre brandblink ons onverwek-
te saad môre
breek die bloeisels
nuwe meisies soos maagde
môre
sterf ek en jy

- Ingrid Jonker
Vorige onderwerp: " Beroerte " deur KOOT PIETERSE
Volgende onderwerp: " Ballade van die bose" deur N.P. van Wyk LOUW
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 09:46:10 MGT 2024