Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Wildernis " deur D.J. OPPERMAN
" Wildernis " deur D.J. OPPERMAN [boodskap #69589] Wo, 27 November 2002 16:22 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

D.J. Opperman
Wildernis

Watter boom se bitter wortel,
watter beentjie van die tortel

sal die hart teen bose gees
beskerm en van eensaamheid genees?

sal die kranse en die wildepeer
tot sin en ewigheid besweer?

Met die jare word die kamer
daagliks onherbergsamer

en buite kom 'n kilte
dieper uit die klip en stilte,

buite agter 'n miershoop lê
die maer lyk van Eugène Marais.
Re: " Wildernis " deur D.J. OPPERMAN [boodskap #69615 is 'n antwoord op boodskap #69589] Wo, 27 November 2002 21:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jinne, dis die eerste keer wat ek hierdie gedig van Opperman lees. Koue
rillings gekry. Die Engelse noem dit "chilling"

E

wrote:

> D.J. Opperman
> Wildernis
Re: " Wildernis " deur D.J. OPPERMAN [boodskap #69651 is 'n antwoord op boodskap #69589] Do, 28 November 2002 08:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Hoevell gedigte het jy in totaal?

skryf in boodskap news:3DE4F22F.2070601@rogers.com...
> D.J. Opperman
> Wildernis
>
> Watter boom se bitter wortel,
> watter beentjie van die tortel
>
> sal die hart teen bose gees
> beskerm en van eensaamheid genees?
>
> sal die kranse en die wildepeer
> tot sin en ewigheid besweer?
>
> Met die jare word die kamer
> daagliks onherbergsamer
>
> en buite kom 'n kilte
> dieper uit die klip en stilte,
>
> buite agter 'n miershoop lê
> die maer lyk van Eugène Marais.
>
Re: " Wildernis " deur D.J. OPPERMAN [boodskap #69673 is 'n antwoord op boodskap #69651] Do, 28 November 2002 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Pieter wrote:

> Hoevell gedigte het jy in totaal?

Net soveel as wat daar in die
Afrikaanse Letterkunde bestaan.

Tant Hessie van die Derde Republiek
se taalkommissie.
Re: " Wildernis " deur D.J. OPPERMAN [boodskap #69721 is 'n antwoord op boodskap #69673] Vr, 29 November 2002 04:14 Na vorige boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Hoe indekseer jy dit, iets soos met MP3 leers ?

skryf in boodskap news:3DE622F9.7040201@rogers.com...
>
> Pieter wrote:
>
>> Hoevell gedigte het jy in totaal?
>
> Net soveel as wat daar in die
> Afrikaanse Letterkunde bestaan.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
> se taalkommissie.
>
Vorige onderwerp: " Weeklag van die sater in die Winkelsentrum " deur FERDI GREYLING
Volgende onderwerp: " Beroerte " deur KOOT PIETERSE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 09:04:48 MGT 2024