Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Gebed " deur MARIUS TITUS
" Gebed " deur MARIUS TITUS [boodskap #69239] Sa, 23 November 2002 04:43
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Marius Titus
Gebed

Shame dat die landmyn
die manne sommerso,
geskiet het tot in die
Hemel daarbo.
(Hier onder was niks oor nie)
Remind hulle Lord,
so by the way,
om dril te oefen
en loyal te bly.
die general met sy strepe kom
om die Hemelse army te join.
Sodat hulle my daai dag
smart kan salute
by die Pearly Gates
as 'n welcoming tribute.
Want ek's blêrrie hoog hier,
in die top class -
'n man met posisie,
van die top brass.
So: Laat hulle oefen
en dril my Lord.
Vorige onderwerp: " Verlate" deur A.D. KEET
Volgende onderwerp: " Weeklag van die sater in die Winkelsentrum " deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:11:18 MGT 2024