Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Genealogie & famieliesake » De Klerk familiewapen
De Klerk familiewapen [boodskap #67508] Di, 15 Oktober 2002 09:12 na volgende boodskap
daniel[2]  is tans af-lyn  daniel[2]
Boodskappe: 31
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Is daar enige gevaar dat iemand die de Klerk familiewapen ("coat of arms")
in 'n .jpg or .gif of enige ander vorm hier het?

Dankie solank

Daniel
kap...@hotmail.com
Re: De Klerk familiewapen [boodskap #67510 is 'n antwoord op boodskap #67508] Di, 15 Oktober 2002 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek glo nie, maar hoekom soek jy nie 'n heraldiek-websaait op nie?
Ek wonder of daar 'n veerpen iewers in die wapen is?
Annette

"Daniel" skryf in boodskap news:fZQq9.7395$Os6.1011549@news.xtra.co.nz...
> Is daar enige gevaar dat iemand die de Klerk familiewapen ("coat of arms")
> in 'n .jpg or .gif of enige ander vorm hier het?
>
> Dankie solank
>
> Daniel
> kap...@hotmail.com
>
Re: De Klerk familiewapen [boodskap #67511 is 'n antwoord op boodskap #67510] Di, 15 Oktober 2002 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[2]  is tans af-lyn  daniel[2]
Boodskappe: 31
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Ek sit al die hele aand en soek - maar tevergeefs. Skaars sook
hoendertande. Ek glo daar is swane op die skild - miskien swaantanne...

"Annette" skryf in boodskap news:aogn1o$lph2i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek glo nie, maar hoekom soek jy nie 'n heraldiek-websaait op nie?
> Ek wonder of daar 'n veerpen iewers in die wapen is?
> Annette
>
>
> "Daniel" wrote in message
> news:fZQq9.7395$Os6.1011549@news.xtra.co.nz...
>> Is daar enige gevaar dat iemand die de Klerk familiewapen ("coat of arms")
>> in 'n .jpg or .gif of enige ander vorm hier het?
>>
>> Dankie solank
>>
>> Daniel
>> kap...@hotmail.com
>>
>
Re: De Klerk familiewapen [boodskap #67512 is 'n antwoord op boodskap #67511] Di, 15 Oktober 2002 09:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Probeer die staatsbiblioteek of -argief- miskien kan hulle jou in die regte
rigting lei.
Annette

"Daniel" skryf in boodskap news:%pRq9.7407$Os6.1012423@news.xtra.co.nz...
> Ek sit al die hele aand en soek - maar tevergeefs. Skaars sook
> hoendertande. Ek glo daar is swane op die skild - miskien swaantanne...
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:aogn1o$lph2i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek glo nie, maar hoekom soek jy nie 'n heraldiek-websaait op nie?
>> Ek wonder of daar 'n veerpen iewers in die wapen is?
>> Annette
>>
>>
>> "Daniel" wrote in message
>> news:fZQq9.7395$Os6.1011549@news.xtra.co.nz...
>>> Is daar enige gevaar dat iemand die de Klerk familiewapen ("coat of arms")
>>> in 'n .jpg or .gif of enige ander vorm hier het?
>>>
>>> Dankie solank
>>>
>>> Daniel
>>> kap...@hotmail.com
>>>
>>
>
Re: De Klerk familiewapen [boodskap #67515 is 'n antwoord op boodskap #67508] Di, 15 Oktober 2002 10:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Het jy gekyk of dit in Pama se boek met familiewapens is? As jy nie toegang
tot die boek het nie, kan ek dit more bring en vir jou inscan.

Koot

"Daniel" skryf in boodskap news:fZQq9.7395$Os6.1011549@news.xtra.co.nz...
> Is daar enige gevaar dat iemand die de Klerk familiewapen ("coat of arms")
> in 'n .jpg or .gif of enige ander vorm hier het?
>
> Dankie solank
>
> Daniel
> kap...@hotmail.com
>
Re: De Klerk familiewapen [boodskap #67529 is 'n antwoord op boodskap #67508] Di, 15 Oktober 2002 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Scan" die ding - ek het 'n skottel (bord/deksel) iewers met die wapen op -
en ek onthou van die vere of veerpen.

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: De Klerk familiewapen [boodskap #67530 is 'n antwoord op boodskap #67511] Di, 15 Oktober 2002 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
WAPEN:..Gedeel van silwer en blou, oor alles heen 'n ankerkruis tussen vier
fleurs-de-lis skuinskruisgewys met punte na buite, in die skildvoet 'n
neerdalende duif, alles van die een in die ander; die kruis belaai met 'n
helmkroon van goud.

HELMTEKEN:..Twee afgewende swane, tussen die halse 'n oop Bybel, alles van
natuurlike kleur, die Bybel gedek deur 'n helmkroon van goud.

WRONG EN DEKKLEDE:..Silwer en blou.

WAPENSPREUK:..SOLI DEO.

ARMS:..Per pale Argent and Azure, on a cross moline between four
fleurs-de-lis in saltire, points outwards, counterchanged, a crest coronet
Or, in base a descending dove displayed, also counterchanged.

CREST:..Two swans addorsed, between the necks an open

Bible proper ensigned with a crest coronet Or.

WREATH & MANTLING:..Argent and Azure.

MOTTO:..SOLI DEO...(To God alone).
Re: De Klerk familiewapen [boodskap #67557 is 'n antwoord op boodskap #67529] Wo, 16 Oktober 2002 06:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Gedoen en aangestuur. Soek jy ook 'n kopie?
K

"TJ" skryf in boodskap news:3dac2d58$0$18846@hades.is.co.za...
> "Scan" die ding - ek het 'n skottel (bord/deksel) iewers met die wapen op -
> en ek onthou van die vere of veerpen.
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Re: De Klerk familiewapen [boodskap #67564 is 'n antwoord op boodskap #67508] Wo, 16 Oktober 2002 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
dit is al van die vroeg 90's GIF

"Daniel" skryf in boodskap news:fZQq9.7395$Os6.1011549@news.xtra.co.nz...
> Is daar enige gevaar dat iemand die de Klerk familiewapen ("coat of arms")
> in 'n .jpg or .gif of enige ander vorm hier het?
>
> Dankie solank
>
> Daniel
> kap...@hotmail.com
>
Re: De Klerk familiewapen [boodskap #67567 is 'n antwoord op boodskap #67508] Wo, 16 Oktober 2002 09:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Daniel" skryf in boodskap news:...
> Is daar enige gevaar dat iemand die de Klerk familiewapen ("coat of arms")
> in 'n .jpg or .gif of enige ander vorm hier het?
>
> Dankie solank
>
> Daniel
> kap...@hotmail.com

'n Rare link, maar copy hom heeltemal.

http://search.swyrich.com/searchresults.asp?Licensee=8605&am p;Surname=de+klerk&z=
Re: De Klerk familiewapen [boodskap #67593 is 'n antwoord op boodskap #67557] Wo, 16 Oktober 2002 21:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 16 Oct 2002 08:18:24 +0200, "Koot" sê:
> Gedoen en aangestuur. Soek jy ook 'n kopie?
> K
>

nee, ek is regsgesind
Re: De Klerk familiewapen [boodskap #67731 is 'n antwoord op boodskap #67508] Di, 22 Oktober 2002 19:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daniel schreef...
> Is daar enige gevaar dat iemand die de Klerk familiewapen ("coat of arms")
> in 'n .jpg or .gif of enige ander vorm hier het?

Daar is nie 'n ding soos 'die De Klerk familiewapen' nie. Daar is wel mense
met die van 'De Klerk' wat 'n wapen gevoer het, maar dit beteken nie dat
enig iemand met die van 'De Klerk' een van daardie wapens vir homself mag
gebruik sonder om te bewys dat hy/sy in manlike lyn van daardie wapendraer
afstam nie.

Groete,
Arthur
Re: De Klerk familiewapen [boodskap #68162 is 'n antwoord op boodskap #67508] So, 03 November 2002 20:31 Na vorige boodskap
familiewapen  is tans af-lyn  familiewapen
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Junior Lid
In article , Daniel writes:
> Is daar enige gevaar dat iemand die de Klerk familiewapen ("coat of arms")
> in 'n .jpg or .gif of enige ander vorm hier het?
>
> Dankie solank
>
> Daniel
> kap...@hotmail.com
>
>

Gaan kyk by http://www.oocities.org/hugenoteblad/fam-wapens.htm vir 'n hele
boel Suid-Afrikaanse familiewapens.
Vorige onderwerp: SA familie geskiedenis
Volgende onderwerp: stamboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 00:03:15 MGT 2024