Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Lied 316: Segelied
Lied 316: Segelied [boodskap #67738] Wo, 23 Oktober 2002 08:19 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Komponis: Stephen H Eyssen (1914)
Woorde: AB Wessels

Oor die donkerblou hemel,
dryf daar vlugtige wolke,
alles omwelwend skeppend 'n sterrelose nag
Swaarder druk op my harte
twyfel moedig gedagte,
verdowend my hope op die langverwagte dag
Klagend huil deur die bome,
weemoed wekkende winde,
snydend my siele
maar waai die onheilswolke heen.

Vrolik kondig die Ooste,
Nuw'dag is gebore!
Verdwyn dan gure wolke
met u droewig druipend reën.

Lank was die stryd vir lout're bestaan;
bitter die angs dat alles vergaan
maar uit die dode ongemerk,
groei 'n volksgees vurig en sterk
en sterker sal hy lewe
en geen vyand hom weerstrewe
Vryheid en reg
sal segevier.

Opmerking:
Hierdie is een van die liede wat ek die meeste van hou, beide die woorde en
die komposisie.
Wat die laaste twee reels aan betref - mens kan maar net vertrou.

Annette
Re: Lied 316: Segelied [boodskap #67746 is 'n antwoord op boodskap #67738] Wo, 23 Oktober 2002 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek onthou hierdie lied goed. In my HOD-jaar in die sewentigs het 'n
(Ingelse!) musiekdosent by Tuks nogal met lof van hierdie lied gepraat. Dis
blykbaar een van weinig voorbeelde van sy soort - watse soort kan ek nie
onthou nie!

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:ap5m6t$s0phs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> Komponis: Stephen H Eyssen (1914)
> Woorde: AB Wessels
>
> Oor die donkerblou hemel,
> dryf daar vlugtige wolke,
> alles omwelwend skeppend 'n sterrelose nag
> Swaarder druk op my harte
> twyfel moedig gedagte,
> verdowend my hope op die langverwagte dag
> Klagend huil deur die bome,
> weemoed wekkende winde,
> snydend my siele
> maar waai die onheilswolke heen.
>
> Vrolik kondig die Ooste,
> Nuw'dag is gebore!
> Verdwyn dan gure wolke
> met u droewig druipend reën.
>
> Lank was die stryd vir lout're bestaan;
> bitter die angs dat alles vergaan
> maar uit die dode ongemerk,
> groei 'n volksgees vurig en sterk
> en sterker sal hy lewe
> en geen vyand hom weerstrewe
> Vryheid en reg
> sal segevier.
>
>
> Opmerking:
> Hierdie is een van die liede wat ek die meeste van hou, beide die woorde en
> die komposisie.
> Wat die laaste twee reels aan betref - mens kan maar net vertrou.
>
> Annette
>
Re: Lied 316: Segelied [boodskap #67770 is 'n antwoord op boodskap #67738] Do, 24 Oktober 2002 06:56 Na vorige boodskap
foilcut  is tans af-lyn  foilcut
Boodskappe: 25
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Baie treffend !

Susan

"Annette" skryf in boodskap news:ap5m6t$s0phs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> Komponis: Stephen H Eyssen (1914)
> Woorde: AB Wessels
>
> Oor die donkerblou hemel,
> dryf daar vlugtige wolke,
> alles omwelwend skeppend 'n sterrelose nag
> Swaarder druk op my harte
> twyfel moedig gedagte,
> verdowend my hope op die langverwagte dag
> Klagend huil deur die bome,
> weemoed wekkende winde,
> snydend my siele
> maar waai die onheilswolke heen.
>
> Vrolik kondig die Ooste,
> Nuw'dag is gebore!
> Verdwyn dan gure wolke
> met u droewig druipend reën.
>
> Lank was die stryd vir lout're bestaan;
> bitter die angs dat alles vergaan
> maar uit die dode ongemerk,
> groei 'n volksgees vurig en sterk
> en sterker sal hy lewe
> en geen vyand hom weerstrewe
> Vryheid en reg
> sal segevier.
>
>
> Opmerking:
> Hierdie is een van die liede wat ek die meeste van hou, beide die woorde en
> die komposisie.
> Wat die laaste twee reels aan betref - mens kan maar net vertrou.
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: F*k Singetjie
Volgende onderwerp: Lied 192: Die Mannetjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 21:29:09 MGT 2024