Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Pollenys ( uit die FAK volksangbundel )
Pollenys ( uit die FAK volksangbundel ) [boodskap #67684] Sa, 19 Oktober 2002 01:23
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Pollenys
Tradisioneel SA Volkswysie
verwerking
Reino Otterman

Pollenys, Pollenys, jou lieflike ding;
dis om jou, dis om jou wat ek so dwing.
Ek hou my lyf so vol dingetjies
en ek draai met die tannie met die sewe ringetjies.
Oom Jannie Pieter Groentjie,
om wie moet ek dink?
Ek dink net aan jou en g'n niemand meer.
Lank is die seun en kort is die pa,
mooi is die dogter en lelik die ma.
Hoog is die solder en laag is die vloer;
as julle opsit gaan ons vir julle loer.
Vorige onderwerp: " 'n Nuwe Liedjie op 'n ou deuntjie " deur C. LOUIS LEIPOLDT
Volgende onderwerp: Afrikaanse musiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:02:00 MGT 2024