Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Hart se Punt " deur DONALD RIEKERT
" Hart se Punt " deur DONALD RIEKERT [boodskap #67598] Do, 17 Oktober 2002 02:46
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

HART SE PUNT
Donald Riekert

Maar as jy vir my doekpot bak
onder deurdag se kameeldoringkool
pak die lewer en die niertjies
in die gemsbok se skof
alles fyngemaak met ui
hart se punt
ingeknoop met die riem
En as ek na heeldag se jag
koel kalbas kom drink
sal jy met jou loshand
hart se punt
oopknoop vir my
Vorige onderwerp: Gedig "Eerste Liefde"?
Volgende onderwerp: " Toemaar die Donker Man " deur INGRID JONKER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 07:23:30 MGT 2024