Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Skoolvakke
Skoolvakke [boodskap #66991] Do, 03 Oktober 2002 07:13 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kan iemand hier vir my lei na die kol om uit te vind wat die huidige 124
matriekvakke is, en wat die uiteindelike 35 vakke gaan wees?
Annette
Re: Skoolvakke [boodskap #66992 is 'n antwoord op boodskap #66991] Do, 03 Oktober 2002 07:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tufkaa  is tans af-lyn  Tufkaa
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ja, ek het ook gewonder oor die dinge! 124 vakke, ek kan my nie indink
wat dit alles kan wees nie! Hoop iemand weet!

Annette wrote:
> Kan iemand hier vir my lei na die kol om uit te vind wat die huidige 124
> matriekvakke is, en wat die uiteindelike 35 vakke gaan wees?
> Annette
>
Re: Skoolvakke [boodskap #67035 is 'n antwoord op boodskap #66992] Do, 03 Oktober 2002 17:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In vandag se Argus toe die lys van verpligte en keusevakke.
Ek moet nou die goed eers vertaal voordat ek dit hier plaas.
Dis nie die probleem, nie.
Die probleem is dat die vakke wat aangegee word wat nou uitgelaat gaan word
nie naaaaaastenby 89 is wat genoem word nie. Dus dink ek daardie 124 getal
wat genoem is, is miskien 'n fiktiewe getal net om mense opgewonde te maak.
Daar is o.a. snelskrif ( 7 kursusse) - nou slaat my dood met 'n pap snoek -
snelskrif is een vak - maak nie saak hoeveel kursusse daar in 'n vak
aangebied word nie.
Of andersom - daardie 35 vakke kan lekker aangroei as ons in elke vak ( soos
byv Afrikaans) elke kursus as 'n vak kan tel.
Annette

"Tufkaa" skryf in boodskap news:3D9BF26B.30802@mollo.com...
> Ja, ek het ook gewonder oor die dinge! 124 vakke, ek kan my nie indink
> wat dit alles kan wees nie! Hoop iemand weet!
>
> Annette wrote:
>> Kan iemand hier vir my lei na die kol om uit te vind wat die huidige 124
>> matriekvakke is, en wat die uiteindelike 35 vakke gaan wees?
>> Annette
>>
>
Re: Skoolvakke [boodskap #67056 is 'n antwoord op boodskap #66992] Vr, 04 Oktober 2002 07:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Kom ons begin soos julle nog ken las by

1 Afr
2 Eng
3 Wiskunde
4 Wetenskap
5 Bilogie
6 Huishoudkunde
7 Houtwerk
8 Metaalwerk
9 Rekenaarwetenskap
10 Ekonomie
11 Bedryfsekonomie
12 Tik
13 Geskedenis
14 Aardrykskunde
15 Tegniese Tekeninge
16 Duits
17 Frans
18 Zoeloe
19 Sotho
20 Elektronika

"Tufkaa" skryf in boodskap news:3D9BF26B.30802@mollo.com...
> Ja, ek het ook gewonder oor die dinge! 124 vakke, ek kan my nie indink
> wat dit alles kan wees nie! Hoop iemand weet!
>
> Annette wrote:
>> Kan iemand hier vir my lei na die kol om uit te vind wat die huidige 124
>> matriekvakke is, en wat die uiteindelike 35 vakke gaan wees?
>> Annette
>>
>
Re: Skoolvakke [boodskap #67061 is 'n antwoord op boodskap #67056] Vr, 04 Oktober 2002 08:18 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kom ons begin soos julle nog ken las by

1 Afrikaans
2 Engels
3 Wiskunde
4 Wetenskap/Skeinat
5 Biologie
6 Huishoudkunde
7 Houtwerk
8 Metaalwerk
9 Rekenaarwetenskap
10 Ekonomie
11 Bedryfsekonomie
12 Tik
13 Geskiedenis
14 Aardrykskunde
15 Tegniese Tekeninge
16 Duits
17 Frans
18 Zoeloe
19 Sotho
20 Elektronika

21 Latyn
22 Boekhou
23 Naaldwerk
24 Liggaamsoefeninge ( ek sit it net in omdat dit glo 'n "vak" is wat
uitgelaat gaan word)
25 Voorligting
26 Klavier
27 Snelskrif
Vorige onderwerp: UNISA en Barney Pityana
Volgende onderwerp: Matriek 2002
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 02:55:41 MGT 2024