Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " laaste herhinneringe aan magdaleen " deur GERT VLOK NEL
" laaste herhinneringe aan magdaleen " deur GERT VLOK NEL [boodskap #66289] Sa, 14 September 2002 23:38 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

laaste herhinneringe aan magdaleen
Gert Vlok Nel

toe jy my gelos het
het jy nooit weer i dooie woord geskryf
nie. ek het.
die boland hurk in jou somerrok se gewig.

ek het gesê " as ek krismis kom vir jou"
kry i dennebol, wag geurig op die stasie
ek sal uitleun by die venster. malmesbury. clanwilliam.vredendal.
al die pad deur switserland.
(ek onthou ek het gehuil so, in die wind)

"ek het jou" in i droom gesien, het jy opgemerk
tydens rugby, tussen i miljoen mense.

"in my bestaan" was jy die Woord wat vlees geword het.
"dis dalk i cliche" het jy (later) gesê in wind,wind,wind.

jy't grond & sout & water in my hart losgemaak
een aand in melkbaai terwyl ek la mer
speel in jou hare met die see as tweedestem.
(geen swem verby die punt nie)

nou lê al die liegstories van die kollektiewe siel
& die vaad're naak. alles & God kan altyd weer gevind
word. maar jy is vir ewig taboe soos die see
(& die see loop leeg dieselfde uur as ek)

"ek moet vir jou" iets sê sê jy.

"ek't jou" noukeurig liefgehad
in i swaar jaar vol ligte seisoene.

ek het i foto van jou op stellenbosch, jy's 19
voor die stadsaal, ek ruik jou nat hare terwyl
ek skryf. 7 jaar

daar is i triestige geheim die saterdag
wat gekom het met die dwingelandy van dinsdag, werk
verwerking, geld, vergelding. daai jaar
toe ek hokke moes begin bou
(om duiwe binne te hou)

ek sien jou orals
dis i duur, beleë cliche
(dit klink so fokken kak maar dit is so fokken waar)
het 'n obskure plattelandse poët gesê teen skemer.

toe jy weg is, het ek jou 3 x weer gesien
jy't my naam nie 1 x weer genoem nie. jy is my verby
in 'n wêreld van verworwe grense & verkende taiga.

"ek wil vir jou" iets sê sê jy in my hare. "moenie asseblief."

jy't getrou met i man, van sanlam, ek weet
waar jy bly. dat jy
wasgoed baldadig laat wapper in jou vooryard.
ek het een nag verbygery, in totale nood. julle het formidabel
geslaap, die wasgoed het my aangerand.

konnekteer vannag met my in i droom, sjant my uit,
uit uit die gedig uit.

vanaand na i woeste winddag, i vreemde donderbui
het i telefoon
oorkant die grafstil straat, in die groot dormante skool
dringend gelui

en vanaand verlang ek onbeskaamd na jou,
na tyd. kom staan jy weer voor
my, ootmoedig, & alleen. jeanne d'arc.
"ek het jou..."
nie lief nie
sê jy.
Re: " laaste herhinneringe aan magdaleen " deur GERT VLOK NEL [boodskap #66295 is 'n antwoord op boodskap #66289] So, 15 September 2002 11:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dis regtig nice

Probeer die ou 'n Afrikaanse e.e.cummings wees?

--
Groete, Francois Human

skryf in boodskap news:3D83C936.20103@rogers.com...
>
> laaste herhinneringe aan magdaleen
> Gert Vlok Nel
>
> toe jy my gelos het
> het jy nooit weer i dooie woord geskryf
> nie. ek het.
> die boland hurk in jou somerrok se gewig.
>
> ek het gesê " as ek krismis kom vir jou"
> kry i dennebol, wag geurig op die stasie
> ek sal uitleun by die venster. malmesbury. clanwilliam.vredendal.
> al die pad deur switserland.
> (ek onthou ek het gehuil so, in die wind)
>
> "ek het jou" in i droom gesien, het jy opgemerk
> tydens rugby, tussen i miljoen mense.
>
> "in my bestaan" was jy die Woord wat vlees geword het.
> "dis dalk i cliche" het jy (later) gesê in wind,wind,wind.
>
> jy't grond & sout & water in my hart losgemaak
> een aand in melkbaai terwyl ek la mer
> speel in jou hare met die see as tweedestem.
> (geen swem verby die punt nie)
>
> nou lê al die liegstories van die kollektiewe siel
> & die vaad're naak. alles & God kan altyd weer gevind
> word. maar jy is vir ewig taboe soos die see
> (& die see loop leeg dieselfde uur as ek)
>
> "ek moet vir jou" iets sê sê jy.
>
> "ek't jou" noukeurig liefgehad
> in i swaar jaar vol ligte seisoene.
>
> ek het i foto van jou op stellenbosch, jy's 19
> voor die stadsaal, ek ruik jou nat hare terwyl
> ek skryf. 7 jaar
>
> daar is i triestige geheim die saterdag
> wat gekom het met die dwingelandy van dinsdag, werk
> verwerking, geld, vergelding. daai jaar
> toe ek hokke moes begin bou
> (om duiwe binne te hou)
>
> ek sien jou orals
> dis i duur, beleë cliche
> (dit klink so fokken kak maar dit is so fokken waar)
> het 'n obskure plattelandse poët gesê teen skemer.
>
> toe jy weg is, het ek jou 3 x weer gesien
> jy't my naam nie 1 x weer genoem nie. jy is my verby
> in 'n wêreld van verworwe grense & verkende taiga.
>
> "ek wil vir jou" iets sê sê jy in my hare. "moenie asseblief."
>
> jy't getrou met i man, van sanlam, ek weet
> waar jy bly. dat jy
> wasgoed baldadig laat wapper in jou vooryard.
> ek het een nag verbygery, in totale nood. julle het formidabel
> geslaap, die wasgoed het my aangerand.
>
> konnekteer vannag met my in i droom, sjant my uit,
> uit uit die gedig uit.
>
> vanaand na i woeste winddag, i vreemde donderbui
> het i telefoon
> oorkant die grafstil straat, in die groot dormante skool
> dringend gelui
>
> en vanaand verlang ek onbeskaamd na jou,
> na tyd. kom staan jy weer voor
> my, ootmoedig, & alleen. jeanne d'arc.
> "ek het jou..."
> nie lief nie
> sê jy.
>
Re: " laaste herhinneringe aan magdaleen " deur GERT VLOK NEL [boodskap #66349 is 'n antwoord op boodskap #66289] Ma, 16 September 2002 06:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wow.

Dis nou genuine uit die hart uit.

Koot

skryf in boodskap news:3D83C936.20103@rogers.com...
>
> laaste herhinneringe aan magdaleen
> Gert Vlok Nel
>
> toe jy my gelos het
> het jy nooit weer i dooie woord geskryf
> nie. ek het.
> die boland hurk in jou somerrok se gewig.
>
> ek het gesê " as ek krismis kom vir jou"
> kry i dennebol, wag geurig op die stasie
> ek sal uitleun by die venster. malmesbury. clanwilliam.vredendal.
> al die pad deur switserland.
> (ek onthou ek het gehuil so, in die wind)
>
> "ek het jou" in i droom gesien, het jy opgemerk
> tydens rugby, tussen i miljoen mense.
>
> "in my bestaan" was jy die Woord wat vlees geword het.
> "dis dalk i cliche" het jy (later) gesê in wind,wind,wind.
>
> jy't grond & sout & water in my hart losgemaak
> een aand in melkbaai terwyl ek la mer
> speel in jou hare met die see as tweedestem.
> (geen swem verby die punt nie)
>
> nou lê al die liegstories van die kollektiewe siel
> & die vaad're naak. alles & God kan altyd weer gevind
> word. maar jy is vir ewig taboe soos die see
> (& die see loop leeg dieselfde uur as ek)
>
> "ek moet vir jou" iets sê sê jy.
>
> "ek't jou" noukeurig liefgehad
> in i swaar jaar vol ligte seisoene.
>
> ek het i foto van jou op stellenbosch, jy's 19
> voor die stadsaal, ek ruik jou nat hare terwyl
> ek skryf. 7 jaar
>
> daar is i triestige geheim die saterdag
> wat gekom het met die dwingelandy van dinsdag, werk
> verwerking, geld, vergelding. daai jaar
> toe ek hokke moes begin bou
> (om duiwe binne te hou)
>
> ek sien jou orals
> dis i duur, beleë cliche
> (dit klink so fokken kak maar dit is so fokken waar)
> het 'n obskure plattelandse poët gesê teen skemer.
>
> toe jy weg is, het ek jou 3 x weer gesien
> jy't my naam nie 1 x weer genoem nie. jy is my verby
> in 'n wêreld van verworwe grense & verkende taiga.
>
> "ek wil vir jou" iets sê sê jy in my hare. "moenie asseblief."
>
> jy't getrou met i man, van sanlam, ek weet
> waar jy bly. dat jy
> wasgoed baldadig laat wapper in jou vooryard.
> ek het een nag verbygery, in totale nood. julle het formidabel
> geslaap, die wasgoed het my aangerand.
>
> konnekteer vannag met my in i droom, sjant my uit,
> uit uit die gedig uit.
>
> vanaand na i woeste winddag, i vreemde donderbui
> het i telefoon
> oorkant die grafstil straat, in die groot dormante skool
> dringend gelui
>
> en vanaand verlang ek onbeskaamd na jou,
> na tyd. kom staan jy weer voor
> my, ootmoedig, & alleen. jeanne d'arc.
> "ek het jou..."
> nie lief nie
> sê jy.
>
Re: " laaste herhinneringe aan magdaleen " deur GERT VLOK NEL [boodskap #66355 is 'n antwoord op boodskap #66289] Ma, 16 September 2002 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> laaste herhinneringe aan magdaleen
> Gert Vlok Nel
>

Herinneringe! Ek ken ook so iemand - net die einde was gelukkiger.
Hulle het mekaar na vyf jaar van geen-sien en geen-hoor toevallig weer
raakgeloop en is drie maande later getroud. Dit was meer as 30 jaar
gelede en hulle is nog steeds heel danig oor mekaar, al het sy bors
nou al ernstig afgesak en al is daar dele van haar wat al ernstige
haelskade opgedoen het :-)
Re: " laaste herhinneringe aan magdaleen " deur GERT VLOK NEL [boodskap #66370 is 'n antwoord op boodskap #66349] Ma, 16 September 2002 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Koot Pieterse wrote:

> Wow.
>
> Dis nou genuine uit die hart uit.

Ja, Gert Vlok Nel het 'n verbasende manier om
dinge vir mens onmiddellik te maak. Mens moet
eintlik objekteer teen sy mengsel van Engels
en Afrikaans en sy cummings-skryfstyl, maar
dan besef jy dat dit alles deel van sy stilistiese
suksesresep is. Dis asof hy daarmee jou logiese
en tradisionele denkpatrone afbreek, en jou so
onder die belt tref met sy beskrywings van emosies.

Gloudina

>> laaste herhinneringe aan magdaleen
>> Gert Vlok Nel

>> toe jy my gelos het
>> het jy nooit weer i dooie woord geskryf
>> nie. ek het.
>> die boland hurk in jou somerrok se gewig.

>> ek het gesê " as ek krismis kom vir jou"
>> kry i dennebol, wag geurig op die stasie
>> ek sal uitleun by die venster. malmesbury. clanwilliam.vredendal.
>> al die pad deur switserland.
>> (ek onthou ek het gehuil so, in die wind)

>> "ek het jou" in i droom gesien, het jy opgemerk
>> tydens rugby, tussen i miljoen mense.

>> "in my bestaan" was jy die Woord wat vlees geword het.
>> "dis dalk i cliche" het jy (later) gesê in wind,wind,wind.

>> jy't grond & sout & water in my hart losgemaak
>> een aand in melkbaai terwyl ek la mer
>> speel in jou hare met die see as tweedestem.
>> (geen swem verby die punt nie)

>> nou lê al die liegstories van die kollektiewe siel
>> & die vaad're naak. alles & God kan altyd weer gevind
>> word. maar jy is vir ewig taboe soos die see
>> (& die see loop leeg dieselfde uur as ek)

>> "ek moet vir jou" iets sê sê jy.

>> "ek't jou" noukeurig liefgehad
>> in i swaar jaar vol ligte seisoene.

>> ek het i foto van jou op stellenbosch, jy's 19
>> voor die stadsaal, ek ruik jou nat hare terwyl
>> ek skryf. 7 jaar

>> daar is i triestige geheim die saterdag
>> wat gekom het met die dwingelandy van dinsdag, werk
>> verwerking, geld, vergelding. daai jaar
>> toe ek hokke moes begin bou
>> (om duiwe binne te hou)

>> ek sien jou orals
>> dis i duur, beleë cliche
>> (dit klink so fokken kak maar dit is so fokken waar)
>> het 'n obskure plattelandse poët gesê teen skemer.

>> toe jy weg is, het ek jou 3 x weer gesien
>> jy't my naam nie 1 x weer genoem nie. jy is my verby
>> in 'n wêreld van verworwe grense & verkende taiga.

>> "ek wil vir jou" iets sê sê jy in my hare. "moenie asseblief."

>> jy't getrou met i man, van sanlam, ek weet
>> waar jy bly. dat jy
>> wasgoed baldadig laat wapper in jou vooryard.
>> ek het een nag verbygery, in totale nood. julle het formidabel
>> geslaap, die wasgoed het my aangerand.

>> konnekteer vannag met my in i droom, sjant my uit,
>> uit uit die gedig uit.

>> vanaand na i woeste winddag, i vreemde donderbui
>> het i telefoon
>> oorkant die grafstil straat, in die groot dormante skool
>> dringend gelui

>> en vanaand verlang ek onbeskaamd na jou,
>> na tyd. kom staan jy weer voor
>> my, ootmoedig, & alleen. jeanne d'arc.
>> "ek het jou..."
>> nie lief nie
>> sê jy.


>
Re: " laaste herhinneringe aan magdaleen " deur GERT VLOK NEL [boodskap #66395 is 'n antwoord op boodskap #66370] Di, 17 September 2002 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
My plesier aan sy skrywes lê in die verrassende gedagtewendings en
woordkeuses.
"...noukeurig liefgehad".
Wow weer.

Ook sy beelde het 'n manier om in my gedagtes te draai.

Ek hou van hierdie ou.

Koot

skryf in boodskap news:3D85ED7F.4010105@rogers.com...
>
> Koot Pieterse wrote:
>
>> Wow.
>>
>> Dis nou genuine uit die hart uit.
>
>
> Ja, Gert Vlok Nel het 'n verbasende manier om
> dinge vir mens onmiddellik te maak. Mens moet
> eintlik objekteer teen sy mengsel van Engels
> en Afrikaans en sy cummings-skryfstyl, maar
> dan besef jy dat dit alles deel van sy stilistiese
> suksesresep is. Dis asof hy daarmee jou logiese
> en tradisionele denkpatrone afbreek, en jou so
> onder die belt tref met sy beskrywings van emosies.
>
> Gloudina
>
>
>
>
>
>
>
>>> laaste herhinneringe aan magdaleen
>>> Gert Vlok Nel
>
>>> toe jy my gelos het
>>> het jy nooit weer i dooie woord geskryf
>>> nie. ek het.
>>> die boland hurk in jou somerrok se gewig.
>
>>> ek het gesê " as ek krismis kom vir jou"
>>> kry i dennebol, wag geurig op die stasie
>>> ek sal uitleun by die venster. malmesbury. clanwilliam.vredendal.
>>> al die pad deur switserland.
>>> (ek onthou ek het gehuil so, in die wind)
>
>>> "ek het jou" in i droom gesien, het jy opgemerk
>>> tydens rugby, tussen i miljoen mense.
>
>>> "in my bestaan" was jy die Woord wat vlees geword het.
>>> "dis dalk i cliche" het jy (later) gesê in wind,wind,wind.
>
>>> jy't grond & sout & water in my hart losgemaak
>>> een aand in melkbaai terwyl ek la mer
>>> speel in jou hare met die see as tweedestem.
>>> (geen swem verby die punt nie)
>
>>> nou lê al die liegstories van die kollektiewe siel
>>> & die vaad're naak. alles & God kan altyd weer gevind
>>> word. maar jy is vir ewig taboe soos die see
>>> (& die see loop leeg dieselfde uur as ek)
>
>>> "ek moet vir jou" iets sê sê jy.
>
>>> "ek't jou" noukeurig liefgehad
>>> in i swaar jaar vol ligte seisoene.
>
>>> ek het i foto van jou op stellenbosch, jy's 19
>>> voor die stadsaal, ek ruik jou nat hare terwyl
>>> ek skryf. 7 jaar
>
>>> daar is i triestige geheim die saterdag
>>> wat gekom het met die dwingelandy van dinsdag, werk
>>> verwerking, geld, vergelding. daai jaar
>>> toe ek hokke moes begin bou
>>> (om duiwe binne te hou)
>
>>> ek sien jou orals
>>> dis i duur, beleë cliche
>>> (dit klink so fokken kak maar dit is so fokken waar)
>>> het 'n obskure plattelandse poët gesê teen skemer.
>
>>> toe jy weg is, het ek jou 3 x weer gesien
>>> jy't my naam nie 1 x weer genoem nie. jy is my verby
>>> in 'n wêreld van verworwe grense & verkende taiga.
>
>>> "ek wil vir jou" iets sê sê jy in my hare. "moenie asseblief."
>
>>> jy't getrou met i man, van sanlam, ek weet
>>> waar jy bly. dat jy
>>> wasgoed baldadig laat wapper in jou vooryard.
>>> ek het een nag verbygery, in totale nood. julle het formidabel
>>> geslaap, die wasgoed het my aangerand.
>
>>> konnekteer vannag met my in i droom, sjant my uit,
>>> uit uit die gedig uit.
>
>>> vanaand na i woeste winddag, i vreemde donderbui
>>> het i telefoon
>>> oorkant die grafstil straat, in die groot dormante skool
>>> dringend gelui
>
>>> en vanaand verlang ek onbeskaamd na jou,
>>> na tyd. kom staan jy weer voor
>>> my, ootmoedig, & alleen. jeanne d'arc.
>>> "ek het jou..."
>>> nie lief nie
>>> sê jy.
>
>
>>
>
Re: " laaste herhinneringe aan magdaleen " deur GERT VLOK NEL [boodskap #66451 is 'n antwoord op boodskap #66355] Wo, 18 September 2002 14:59 Na vorige boodskap
Rachel Couch  is tans af-lyn  Rachel Couch
Boodskappe: 45
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote in message

>> laaste herhinneringe aan magdaleen
>> Gert Vlok Nel
>>
>
> Herinneringe! Ek ken ook so iemand - net die einde was gelukkiger.
> Hulle het mekaar na vyf jaar van geen-sien en geen-hoor toevallig weer
> raakgeloop en is drie maande later getroud. Dit was meer as 30 jaar
> gelede en hulle is nog steeds heel danig oor mekaar, al het sy bors
> nou al ernstig afgesak en al is daar dele van haar wat al ernstige
> haelskade opgedoen het :-)

RC: Wat n mooi getuigskrif, Mnr Du Toit!
Vorige onderwerp: " Slytasie " deur KOOT PIETERSE
Volgende onderwerp: " tannie Jutie wat die aarde beërwe " deur GERT VLOK NEL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 00:08:22 MGT 2024