Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » Ndebele poskaarte
Ndebele poskaarte [boodskap #6465] Vr, 17 Mei 1996 00:00
Jan[18]  is tans af-lyn  Jan[18]
Boodskappe: 6
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek het 'n reeks van 8 baie mooi Ndebele poskaarte. S/W foto's met die
krale- en verfwerk in kleur. (Kyk by
http://mail.icon.co.za/~jdiginews/postcard.htm) Kom volgende week van
die drukkers af, en volgens 'n mark ondersoek in Pretoria gaan hulle
soos soetkoek verkoop. Enige iemand wat wil help bemark in ander areas
is welkom. (En nodig) Veral by toeriste uithang plekke, vlooi markte
en "curio" winkels.
Verminderde pryse op bestellings vir herverkope..
Kontak : Helene Cilliers
e-mail: jdig...@icon.co.za
voice: +27 12 3201043
Volgende onderwerp: WALVISFEES------HERMANUS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 23:03:09 MGT 2024