Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Troeteldiere » Nuwe Super Hond
Nuwe Super Hond [boodskap #63997] Do, 20 Junie 2002 06:33 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Russe het nou 'n nuwe ras hond geteel - bestaande uit 25% jakkals en 75% Husky.
Hierdie hond het glo 'n besondere reuksin, is klein, en kan glo oral inkruip
om onwettige goed uit te ruik.
Hulle kan tot prostaatkanker uitruik deur aan urine te ruik.

Nou weet ons hoekom honde altyd so onbeskof aan ons ruik: - suiwer
navorsing)))
Annette
Re: Nuwe Super Hond [boodskap #64019 is 'n antwoord op boodskap #63997] Do, 20 Junie 2002 13:11 Na vorige boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Altyd gewonder hoekom die honde die 'klokke' so lig!

"Annette" skryf in boodskap news:aervpk$9hfb5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die Russe het nou 'n nuwe ras hond geteel - bestaande uit 25% jakkals en 75% Husky.
> Hierdie hond het glo 'n besondere reuksin, is klein, en kan glo oral inkruip
> om onwettige goed uit te ruik.
> Hulle kan tot prostaatkanker uitruik deur aan urine te ruik.
>
> Nou weet ons hoekom honde altyd so onbeskof aan ons ruik: - suiwer
> navorsing)))
> Annette
>
Vorige onderwerp: Kaap Die Stadige
Volgende onderwerp: Honde en pap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 11:40:53 MGT 2024