Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Dankie vir lirieke!
Re: Moedersdag [boodskap #62026 is 'n antwoord op boodskap #62025] Ma, 13 Mei 2002 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
DIT is hoekom ons moet skool toe gaan - dit klink eenders - en dit kos
geleerdheid om te weet wanneer om wat te gebruik:)
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:ot00eu4uvinqa3rdlt0b2jmsea6l86044h@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
> As jy so sê...:-)))
> Terloops, is daar enigsins 'n verskil in uitspraak tussen die "f" en
> "v" klank in Afrikaans?
> Hoe weet mens byvoorbeeld wanneer 'n "f" 'n "v" moet wees?
>
>
>> Nee man - Fris en Fors!:))
>> Annette
>>
>>
>> "Katryn" wrote in message
>> news:5duvdustmemm5p55vmllroubue9vk0k1st@4ax.com...
>>> "Annette" wrote:
>
>>>> Jy is natuurlik reg Katryn - daar is baie groot en fros manne hier wat
>> vir
>>>> vroulief Mammie noem, en daarom moet hulle dan ook moedersdag
handhaaf:))
>
>>> Ek neem aan fros is "vrot en voos" gekombineer?
>>> :-))
>
>
>>
>
Re: Moedersdag [boodskap #62028 is 'n antwoord op boodskap #62026] Ma, 13 Mei 2002 18:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

Nou vertel dan asseblief vir my o geleerde ene. Ek kan gladnie meer
die reëls onthou nie - indien ek dit ooit geleer was, want my skoling
in SA was nou nie juis ooit iets om oor huistoe te skryf nie.

> DIT is hoekom ons moet skool toe gaan - dit klink eenders - en dit kos
> geleerdheid om te weet wanneer om wat te gebruik:)
> Annette
>
>
> "Katryn" wrote in message
> news:ot00eu4uvinqa3rdlt0b2jmsea6l86044h@4ax.com...
>> "Annette" wrote:

>> As jy so sê...:-)))
>> Terloops, is daar enigsins 'n verskil in uitspraak tussen die "f" en
>> "v" klank in Afrikaans?
>> Hoe weet mens byvoorbeeld wanneer 'n "f" 'n "v" moet wees?


>>> Nee man - Fris en Fors!:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Katryn" wrote in message
>>> news:5duvdustmemm5p55vmllroubue9vk0k1st@4ax.com...
>>>> "Annette" wrote:
>>
>>>> >Jy is natuurlik reg Katryn - daar is baie groot en fros manne hier wat
>>> vir
>>>> >vroulief Mammie noem, en daarom moet hulle dan ook moedersdag
> handhaaf:))
>>
>>>> Ek neem aan fros is "vrot en voos" gekombineer?
>>>> :-))
>>
>>
>>>

>
Re: Moedersdag [boodskap #62029 is 'n antwoord op boodskap #62028] Ma, 13 Mei 2002 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is mos nou nie juis een wat my by reels hou nie, ek
skryf op instink:))
Mens kan mos sien wanneer dit 'n v of f moet wees, of hoe?))
Annette - die afvallige ene:))

"Katryn" skryf in boodskap news:qv10euo72d8c17crojpik3cnl9ufov0s9m@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
> Nou vertel dan asseblief vir my o geleerde ene. Ek kan gladnie meer
> die reëls onthou nie - indien ek dit ooit geleer was, want my skoling
> in SA was nou nie juis ooit iets om oor huistoe te skryf nie.
>
>
>> DIT is hoekom ons moet skool toe gaan - dit klink eenders - en dit kos
>> geleerdheid om te weet wanneer om wat te gebruik:)
>> Annette
>>
>>
>> "Katryn" wrote in message
>> news:ot00eu4uvinqa3rdlt0b2jmsea6l86044h@4ax.com...
>>> "Annette" wrote:
>
>>> As jy so sê...:-)))
>>> Terloops, is daar enigsins 'n verskil in uitspraak tussen die "f" en
>>> "v" klank in Afrikaans?
>>> Hoe weet mens byvoorbeeld wanneer 'n "f" 'n "v" moet wees?
>
>
>>>> Nee man - Fris en Fors!:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Katryn" wrote in message
>>>> news:5duvdustmemm5p55vmllroubue9vk0k1st@4ax.com...
>>>> > "Annette" wrote:
>>>
>>>> > >Jy is natuurlik reg Katryn - daar is baie groot en fros manne hier wat
>>>> vir
>>>> > >vroulief Mammie noem, en daarom moet hulle dan ook moedersdag
>> handhaaf:))
>>>
>>>> > Ek neem aan fros is "vrot en voos" gekombineer?
>>>> > :-))
>>>
>>>
>>>>
>
>>
>
Re: Moedersdag [boodskap #62032 is 'n antwoord op boodskap #62014] Ma, 13 Mei 2002 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Katryn wrote:

> Ekskuus, maar jy was nie eens reg in "teorie" nie. My fout. Dit kom
> ek toe agter nadat ek so bietjie inligting gaan soek het oor die
> ontstaan van hierdie dag. Dis 'n Amerikaanse en as sulks kommersiële
> tradisie.

> So, jy kan jou tipe van "moedersdag" hou - maar doen dit dan op 'n
> ander datum, of vind uit wanneer dit gebeur in Engeland. :-))

Moet nou nie 'n internasionale insident
hiervan maak nie. Natuurlik is "Moedersdag"
'n Amerikaanse en as sodanig 'n kommersiële
tradisie. Ek kan nie onthou dat ons so 'n
bohaai daarvan gemaak het toe ek klein was
nie.
En dis net my eie private opinie dat
mens nie nog verder die ding moet vergroot
deur die pa ook by die ding in te sleep nie.
Ek is allergies vir die hele besigheid
van kaarte stuur ook. Dis vir my 'n baie
steriele manier om kontak met mense te hou.
En die goed is so duur. Kaarte se pryse het
soos die pryse van dasse uit alle verband
opgeskiet in die laaste dekade of so. Eers
was dasse konserwatief van prys, voor die
generation X-ers dit tot 'n status simbool
verhoog het en die prys daarvan astronomies
opgeskiet het. Ondertussen het die pryse van
rekenaars gedaal en gedaal.

Gloudina
Re: Moedersdag [boodskap #62033 is 'n antwoord op boodskap #62029] Ma, 13 Mei 2002 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sheesh - jy is darem ook baie hulpvaardig, nè? :-)))
Ja, ons wat Afrikaans magtig is, kan dit sien (want ons is dit
gewoond) Maar hoe verduidelik mens dit vir iemand van NIE Afrikaans
magtig is nie? Ek dink byvoorbeeld dat in Nederlands word die "v"
baie keer as 'n "w" uitgespreek? Gladnie seker hieroor nie (en jok
seker daaroor), maar baie engelse maak soms daardie fout - om die "v
as 'n "w" klank uit te spreek.

"Annette" wrote:

> Ek is mos nou nie juis een wat my by reels hou nie, ek
> skryf op instink:))
> Mens kan mos sien wanneer dit 'n v of f moet wees, of hoe?))
> Annette - die afvallige ene:))
>
>
> "Katryn" wrote in message
> news:qv10euo72d8c17crojpik3cnl9ufov0s9m@4ax.com...
>> "Annette" wrote:

>> Nou vertel dan asseblief vir my o geleerde ene. Ek kan gladnie meer
>> die reëls onthou nie - indien ek dit ooit geleer was, want my skoling
>> in SA was nou nie juis ooit iets om oor huistoe te skryf nie.


>>> DIT is hoekom ons moet skool toe gaan - dit klink eenders - en dit kos
>>> geleerdheid om te weet wanneer om wat te gebruik:)
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Katryn" wrote in message
>>> news:ot00eu4uvinqa3rdlt0b2jmsea6l86044h@4ax.com...
>>>> "Annette" wrote:
>>
>>>> As jy so sê...:-)))
>>>> Terloops, is daar enigsins 'n verskil in uitspraak tussen die "f" en
>>>> "v" klank in Afrikaans?
>>>> Hoe weet mens byvoorbeeld wanneer 'n "f" 'n "v" moet wees?
>>
>>
>>>> >Nee man - Fris en Fors!:))
>>>> >Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >"Katryn" wrote in message
>>>> >news:5duvdustmemm5p55vmllroubue9vk0k1st@4ax.com...
>>>> >> "Annette" wrote:
>>>>
>>>> >> >Jy is natuurlik reg Katryn - daar is baie groot en fros manne hier
> wat
>>>> >vir
>>>> >> >vroulief Mammie noem, en daarom moet hulle dan ook moedersdag
>>> handhaaf:))
>>>>
>>>> >> Ek neem aan fros is "vrot en voos" gekombineer?
>>>> >> :-))
>>>>
>>>>
>>>> >
>>
>>>

>
Re: Moedersdag [boodskap #62037 is 'n antwoord op boodskap #62025] Ma, 13 Mei 2002 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 13 May 2002 14:21:24 -0400, Katryn wrote:

> Terloops, is daar enigsins 'n verskil in uitspraak tussen die "f" en
> "v" klank in Afrikaans?
> Hoe weet mens byvoorbeeld wanneer 'n "f" 'n "v" moet wees?
>

Vra vir Plaasfark Danielle,
hy behoort te weet.

DD
Fros [boodskap #62048 is 'n antwoord op boodskap #62020] Ma, 13 Mei 2002 21:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette
daar is baie groot en fros manne hier

Wouter
Julle het nou al verduidelik, maar my maaind boggel steeds oor daardie
fros manne. Hoe lyk so 'n fros man? Is hy fris met 'n groot tros?
Of het hy bloot 'n fris tros?
Ghoti [boodskap #62049 is 'n antwoord op boodskap #62037] Ma, 13 Mei 2002 22:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> 1.Terloops, is daar enigsins 'n verskil in uitspraak tussen die "f" en
> " v" klank in Afrikaans?
> 2. Hoe weet mens byvoorbeeld wanneer 'n "f" 'n "v" moet wees?

DD
Vra vir Plaasfark Danielle, hy behoort te weet.

Wouter
Nee, hoekom sal ek nou weet, Duif?
Maar ek sal probeer.

1. Uitspraak
Daar is seker 'n subtiele verskil, maar in die praktyk steur jy jou nie
daaraan nie. Fark en vark klink maar net dieselfde. Maar na 'n
klinker natuurlik nie, ...erve en ...erfe klink natuurlik verskillend,
die v is sag en die f is hard.

2.Wanneer
Ek weet van geen reël nie, ek vermoed dit het meer met
die oorsprong van die woord te doen.

Dis in elk geval baie makliker as Engels, jy weet seker hoe
om "ghoti" in Engels uit te spreek?

gh soos in enough (f)
o soos in women (i)
ti soos in station (sh)

Ja, "ghoti" is "fish", dis tog logies, of hoe?
Re: Fros [boodskap #62054 is 'n antwoord op boodskap #62048] Di, 14 Mei 2002 04:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie een van die twee nie liewe plaasvark:)))
Hy kan fris wees sonder 'n groot tros, en hoe sal ek weet hoe fris die tros
is sonder nadere kennismaking:))
En hoekom wil jy nie weet of die tros miskien fors is nie?:)))))
Want verseker, dit is die enigste uiterlike teken van forsheid:))
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3ce03544.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> daar is baie groot en fros manne hier
>
> Wouter
> Julle het nou al verduidelik, maar my maaind boggel steeds oor daardie
> fros manne. Hoe lyk so 'n fros man? Is hy fris met 'n groot tros?
> Of het hy bloot 'n fris tros?
>
Re: Moedersdag [boodskap #62071 is 'n antwoord op boodskap #62025] Di, 14 Mei 2002 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette ek glo nie mens kan dit volgens 'n taalreel uitwerk nie. Ek het so
bietjie gespeel met die idee dat dit dalk klinker gebonde kan wees maar
sommer dadelik die teorie laat vaar. Ek dink die taalmeesters het maar so
besluit om 'n tafel en die onnies met hul rooi penne en kweperlatte het
toegesien dat die volk so opgevoed word.

Hantamkind

> "Annette" >
> Terloops, is daar enigsins 'n verskil in uitspraak tussen die "f" en
> "v" klank in Afrikaans?
> Hoe weet mens byvoorbeeld wanneer 'n "f" 'n "v" moet wees?
>
Re: Ghoti [boodskap #62088 is 'n antwoord op boodskap #62049] Di, 14 Mei 2002 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 14 May 2002 00:08:28 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> DD
> Vra vir Plaasfark Danielle, hy behoort te weet.
>
> Wouter
> Nee, hoekom sal ek nou weet, Duif?
> Maar ek sal probeer.

.LOL :-)))))))))

> 1. Uitspraak

knip
>
> 2.
> Ek weet van geen reël nie, ek vermoed dit het meer met
> die oorsprong van die woord te doen.
>

Daar is wel een reël Wouter, die een wat
sê dat 'n woord in Afrikaans nooit as te nimmer
'n 'v' as laate letter sal hê nie.

Duif
Re: Ghoti [boodskap #62104 is 'n antwoord op boodskap #62049] Wo, 15 Mei 2002 00:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" wrote:

> DD
> Vra vir Plaasfark Danielle, hy behoort te weet.
>
> Wouter
> Nee, hoekom sal ek nou weet, Duif?
> Maar ek sal probeer.

Dankie Wouter. :-)

> Dis in elk geval baie makliker as Engels, jy weet seker hoe
> om "ghoti" in Engels uit te spreek?
>
> gh soos in enough (f)
> o soos in women (i)
> ti soos in station (sh)
>
> Ja, "ghoti" is "fish", dis tog logies, of hoe?

Ja, dis so - maar jy weet seker dat jy nou met George Bernard Shaw se
kallers ploeg, nè? :-)
Re: Ghoti [boodskap #62106 is 'n antwoord op boodskap #62088] Wo, 15 Mei 2002 00:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dave wrote:

>
> Daar is wel een reël Wouter, die een wat
> sê dat 'n woord in Afrikaans nooit as te nimmer
> 'n 'v' as laate letter sal hê nie.

Ag dankie Duifie. :-)) Ek het nou jou en Wouter se verduidelikings
aan my "student" gestuur. Die arme mens word definitief van die wal
in die sloot gehelp deur my. Maar ons probeer maar...:-))
Re: Ghoti [boodskap #62127 is 'n antwoord op boodskap #62104] Wo, 15 Mei 2002 08:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> gh soos in enough (f)
> o soos in women (i)
> ti soos in station (sh)
> Ja, "ghoti" is "fish", dis tog logies, of hoe?

Katryn
Ja, dis so - maar jy weet seker dat jy nou met George Bernard
Shaw se kallers ploeg, nê? :-)

Wouter
Nee, nie geweet nie. Tog nie Pygmalion nie, of hoe?
Re: Ghoti [boodskap #62139 is 'n antwoord op boodskap #62127] Wo, 15 Mei 2002 15:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" wrote:

> Katryn
> Ja, dis so - maar jy weet seker dat jy nou met George Bernard
> Shaw se kallers ploeg, nè? :-)
>
> Wouter
> Nee, nie geweet nie. Tog nie Pygmalion nie, of hoe?

Katryn:
Nee nee, nie in enige van sy "plays" nie - maar ek het dit wel gesien
as 'n voorwoord in sy "Androcles and the Lion".
Die storie agter die storie is dat Shaw 'n baie bekende voorvegter en
advokaat was vir die verandering van spelling van Engelse woorde na
gelang van hulle fonetiese uitspraak (klank en simbool). Hy het
gevoel dat die Engelse spelling heeltemal onlogies was, en hy het
"ghoti" as voorbeeld gebruik! :-)

Jy kan sy biografie hier lees:
http://www.english.upenn.edu/~cmazer/mis1.html
Re: Ghoti [boodskap #62143 is 'n antwoord op boodskap #62106] Wo, 15 Mei 2002 17:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 14 May 2002 20:10:13 -0400, Katryn wrote:

> Dave wrote:
>

>> Daar is wel een reël Wouter, die een wat
>> sê dat 'n woord in Afrikaans nooit as te nimmer
>> 'n 'v' as laate letter sal hê nie.
>
> Ag dankie Duifie. :-)) Ek het nou jou en Wouter se verduidelikings
> aan my "student" gestuur. Die arme mens word definitief van die wal
> in die sloot gehelp deur my. Maar ons probeer maar...:-))

Een moerske plesier Katryn:-)))

FeldMuis
Re: Moedersdag [boodskap #62351 is 'n antwoord op boodskap #62071] So, 19 Mei 2002 08:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 14 May 2002 17:43:09 +0800, "Hantamkind"
wrote:

> Annette ek glo nie mens kan dit volgens 'n taalreel uitwerk nie. Ek het so
> bietjie gespeel met die idee dat dit dalk klinker gebonde kan wees maar
> sommer dadelik die teorie laat vaar. Ek dink die taalmeesters het maar so
> besluit om 'n tafel en die onnies met hul rooi penne en kweperlatte het
> toegesien dat die volk so opgevoed word.
>
> Hantamkind

Wel (slegs) een taalreël wat ek aan Danielle geneom het, Hantamkind.
Die een wat sê dat 'n woord in die Afrikaanse taal nooit met 'n
'V' sal eindig nie.

Dawie Fan Der Merwe
Re: Moedersdag [boodskap #62353 is 'n antwoord op boodskap #62351] So, 19 Mei 2002 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
>
> Wel (slegs) een taalreël wat ek aan Danielle geneom het, Hantamkind.
> Die een wat sê dat 'n woord in die Afrikaanse taal nooit met 'n
> 'V' sal eindig nie.
>
> Dawie Fan Der Merwe
>
Fanwaar gehasie?
Annette

>
Re: Moedersdag [boodskap #62356 is 'n antwoord op boodskap #62353] So, 19 Mei 2002 09:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 19 May 2002 10:34:23 +0200, "Annette" wrote:

>

>> Wel (slegs) een taalreël wat ek aan Danielle geneom het, Hantamkind.
>> Die een wat sê dat 'n woord in die Afrikaanse taal nooit met 'n
>> 'V' sal eindig nie.

>> Dawie Fan Der Merwe

> Fanwaar gehasie?
> Annette
>
>
Hier van vochville af. Jy's weer soos
fele ander kere flymskerp né Annette.
Van vochville gepraat, dis eintlik 'n
vensie plek hoor!

DD
Re: Moedersdag [boodskap #62358 is 'n antwoord op boodskap #62351] So, 19 Mei 2002 09:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis freeslik waar, Dafie, Dafis. Dis net gloudina wat somtyds onbeskov is op
hierdie ng en haar freeslike ou suster moet kontak om seker te maak die frot
spul hier maak nie spelvoute nie. Ferder streev ons almal na harmonie en wil
niemand strav nie :-O

HK

"Davie Davis" >
> Wel (slegs) een taalreël wat ek aan Danielle geneom het, Hantamkind.
> Die een wat sê dat 'n woord in die Afrikaanse taal nooit met 'n
> 'V' sal eindig nie.
>
> Dawie Fan Der Merwe
>
Re: Moedersdag [boodskap #62359 is 'n antwoord op boodskap #62358] So, 19 Mei 2002 09:31 Na vorige boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 19 May 2002 17:11:56 +0800, "Hantamkind"
wrote:

> Dis freeslik waar, Dafie, Dafis. Dis net gloudina wat somtyds onbeskov is op
> hierdie ng en haar freeslike ou suster moet kontak om seker te maak die frot
> spul hier maak nie spelvoute nie. Ferder streev ons almal na harmonie en wil
> niemand strav nie :-O
>
> HK

Onferbeterlik Hantamking:-)))))))

Dafie Dafis

ns.
Hantamking issie 'n spelvout nie
maar erkenning fir 'n netjiese briev
Vorige onderwerp: Koos du Plessis lirieke
Volgende onderwerp: Grafsteensangers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 19:42:52 MGT 2024