Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Koos Doep - "Splinternuut"
Koos Doep - "Splinternuut" [boodskap #61917] Sa, 11 Mei 2002 05:38 na volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Splinternuut"
Koos Du PLessis

my oë is 'n splinternuut
wat bly weerkaats al kyk ek uit
en ewebeelde dwaal verby
maar dra onwetend iets van my

maar ek kan sing as ander vlug
voor werwelwind en bliksemlig
want deur die krake in die nag
sien ek 'n helder nuwe dag

die oë is 'n slpinternuut
dis ook jy leer om skerp te kyk
jy meen jy's blind dom onbewus
dit wat presies wys wat hy is

maar ek kan sien as sieners tas
na iets wat is en altyd was
want oor die reën en wind praat saam
en in die kranse dreun 'n naam

my oë is splinternuut
wat bly weerkaats al kyk ek uit
en skewe beelde hink verby
en word onwetend deel van my

maar ek sal blink en hoor beur
selfs doringtakke gryp en skeur
want op die berg se rug
is môre ver maar reeds in sig
want op die ruwe berg se rug
is môre ver maar reeds in sig

--------------------------------------------
Re: Koos Doep - "Splinterruit" [boodskap #61920 is 'n antwoord op boodskap #61917] Sa, 11 Mei 2002 05:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
demmit, dit sal help as ek 'n bril kry - skuus almal.

"Splinterruit"
Koos Du PLessis

my oë is 'n splinterriut
wat bly weerkaats al kyk ek uit
en ewebeelde dwaal verby
maar dra onwetend iets van my

maar ek kan sing as ander vlug
voor werwelwind en bliksemlig
want deur die krake in die nag
sien ek 'n helder nuwe dag

die oë is 'n slpinterriut
dis ook jy leer om skerp te kyk
jy meen jy's blind dom onbewus
dit wat presies wys wat hy is

maar ek kan sien as sieners tas
na iets wat is en altyd was
want oor die reën en wind praat saam
en in die kranse dreun 'n naam

my oë is splinterruit
wat bly weerkaats al kyk ek uit
en skewe beelde hink verby
en word onwetend deel van my

maar ek sal blink en hoor beur
selfs doringtakke gryp en skeur
want op die berg se rug
is môre ver maar reeds in sig
want op die ruwe berg se rug
is môre ver maar reeds in sig

--------------------------------------------
>
Re: Koos Doep - "Splinterruit" [boodskap #61960 is 'n antwoord op boodskap #61920] So, 12 Mei 2002 05:43 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mooi so Rosie - ek kan sien jy is 'n aanwins vir die ng ... Maar, moet nie
nou ophou nie.

"Rosie" skryf in boodskap news:abibko$71l$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> demmit, dit sal help as ek 'n bril kry - skuus almal.
>
>
> "Splinterruit"
> Koos Du PLessis
>
> my oë is 'n splinterriut
> wat bly weerkaats al kyk ek uit
> en ewebeelde dwaal verby
> maar dra onwetend iets van my
>
> maar ek kan sing as ander vlug
> voor werwelwind en bliksemlig
> want deur die krake in die nag
> sien ek 'n helder nuwe dag
>
> die oë is 'n slpinterriut
> dis ook jy leer om skerp te kyk
> jy meen jy's blind dom onbewus
> dit wat presies wys wat hy is
>
> maar ek kan sien as sieners tas
> na iets wat is en altyd was
> want oor die reën en wind praat saam
> en in die kranse dreun 'n naam
>
> my oë is splinterruit
> wat bly weerkaats al kyk ek uit
> en skewe beelde hink verby
> en word onwetend deel van my
>
> maar ek sal blink en hoor beur
> selfs doringtakke gryp en skeur
> want op die berg se rug
> is môre ver maar reeds in sig
> want op die ruwe berg se rug
> is môre ver maar reeds in sig
>
> --------------------------------------------
>>
>
Vorige onderwerp: Koos Doep - "Nagkonsert"
Volgende onderwerp: Koos Doep - "Vier Horisonne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 22:57:01 MGT 2024