Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Duur Boeke.
Duur Boeke. [boodskap #61343] Wo, 01 Mei 2002 09:15 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien dat die nuutste Danielle Steel poging R280 kos vir die
hardebanduitgawe.
Ek sal dit nie koop nie - omdat ek nie juis haar boeke geniet nie.
Ek voel egter vir die verslaafdes jammer.

Annette
Re: Duur Boeke. [boodskap #61363 is 'n antwoord op boodskap #61343] Wo, 01 Mei 2002 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Probeer www.amazon.com. Ek het al gevind dat ek 'n boek teen minder as die
helfte van die SA prys kan kry al moet ek verskeping ook betaal ...

"Annette" skryf in boodskap news:aaobtl$ccnrj$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek sien dat die nuutste Danielle Steel poging R280 kos vir die
> hardebanduitgawe.
> Ek sal dit nie koop nie - omdat ek nie juis haar boeke geniet nie.
> Ek voel egter vir die verslaafdes jammer.
>
> Annette
>
Re: Duur Boeke. [boodskap #61367 is 'n antwoord op boodskap #61363] Do, 02 Mei 2002 03:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Jan - die paar dames wat ek ken wat Danielle Steele lees het nie
rekenaars nie, of stel nie daarin belang om dit te gebruik nie. Hulle het
ook nie die geduld om te wag as hulle die nuwe boek sien nie.
Annette

Jan skryf in boodskap news:FIYz8.68863$HY3.1080248@news.webusenet.com...
> Probeer www.amazon.com. Ek het al gevind dat ek 'n boek teen minder as die
> helfte van die SA prys kan kry al moet ek verskeping ook betaal ...
>
> "Annette" wrote in message
> news:aaobtl$ccnrj$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek sien dat die nuutste Danielle Steel poging R280 kos vir die
>> hardebanduitgawe.
>> Ek sal dit nie koop nie - omdat ek nie juis haar boeke geniet nie.
>> Ek voel egter vir die verslaafdes jammer.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Duur Boeke. [boodskap #61377 is 'n antwoord op boodskap #61367] Do, 02 Mei 2002 07:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:aaqh9u$ckd2p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Jan - die paar dames wat ek ken wat Danielle Steele lees het nie
> rekenaars nie, of stel nie daarin belang om dit te gebruik nie.

Jou opmerking is naar maar waar. Maar nou sit en wonder ek: is ons klomp
wat
die rekenaars so geniet, nie dalk te lui om te lees nie?! ;))

Kekkel

Hulle het
> ook nie die geduld om te wag as hulle die nuwe boek sien nie.
> Annette

>
>
> Jan wrote in message
> news:FIYz8.68863$HY3.1080248@news.webusenet.com...
>> Probeer www.amazon.com. Ek het al gevind dat ek 'n boek teen minder as
> die
>> helfte van die SA prys kan kry al moet ek verskeping ook betaal ...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:aaobtl$ccnrj$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek sien dat die nuutste Danielle Steel poging R280 kos vir die
>>> hardebanduitgawe.
>>> Ek sal dit nie koop nie - omdat ek nie juis haar boeke geniet nie.
>>> Ek voel egter vir die verslaafdes jammer.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Duur Boeke. [boodskap #61385 is 'n antwoord op boodskap #61377] Do, 02 Mei 2002 10:05 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai Nooit!! Ek lees altyd aan een of ander boek - mens kan tog nie die
rekenaar saam bad toe, strand toe of selfs bed toe vat nie:))
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3cd0f07d.0@news1.mweb.co.za...
>
> Annette wrote in message
> news:aaqh9u$ckd2p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dankie Jan - die paar dames wat ek ken wat Danielle Steele lees het nie
>> rekenaars nie, of stel nie daarin belang om dit te gebruik nie.
>
> Jou opmerking is naar maar waar. Maar nou sit en wonder ek: is ons klomp
> wat
> die rekenaars so geniet, nie dalk te lui om te lees nie?! ;))
>
> Kekkel
>
> Hulle het
>> ook nie die geduld om te wag as hulle die nuwe boek sien nie.
>> Annette
>
>
>
>>
>>
>> Jan wrote in message
>> news:FIYz8.68863$HY3.1080248@news.webusenet.com...
>>> Probeer www.amazon.com. Ek het al gevind dat ek 'n boek teen minder
as
>> die
>>> helfte van die SA prys kan kry al moet ek verskeping ook betaal ...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:aaobtl$ccnrj$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek sien dat die nuutste Danielle Steel poging R280 kos vir die
>>>> hardebanduitgawe.
>>>> Ek sal dit nie koop nie - omdat ek nie juis haar boeke geniet nie.
>>>> Ek voel egter vir die verslaafdes jammer.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Belgiese koerante
Volgende onderwerp: Afrikaanse Boeke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 19:43:47 MGT 2024