Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » O Koek!! Dis snaaks!!
O Koek!! Dis snaaks!! [boodskap #59781] So, 07 April 2002 21:56 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is selfs iets spesiaal vir Die Plaasvark by die snekseksie))

You have to see this site. I loved the 'snack' section .
http://www.engrish.com/

Annette
Re: O Koek!! Dis snaaks!! [boodskap #59788 is 'n antwoord op boodskap #59781] So, 07 April 2002 22:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a8qf9g$ubtbk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar is selfs iets spesiaal vir Die Plaasvark by die snekseksie))
>
> You have to see this site. I loved the 'snack' section .
> http://www.engrish.com/
>
> Annette
>

Of soos die Hong Kongse straat anties sou se:

You numba one Hong Kong bastad... you plomise me flidge

Q
Re: O Koek!! Dis snaaks!! [boodskap #59790 is 'n antwoord op boodskap #59788] Ma, 08 April 2002 03:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Ek bestel altyd flied lice - en snaaks genoeg, hulle verstaan wat ek
sê:)
Annette

Q skryf in boodskap news:a8qi2p$1se$1@paris.btinternet.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:a8qf9g$ubtbk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar is selfs iets spesiaal vir Die Plaasvark by die snekseksie))
>>
>> You have to see this site. I loved the 'snack' section .
>> http://www.engrish.com/
>>
>> Annette
>>
>
> Of soos die Hong Kongse straat anties sou se:
>
> You numba one Hong Kong bastad... you plomise me flidge
>
> Q
>
Re: O Koek!! Dis snaaks!! [boodskap #59824 is 'n antwoord op boodskap #59790] Ma, 08 April 2002 12:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
... en as hy dan die order agtertoe gee sê hy iets soos 'Ha chan
quwan!' - wat in afrikaans beteken - 'Sit bietjie hond by die grapgat se
order!' :)

Annette wrote:
>
> :))))) Ek bestel altyd flied lice - en snaaks genoeg, hulle verstaan wat ek
> sê:)
> Annette
>
> Q wrote in message
> news:a8qi2p$1se$1@paris.btinternet.com...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a8qf9g$ubtbk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Daar is selfs iets spesiaal vir Die Plaasvark by die snekseksie))
>>>
>>> You have to see this site. I loved the 'snack' section .
>>> http://www.engrish.com/
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>> Of soos die Hong Kongse straat anties sou se:
>>
>> You numba one Hong Kong bastad... you plomise me flidge
>>
>> Q
>>
>>
Re: O Koek!! Dis snaaks!! [boodskap #59974 is 'n antwoord op boodskap #59824] Wo, 10 April 2002 10:41 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Lou!!
Dis so goed om te weet iemand hier verstaan Snapsnees -
Mens word so slim hier!!
Nou weet ek:
As ek eend bestel daar kry ek kat
As ek beesvleis bestel kry ek hond.
Annette

Lou skryf in boodskap news:3CB1890A.43896AE0@lous.zzn.com...
> ... en as hy dan die order agtertoe gee sê hy iets soos 'Ha chan
> quwan!' - wat in afrikaans beteken - 'Sit bietjie hond by die grapgat se
> order!' :)
>
> Annette wrote:
>>
>> :))))) Ek bestel altyd flied lice - en snaaks genoeg, hulle verstaan wat ek
>> sê:)
>> Annette
>>
>> Q wrote in message
>> news:a8qi2p$1se$1@paris.btinternet.com...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:a8qf9g$ubtbk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Daar is selfs iets spesiaal vir Die Plaasvark by die snekseksie))
>>>>
>>>> You have to see this site. I loved the 'snack' section .
>>>> http://www.engrish.com/
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>> Of soos die Hong Kongse straat anties sou se:
>>>
>>> You numba one Hong Kong bastad... you plomise me flidge
>>>
>>> Q
>>>
>>>
Vorige onderwerp: Ophou rook
Volgende onderwerp: Thysie Grappie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 17:57:21 MGT 2024