Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » The Click Song = Afrikaanse Canon???
The Click Song = Afrikaanse Canon??? [boodskap #58498] Di, 12 Maart 2002 11:45 na volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Wie ook al die oorspronklike "afrikaanse canon" boodskap gepos het, hier is
'n link na "The Click Song", as jy dalk wil weet of dit dieselfde is.

http://www.knet.co.za/transkei/clickson.htm

Laat ons ook dan sommer weet:)
Re: The Click Song = Afrikaanse Canon??? [boodskap #58505 is 'n antwoord op boodskap #58498] Di, 12 Maart 2002 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Stone wrote:

> Wie ook al die oorspronklike "afrikaanse canon" boodskap gepos het, hier is
> 'n link na "The Click Song", as jy dalk wil weet of dit dieselfde is.
>
> http://www.knet.co.za/transkei/clickson.htm
>
> Laat ons ook dan sommer weet:)

Nee, dit kan nie dieselfde wees nie.
Die oorspronklike "afrikaanse canon"
het baie kort reëls. Hier is dit weer
in fonetiese vorm:

E-lah pakwama
walache wagwanahe
a kinana gwanahe
mba mawa elah
de danaledeh
mba mawa ungaehi
gwanahe pakwamaeh

Snaaks genoeg, ek luister gisteraand weer na die
"click song" soos gesing deur Lorraine Klaasen, wat
nou onlangs hier in Ottawa 'n konsert gegee het. Sy
verduidelik toe die betekenis van die click song. In
haar verduideliking praat sy nie van die toordokter
as 'n klein goggatjie nie. Sy verduidelik: die vrou
werk in die lande, met 'n baba op haar rug en iets wat
sy op haar kop dra. Dan klim die klein goggatjie van
die grond teen haar bene op, en sy sing die lied en
skud haar liggaam om van die goggatjie ontslae te raak.
Maar dit maak dit nog meer gesofistikeerd as daar eintlik
na 'n toordokter verwys word.
Hoe bekend is Lorraine Klaassen in Suid-Afrika?

Gloudina
Re: The Click Song = Afrikaanse Canon??? [boodskap #58506 is 'n antwoord op boodskap #58505] Di, 12 Maart 2002 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina
Hoe bekend is Lorraine Klaassen in Suid-Afrika?

Wouter
Lorraine wie?
Re: The Click Song = Afrikaanse Canon??? [boodskap #58512 is 'n antwoord op boodskap #58505] Di, 12 Maart 2002 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kennie Aantie.
My gas hier is van Ottawa.
Annette

>
> Stone wrote:
>
>> Wie ook al die oorspronklike "afrikaanse canon" boodskap gepos het, hier is
>> 'n link na "The Click Song", as jy dalk wil weet of dit dieselfde is.
>>
>> http://www.knet.co.za/transkei/clickson.htm
>>
>> Laat ons ook dan sommer weet:)
>
>
>
> Nee, dit kan nie dieselfde wees nie.
> Die oorspronklike "afrikaanse canon"
> het baie kort reëls. Hier is dit weer
> in fonetiese vorm:
>
> E-lah pakwama
> walache wagwanahe
> a kinana gwanahe
> mba mawa elah
> de danaledeh
> mba mawa ungaehi
> gwanahe pakwamaeh
>
> Snaaks genoeg, ek luister gisteraand weer na die
> "click song" soos gesing deur Lorraine Klaasen, wat
> nou onlangs hier in Ottawa 'n konsert gegee het. Sy
> verduidelik toe die betekenis van die click song. In
> haar verduideliking praat sy nie van die toordokter
> as 'n klein goggatjie nie. Sy verduidelik: die vrou
> werk in die lande, met 'n baba op haar rug en iets wat
> sy op haar kop dra. Dan klim die klein goggatjie van
> die grond teen haar bene op, en sy sing die lied en
> skud haar liggaam om van die goggatjie ontslae te raak.
> Maar dit maak dit nog meer gesofistikeerd as daar eintlik
> na 'n toordokter verwys word.
> Hoe bekend is Lorraine Klaassen in Suid-Afrika?
>
> Gloudina
>
Re: The Click Song = Afrikaanse Canon??? [boodskap #58519 is 'n antwoord op boodskap #58512] Di, 12 Maart 2002 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Kennie Aantie.
> My gas hier is van Ottawa.

Waar bly hy. Vertel vir hom
hy het Sondag 'n near hurricane
gemis hier in Ottawa. Wind gusts
to 100 and 120 k per hour.

Gloudina
Re: The Click Song = Afrikaanse Canon??? [boodskap #58521 is 'n antwoord op boodskap #58519] Di, 12 Maart 2002 15:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy sê hy bly naby Green Bank - Cobden Road - naby Centrepoint.
Annette

skryf in boodskap news:3C8E1C54.3000305@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Kennie Aantie.
>> My gas hier is van Ottawa.
>
>
> Waar bly hy. Vertel vir hom
> hy het Sondag 'n near hurricane
> gemis hier in Ottawa. Wind gusts
> to 100 and 120 k per hour.
>
> Gloudina
>
Re: The Click Song = Afrikaanse Canon??? [boodskap #58523 is 'n antwoord op boodskap #58498] Di, 12 Maart 2002 16:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Peter van der Weerd  is tans af-lyn  Peter van der Weerd
Boodskappe: 3
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Zo te zien lijkt me dit niet het goede lied.

"Stone" skryf in boodskap news:a6kppq$nek$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie ook al die oorspronklike "afrikaanse canon" boodskap gepos het, hier is
> 'n link na "The Click Song", as jy dalk wil weet of dit dieselfde is.
>
> http://www.knet.co.za/transkei/clickson.htm
>
> Laat ons ook dan sommer weet:)
>
Re: The Click Song = Afrikaanse Canon??? [boodskap #58549 is 'n antwoord op boodskap #58521] Di, 12 Maart 2002 23:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Hy sê hy bly naby Green Bank - Cobden Road - naby Centrepoint.
> Annette

OK. Weet rofweg waar dit is. Omtrent
dieselfde distansie as ons wes van
downtown Ottawa. Ons bly op die walle
van die Ottawa Rivier (Ambleside, naby
Lincoln Fields), hy verder suid.

Gloudina
Re: The Click Song = Afrikaanse Canon??? [boodskap #58558 is 'n antwoord op boodskap #58549] Wo, 13 Maart 2002 04:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Aantie Glads - is daar iets wat jy graag sou wou hê wat ons van hier vir jou
kan stuur saam met Steve?
Hy is nie bereid om enige voedsel te neem nie - dus biltong is uit.

Annette

news:3C8E9555.8020502@rogers.com...
> Annette wrote:
>
>> Hy sê hy bly naby Green Bank - Cobden Road - naby Centrepoint.
>> Annette
>
> OK. Weet rofweg waar dit is. Omtrent
> dieselfde distansie as ons wes van
> downtown Ottawa. Ons bly op die walle
> van die Ottawa Rivier (Ambleside, naby
> Lincoln Fields), hy verder suid.
>
> Gloudina
>
Re: The Click Song = Afrikaanse Canon??? [boodskap #58578 is 'n antwoord op boodskap #58558] Wo, 13 Maart 2002 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Aantie Glads - is daar iets wat jy graag sou wou hê wat ons van hier vir jou
> kan stuur saam met Steve?
> Hy is nie bereid om enige voedsel te neem nie - dus biltong is uit.

Ha,ha,ha. Voor ek jou laaste sin gelees het,
het ek al klaar my maaind opgemaak - ek sal
vra vir biltong.
Wat dink hy van biltong? As hy biltong wil
insmokkel, moet hy maak soos die seun van
vriende van ons, wat die doeanes in Boston
oortuig het dat die swarterige biltong
dolosse is waarmee toordokters in Afrika
die toekoms lees, en dat hy hulle terugbring
vir sy studies (hy was destyds 'n student by
M.I.T).

Gloudina
Re: The Click Song = Afrikaanse Canon??? [boodskap #58586 is 'n antwoord op boodskap #58578] Wo, 13 Maart 2002 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy hou vreeslik baie van biltong - hy is soos 'n rusper - eet alles wat ek
voor hom sit;))
Hy hou van ons vis, skyfies, slaaie, tamaties, vrugte, bobotie,
waterblommetjiebredie, Kaapse hoenderpastei en ribbetjies.
Nou gaan ek hom wys hoe om 'n troksvy te skil en te eet, en vanaand of
moreaand ( afhangende van die wind) is dit braaivleis.

Hy sê Tafelberg is die hoogste plek waar hy nog op was;))

Annette

skryf in boodskap news:3C8F4806.8000609@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Aantie Glads - is daar iets wat jy graag sou wou hê wat ons van hier vir jou
>> kan stuur saam met Steve?
>> Hy is nie bereid om enige voedsel te neem nie - dus biltong is uit.
>
> Ha,ha,ha. Voor ek jou laaste sin gelees het,
> het ek al klaar my maaind opgemaak - ek sal
> vra vir biltong.
> Wat dink hy van biltong? As hy biltong wil
> insmokkel, moet hy maak soos die seun van
> vriende van ons, wat die doeanes in Boston
> oortuig het dat die swarterige biltong
> dolosse is waarmee toordokters in Afrika
> die toekoms lees, en dat hy hulle terugbring
> vir sy studies (hy was destyds 'n student by
> M.I.T).
>
> Gloudina
>
Re: The Click Song = Afrikaanse Canon??? [boodskap #58618 is 'n antwoord op boodskap #58586] Do, 14 Maart 2002 06:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
>
> Hy hou vreeslik baie van biltong - hy is soos 'n rusper - eet alles wat ek
> voor hom sit;))
> Hy hou van ons vis, skyfies, slaaie, tamaties, vrugte, bobotie,
> waterblommetjiebredie, Kaapse hoenderpastei en ribbetjies.
> Nou gaan ek hom wys hoe om 'n troksvy te skil en te eet, en vanaand of
> moreaand ( afhangende van die wind) is dit braaivleis.
>
> Hy sê Tafelberg is die hoogste plek waar hy nog op was;))

So hy was nog nie in Johannesburg nie? :)
Re: The Click Song = Afrikaanse Canon??? [boodskap #59389 is 'n antwoord op boodskap #58578] Di, 02 April 2002 01:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
USPAUL  is tans af-lyn  USPAUL
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Wat's fout Aantie, hoekom maak julle nie jule eie biltong nie. Ons maak ons
eie biltong hier in die vogtige klimaat van Miami. As dit hier werk moet dit
seker daar in Ottawa ook kan werk.

skryf in boodskap news:3C8F4806.8000609@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Aantie Glads - is daar iets wat jy graag sou wou hê wat ons van hier vir jou
>> kan stuur saam met Steve?
>> Hy is nie bereid om enige voedsel te neem nie - dus biltong is uit.
>
> Ha,ha,ha. Voor ek jou laaste sin gelees het,
> het ek al klaar my maaind opgemaak - ek sal
> vra vir biltong.
> Wat dink hy van biltong? As hy biltong wil
> insmokkel, moet hy maak soos die seun van
> vriende van ons, wat die doeanes in Boston
> oortuig het dat die swarterige biltong
> dolosse is waarmee toordokters in Afrika
> die toekoms lees, en dat hy hulle terugbring
> vir sy studies (hy was destyds 'n student by
> M.I.T).
>
> Gloudina
>
Biltong [boodskap #59390 is 'n antwoord op boodskap #59389] Di, 02 April 2002 03:07 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

USPAUL wrote:

> Wat's fout Aantie, hoekom maak julle nie jule eie biltong nie. Ons maak ons
> eie biltong hier in die vogtige klimaat van Miami. As dit hier werk moet dit
> seker daar in Ottawa ook kan werk.

My man is 'n vegetariër. Maar enige
biltong wat ek nog hier in Noord-Amerika
ge-eet het, gemaak deur "die eksperte",
proe nooit dieselfde as ingesmokkelde
biltong nie. Ek dink dis die kwaliteit
van die vleis self, en die proses van
droogmaak waarmee daar fout is.
Snaaks genoeg, ek het in die Noord-
Kaap nie met biltong grootgeword nie.
Dis seker omdat ons nie teveel beesvleis
gehad het om mee te werk nie. Ons het
amper uitsluitlik skaapvleis ge-eet (bo
en behalwe die varkvleis wat ons gekry het
van die varkie wat ons self vir die winter
grootgemaak het. Ek het altyd gedink dat
beesvleis spesiaal is, en skaapvleis alledaags.
Totdat ek universiteit toe is en moes uitvind
dat ek dag na dag beesvleis moet eet, en skaap-
vleis net by spesiale geleenthede.
En watter heerlike skaapvleis het ons nie
ge-eet nie. Hier in Noord-Amerika eet ek nie
skaapvleis as ek dit kan help nie. Dit ruik
soms snaaks, of dit is NZ skaapvleis wat dood
bevrore is.
Gloudina
Vorige onderwerp: Ma Baker en El Lute
Volgende onderwerp: Nuwe Afrikaanse CD's
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mar 19 03:51:29 MGT 2024