Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Weer Baviaanskloof
Weer Baviaanskloof [boodskap #59177] Di, 26 Maart 2002 10:33 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
So rukkie terug het ek iets oor Baviaanskloof hier berig. Gaan kyk
bietjie na die website, louis.vanbiljon.com.

Louis is met 'n fiets daardeur. Wow en WOW! Daar is hoogtes en
afgronde wat absoluut skrik vir niks. Met 'n fiets nogal. Lig
julle hoede hoog! Ook vir sy vrou wat hom skynbaar in 'n Mazda
1300 bygestaan het! Dis defnitief nie 'n plek vir sissies nie.

Al probleme wat ek het met Louis se fotos is dat die plek so groen is.
Toe ek daar gery het was daar niks wat groen was nie. Seker maar
'n goeie seisoen wat hy daar ondervind het. Ook dat hy sinspeel
dat daar baie mense is. Daar is nie, en ek glo nie daar was ooit nie.
Die plase wat hy noem is ver van mekaar af en om "dorp
toe" te gaan is werk, nie net 'n trippie nie. As die
suiker opraak drink jy maar bitter koffie.

Ek kan Baviaanskloof sterk aanbeveel. Dis 'n ongelooflike mooi
plek.
Die regte Baviaanskloofstorie [boodskap #59182 is 'n antwoord op boodskap #59177] Di, 26 Maart 2002 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wouter
Jou berig heel onder kom met 'n klpmp &#8216-vloekwoorde deur.
Ek het jou berig bietjie ge-edit dat dit makliker lees :-)

--------------------

Drom:
Louis is met (donner!) n fiets daardeur. Wow en WOW! Daar is hoogtes en
afgronde wat absoluut skrik vir niks. Met (bliksem!) n fiets nogal. Lig
julle hoede hoog! Ook vir sy vrou wat hom skynbaar in (shame) n Mazda
1300 bygestaan het! Dis defnitief nie (fok weet) n plek vir sissies nie.

Al probleme wat ek het met Louis se fotos is dat die plek so groen is.
Toe ek daar gery het was daar niks wat groen was nie. Seker maar
(kleurblind of) n goeie seisoen wat hy daar ondervind het. Ook dat hy
sinspeel dat daar baie mense is. Daar is nie, en ek glo nie daar was
ooit nie. Die plase wat hy noem is ver van mekaar af en om (fokken)
dorp toe (te moer) is werk, nie net (bleddiewil) n trippie nie. As die
suiker opraak drink jy maar bitter koffie.

Ek kan Baviaanskloof sterk aanbeveel. Dis (fok weet) n ongelooflike
mooi plek.

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0203260233.1fdf51d9@posting.google.com...
So rukkie terug het ek iets oor Baviaanskloof hier berig. Gaan kyk
bietjie na die website, louis.vanbiljon.com.

Louis is met 'n fiets daardeur. Wow en WOW! Daar is hoogtes en
afgronde wat absoluut skrik vir niks. Met 'n fiets nogal. Lig
julle hoede hoog! Ook vir sy vrou wat hom skynbaar in 'n Mazda
1300 bygestaan het! Dis defnitief nie 'n plek vir sissies nie.

Al probleme wat ek het met Louis se fotos is dat die plek so groen is.
Toe ek daar gery het was daar niks wat groen was nie. Seker maar
'n goeie seisoen wat hy daar ondervind het. Ook dat hy sinspeel
dat daar baie mense is. Daar is nie, en ek glo nie daar was ooit nie.
Die plase wat hy noem is ver van mekaar af en om "dorp
toe" te gaan is werk, nie net 'n trippie nie. As die
suiker opraak drink jy maar bitter koffie.

Ek kan Baviaanskloof sterk aanbeveel. Dis 'n ongelooflike mooi
plek.
Re: Weer Baviaanskloof [boodskap #59197 is 'n antwoord op boodskap #59177] Di, 26 Maart 2002 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hello Drom
Hoekom vloek jy so baie?

> Louis is met 'n fiets daardeur.
Met 'n fiets nogal.
Dis defnitief nie 'n plek vir sissies nie.
Seker maar
> 'n goeie seisoen wat hy daar ondervind het.
> Die plase wat hy noem is ver van mekaar af en om "dorp
> toe" te gaan is werk, nie net 'n trippie nie. Dis 'n ongelooflike mooi
> plek.

Hmmm??? :-)
Tobie
--
***************************
http://www.transformationafrica.org
***************************
"Drom"
> Louis is met 'n fiets daardeur. Wow en WOW! Daar is hoogtes en
> afgronde wat absoluut skrik vir niks. Lig
> julle hoede hoog! Ook vir sy vrou wat hom skynbaar in 'n Mazda
> 1300 bygestaan het! Dis defnitief nie 'n plek vir sissies nie.
>
> Al probleme wat ek het met Louis se fotos is dat die plek so groen is.
> Toe ek daar gery het was daar niks wat groen was nie. Seker maar
> 'n goeie seisoen wat hy daar ondervind het. Ook dat hy sinspeel
> dat daar baie mense is. Daar is nie, en ek glo nie daar was ooit nie.
> Die plase wat hy noem is ver van mekaar af en om "dorp
> toe" te gaan is werk, nie net 'n trippie nie. As die
> suiker opraak drink jy maar bitter koffie.
>
> Ek kan Baviaanskloof sterk aanbeveel. Dis 'n ongelooflike mooi
> plek.
Re: Die regte Baviaanskloofstorie [boodskap #59210 is 'n antwoord op boodskap #59182] Wo, 27 Maart 2002 00:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:...
> Wouter
> Jou berig heel onder kom met 'n klpmp &#8216-vloekwoorde deur.
> Ek het jou berig bietjie ge-edit dat dit makliker lees :-)
>
> --------------------
>
> Drom:
> Louis is met (donner!) n fiets daardeur. Wow en WOW! Daar is hoogtes en
> afgronde wat absoluut skrik vir niks. Met (bliksem!) n fiets nogal. Lig
> julle hoede hoog! Ook vir sy vrou wat hom skynbaar in (shame) n Mazda
> 1300 bygestaan het! Dis defnitief nie (fok weet) n plek vir sissies nie.
>
> Al probleme wat ek het met Louis se fotos is dat die plek so groen is.
> Toe ek daar gery het was daar niks wat groen was nie. Seker maar
> (kleurblind of) n goeie seisoen wat hy daar ondervind het. Ook dat hy
> sinspeel dat daar baie mense is. Daar is nie, en ek glo nie daar was
> ooit nie. Die plase wat hy noem is ver van mekaar af en om (fokken)
> dorp toe (te moer) is werk, nie net (bleddiewil) n trippie nie. As die
> suiker opraak drink jy maar bitter koffie.
>
> Ek kan Baviaanskloof sterk aanbeveel. Dis (fok weet) n ongelooflike
> mooi plek.
>
>

Dankie Wouter, self kon ek dit nie beter doen nie! Gaan kyk nou na die
&#8216 website. Dis mooi!

Ek tik my boodskappies hier op WordPerfect (7 by die huis, 9 by die
werk) en dan "copy & paste" ek oor na Google. Lyk my die 9 maak &#8215
met die kommas voor die n. Sorrie man, maar gaan kyk nou na die &#8216
website!
Drom
Re: Die regte Baviaanskloofstorie [boodskap #59212 is 'n antwoord op boodskap #59210] Wo, 27 Maart 2002 00:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 26 Mar 2002 16:11:46 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:

> "Wouter Plaasvark"
>> Jou berig heel onder kom met 'n klpmp &#8216-vloekwoorde deur.
>> Ek het jou berig bietjie ge-edit dat dit makliker lees :-) -----
>> Ek kan Baviaanskloof sterk aanbeveel. Dis (fok weet) n ongelooflike
>> mooi plek.

> Drom:
> Dankie Wouter, self kon ek dit nie beter doen nie! Gaan kyk nou na die
> &#8216 website. Dis mooi!

LOL! Dit was vreeslik snaaks! :-))
Maar waar is daai &#8216 website dan nou, Drom? Ek moes die
oorspronklike boodskap gemis het. Het net Wouter se weergawe gelees,
en lekker gegiggel. :-))

> met die kommas voor die n. Sorrie man, maar gaan kyk nou na die &#8216
> website!

Maar waar o WAAR is daai &#8216 saait dan nou? Ek wil ook gaan kyk!
:-))
Re: Die regte Baviaanskloofstorie [boodskap #59218 is 'n antwoord op boodskap #59212] Wo, 27 Maart 2002 06:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:...
>
> Maar waar o WAAR is daai &#8216 saait dan nou? Ek wil ook gaan kyk!
> :-))

Hier, http://louis.vanbiljon.com, en ek hoop dit kom &#8216 reg uit
(-:, dis nou oor ek links voel, sien.
Re: Die regte Baviaanskloofstorie [boodskap #59252 is 'n antwoord op boodskap #59218] Wo, 27 Maart 2002 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 26 Mar 2002 22:18:37 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:

> Hier, http://louis.vanbiljon.com, en ek hoop dit kom &#8216 reg uit
> (-:, dis nou oor ek links voel, sien.

Dankie Drom. Dit was nou baie lekker om na te kyk. Ek het dit sommer
vir 'n paar vriende ook gestuur, en nou is ek spyt want ek sit met nie
minder as 7 briewe hier wat nou wil weet wat daar staan, en ek sal
moet verduidelik!! Drats!:-))

Waarom voel jy dan nou so "linkserig" vandag? Traai eerder om in die
&#9227 mirrel te bly - dis my raad. :-)
Re: Die regte Baviaanskloofstorie [boodskap #59272 is 'n antwoord op boodskap #59252] Do, 28 Maart 2002 04:17 Na vorige boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:...
> On 26 Mar 2002 22:18:37 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:
>
>> Hier, http://louis.vanbiljon.com, en ek hoop dit kom &#8216 reg uit
>> (-:, dis nou oor ek links voel, sien.
>
> Dankie Drom. Dit was nou baie lekker om na te kyk. Ek het dit sommer
> vir 'n paar vriende ook gestuur, en nou is ek spyt want ek sit met nie
> minder as 7 briewe hier wat nou wil weet wat daar staan, en ek sal
> moet verduidelik!! Drats!:-))
>
> Waarom voel jy dan nou so "linkserig" vandag? Traai eerder om in die
> &#9227 mirrel te bly - dis my raad. :-)

KinkY: Baie dankie Drom! Ek het só lekker gelees en gekyk na al die
wonderlike fotos. Ek beny jou jou fiksheid! Ekself is n stapper en
toe wonder ek sommer hoekom stap nie ook sal werk nie? Miskien, net
miskien organiseer ek so n toer! :-) Dankie in elk geval!
Vorige onderwerp: Beplan jou Kaapstad vakansie hier - honderde brosjures!
Volgende onderwerp: 'n Naweek Uitstappie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 12:57:54 MGT 2024