Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Wat gebeur daar met die universiteit van Wes-Kaapland?
Wat gebeur daar met die universiteit van Wes-Kaapland? [boodskap #5755] Sa, 10 Februarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek het enige dage terug 'n klein beriggie gelees in die koerant oor
die universiteit van Wes-Kaapland. Hulle sê dat die universiteit
gesloten is als gevolg van wanbetaling en onluste door studente?

Wat is die hele verhaal? Ek denk dat dit 'n baie groot verlies is,
as die enige (oorspronklik) nie-blanke Afrikaanssprekende universiteit
gesloten sou word.

Robert.
--

Robert se Afrikaanse bladsy: http://www.xs4all.nl/~wagenaar
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5878] Afrikaans op skool
Volgende onderwerp: Afikaanse Kultuur: 'n VSA universiteit Afikaanse klass navorsing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 13:00:21 MGT 2024