Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » dis regte afrikaans!
dis regte afrikaans! [boodskap #57351] Wo, 13 Februarie 2002 06:54 na volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
asshole = plooioog
backseat driver = skouervlieg
balls-up = knaterflater
blind date = moljol / steekproef
brandy = polisiekoffie
buttocks = poeflobbe
cabby hole = vroeteldoos
chaperone = voëlverskrikker
condom = saadsokkie
cycle pants = voëlverklikker
dagga = rondkyktwak
doggie bag = brakkiepakkie / woefkardoes
face-lift = hysbakkies
g-string = holvlos / gatsnaar / snakstringetjie / stertriem /
tergtoutjie
go-go girl = wikkeldoedie
groupie = groepgriet
gynaecologist = koekeloerder / kwaksalwer / roofkyker
hacker = kraker
hairdresser = dollaklitser
hamburger = frikkadelbroodjie
helmet = pletterpet
hyperlink = hiperskakel
impotence = stingelstres
lesbians = klitsgrassussies
longdrop = dieptroon / doefpoef / plonsput / plonspardoems
make-up = jeugdeeg
maltese poodle = stoepkakkertjie
massage parlour = streelperseel
menstruation = kalenderpes
orgy = familie-kielie / groepsdruk / groepswoeps / konfooi-looi
pimp = hoerboer
quikie = japtrapkap
rapper = rymkletser
sales rep = kommissiekabouter / koopseblief
sex = klits
stapler = draaddrukkertjie / papiervampier
stew = vleismoles
stress = gemoedsbekakking
sugardaddy = vroetelvarkie
tantrum = baba-dans / vloermoer
toi-toi = vakbond-vastrap / williewerkie-wals
toiletpaper = boudlint / boudservette / kloofbesem / poeplint
toothbrush = bekskrop
toyboy = katelknapie / pompjoggie

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: dis regte afrikaans! [boodskap #57360 is 'n antwoord op boodskap #57351] Wo, 13 Februarie 2002 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O koek - dis snaaks:)))
Ek smaak daardie vroeteldosie:)))
Annette

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:i61k6u8dqrulvas1tvmu3ub5rsapv9ms1m@4ax.com...
>
>
> asshole = plooioog
> backseat driver = skouervlieg
> balls-up = knaterflater
> blind date = moljol / steekproef
> brandy = polisiekoffie
> buttocks = poeflobbe
> cabby hole = vroeteldoos
> chaperone = voëlverskrikker
> condom = saadsokkie
> cycle pants = voëlverklikker
> dagga = rondkyktwak
> doggie bag = brakkiepakkie / woefkardoes
> face-lift = hysbakkies
> g-string = holvlos / gatsnaar / snakstringetjie / stertriem /
> tergtoutjie
> go-go girl = wikkeldoedie
> groupie = groepgriet
> gynaecologist = koekeloerder / kwaksalwer / roofkyker
> hacker = kraker
> hairdresser = dollaklitser
> hamburger = frikkadelbroodjie
> helmet = pletterpet
> hyperlink = hiperskakel
> impotence = stingelstres
> lesbians = klitsgrassussies
> longdrop = dieptroon / doefpoef / plonsput / plonspardoems
> make-up = jeugdeeg
> maltese poodle = stoepkakkertjie
> massage parlour = streelperseel
> menstruation = kalenderpes
> orgy = familie-kielie / groepsdruk / groepswoeps / konfooi-looi
> pimp = hoerboer
> quikie = japtrapkap
> rapper = rymkletser
> sales rep = kommissiekabouter / koopseblief
> sex = klits
> stapler = draaddrukkertjie / papiervampier
> stew = vleismoles
> stress = gemoedsbekakking
> sugardaddy = vroetelvarkie
> tantrum = baba-dans / vloermoer
> toi-toi = vakbond-vastrap / williewerkie-wals
> toiletpaper = boudlint / boudservette / kloofbesem / poeplint
> toothbrush = bekskrop
> toyboy = katelknapie / pompjoggie
>
>
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: dis regte afrikaans! [boodskap #57411 is 'n antwoord op boodskap #57351] Wo, 13 Februarie 2002 19:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Feb 2002 08:54:58 +0200, Threeships 'did you see that?? '
Mcduck wrote:

> sugardaddy = vroetelvarkie

En ek dink ons kan nou byvoeg (danksy Petrus Pomdonkie se bydrae hier
in die verlede)
sugarmommy = vroetelfrien
:-)

Hmmmm...ek wonder of die plaasvarkie 'n vroetelvarkie is?
:-)))
Re: dis regte afrikaans! [boodskap #57420 is 'n antwoord op boodskap #57411] Wo, 13 Februarie 2002 20:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar natuurlik!! Hoekom sal hy dan anders 'n varkie wil wees?:)))
Annette

>
> Hmmmm...ek wonder of die plaasvarkie 'n vroetelvarkie is?
> :-)))
>
Re: dis regte afrikaans! [boodskap #57430 is 'n antwoord op boodskap #57411] Wo, 13 Februarie 2002 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> sugardaddy = vroetelvarkie

Danielle
En ek dink ons kan nou byvoeg (danksy Petrus Pomdonkie se
bydrae hier in die verlede) sugarmommy = vroetelfrien :-)
Hmmmm...ek wonder of die plaasvarkie 'n vroetelvarkie is? :-)))

Wouter
Nee jong ek is oor die 1.9m en ook nie juis maer nie. So, ek is
nie 'n vroetelvarkie nie, eerder 'n propperse vroetelvark.

Maar so van die donkie op die jas, ek reken dis eerder die jong
dingetjie wat deur die sugardaddy onderhou word wat 'n
vroetelvarkie is ;-)
Re: dis regte afrikaans! [boodskap #57431 is 'n antwoord op boodskap #57430] Wo, 13 Februarie 2002 22:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Feb 2002 23:50:50 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Wouter
> Nee jong ek is oor die 1.9m en ook nie juis maer nie. So, ek is
> nie 'n vroetelvarkie nie, eerder 'n propperse vroetelvark.

Ek verstaan. 'n Stewige, fris propperse vroetelvark wat nooit die
geleentheid gehad het om 'n Evertjie te wees nie.
:-)))

> Maar so van die donkie op die jas, ek reken dis eerder die jong
> dingetjie wat deur die sugardaddy onderhou word wat 'n
> vroetelvarkie is ;-)

Ja, dis seker waarom hy haar onderhou?
Re: dis regte afrikaans! [boodskap #57469 is 'n antwoord op boodskap #57431] Do, 14 Februarie 2002 17:45 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Feb 2002 17:52:58 -0500, Danielle wrote:

>
> Ja, dis seker waarom hy haar onderhou?
>

Lol - skerp Danielle!
Vorige onderwerp: vir die blonde girls
Volgende onderwerp: Sakkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 12:22:35 MGT 2024