Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » vir die blonde girls
vir die blonde girls [boodskap #56713] Ma, 04 Februarie 2002 11:53 na volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Waarskuwing: hierdie pos bevat engels. sou die gebruik van engels, in
watter vorm ookal, jou dwars in die krop (of hol) steek maak
onmiddelik jou news reader toe (of delete tenminste die post voordat
die engels jou kop verrot). sou jy `n nice joke wou lees, hierdie keer
vir die blondes, gaan voort.

A blonde and a lawyer were seated next to each other on a flight
from LA to NY. The lawyer asked the blonde if she would like to
play a fun game? The blonde, tired, just wanted to take a nap, and
politely declined and rolled over to the window to catch a few winks.
The lawyer persisted and explained that the game was easy and a lot of
fun. He said, "I ask you a question, and if you don't know the answer,
you pay me $5.00, and vice versa." Again, the blonde declined and
tried to get some sleep.

The lawyer, agitated, said, "Okay, if you don't know the
answer you pay me $5.00, and if I don't know the answer,
I will pay you $500.00." This caught the blonde's attention and,
figuring there would be no end to this torment unless she played, she
agreed to the game.

The lawyer asked the first question.
"What's the distance from the earth to the moon?"

The blonde didn't say a word, reached into her purse, pulled out a
$5.00 bill and handed it to the lawyer. "Okay," said the lawyer, "Your
turn." She asked the lawyer, "What goes up a hill with three legs and
comes down with four legs?"

The lawyer, puzzled, took out his laptop computer and searched all his
references, but could find no answer. He tapped into the air phone
with his modem and searched the net and the Library of Congress, and
still no answer.

Frustrated, he sent E-mails to all his friends and coworkers, to no
avail. After an hour, he awakened the blonde, and handed her $500.00.
The blonde said, "Thank you," and turned back to get some more sleep.
The lawyer, who was more than a little miffed, awakened the blonde
again and asked, "Well, what's the answer?" Without a word, the blonde
reached into her purse, handed the lawyer $5.00, and went back to
sleep.


Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: vir die blonde girls [boodskap #56726 is 'n antwoord op boodskap #56713] Ma, 04 Februarie 2002 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:

on a flight
> from LA to NY.

Wat doen hierdie hans-amerikaner op
die nuusgroep? Waar kry hy al die tyd
om, wat hy as Amerikaanse kultuur op
hierdie nuusgroep sien, te versprei? En die
feit bly nog ook: sulke mense soos
hierdie het nie die vaagste benul waaroor
die "Amerikaanse kultuur" werklik gaan
nie. Hy lewe net in 'n sop van aannames
van hoe Amerikaners dink en reageer, en
hy dink dis chic om so 'n hans-Amerikaner
te wees.

Tant Hessie van die Derde Republiek.
Re: vir die blonde girls [boodskap #56729 is 'n antwoord op boodskap #56726] Ma, 04 Februarie 2002 15:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie Tottie - siende dat jy (altyd) al die antwoorde het, wil jy nie
(grooot asseblief) vir ons oningeligdes vertel van die Amerikaanse Kultuur
nie? O, werp jou pêrels ....

(Jy ken waarskynlik die Amerikaanse Kultuur want sien, ons weet jy kyk na
Jerry Springer en Oprah ....)

skryf in boodskap news:3C5E976A.1000201@rogers.com...
>
> Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:
>
> on a flight
>> from LA to NY.
>
>
> Wat doen hierdie hans-amerikaner op
> die nuusgroep? Waar kry hy al die tyd
> om, wat hy as Amerikaanse kultuur op
> hierdie nuusgroep sien, te versprei? En die
> feit bly nog ook: sulke mense soos
> hierdie het nie die vaagste benul waaroor
> die "Amerikaanse kultuur" werklik gaan
> nie. Hy lewe net in 'n sop van aannames
> van hoe Amerikaners dink en reageer, en
> hy dink dis chic om so 'n hans-Amerikaner
> te wees.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek.
>
Re: vir die blonde girls [boodskap #56752 is 'n antwoord op boodskap #56729] Ma, 04 Februarie 2002 19:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

wil jy nie
> (grooot asseblief) vir ons oningeligdes vertel van die Amerikaanse Kultuur
> nie?
> (Jy ken waarskynlik die Amerikaanse Kultuur want sien, ons weet jy kyk na
> Jerry Springer en Oprah ....)

Tipies, ou Jonas, wat jy as Amerikaanse
kultuur beskou. Ek het nog nooit na 'n
Jerry Springer gekyk nie. En ek ken mense
in SA wat meer gereeld na Oprah kyk as wat
ek daarna kyk (nie vreeslik baie nie.)
Die moeilikheid met mense soos jy is dat
julle dink julle weet wat "Amerikaanse
kultuur" is. Daar is nie so 'n ding nie, Jonas.
Daar is 'n dosyn of wat verskillende "kulture"
binne daardie deel van Noord-Amerika wat hulself
die VSA noem. Net hier oor die grens in Noordelike
New York staat is die maatskaplike kultuur so naby
as wat ons hier in oostelike Ontario het, dat daardie
Amerikaners meer tuis tussen ons voel as byvoorbeeld
in Long Island, of New Orleans, of Texas, of in
Arizona. Wat jy in jou kop as Amerikaanse kultuur sien,
is 'n brousel van jou eie brein en ander mense soos jy.
Dieselfde tipe brousel wat julle in julle breine
gebrou het in die ou dae oor die sogenaamde "kommies"
wat julle dan oral onder banke en agter bome gesien
het.

Gloudina

En ek sê, ou Jonas, skryf volgende keer
vir ons oningeligtes.
Re: vir die blonde girls [boodskap #56769 is 'n antwoord op boodskap #56726] Ma, 04 Februarie 2002 20:33 Na vorige boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Hy kan te minste humor raaksien waar jy nie kan nie. Skei uit, hans
kanadees, kamma afrikaner

Dries Venter

skryf in boodskap news:3C5E976A.1000201@rogers.com...
>
> Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:
>
> on a flight
>> from LA to NY.
>
>
> Wat doen hierdie hans-amerikaner op
> die nuusgroep? Waar kry hy al die tyd
> om, wat hy as Amerikaanse kultuur op
> hierdie nuusgroep sien, te versprei? En die
> feit bly nog ook: sulke mense soos
> hierdie het nie die vaagste benul waaroor
> die "Amerikaanse kultuur" werklik gaan
> nie. Hy lewe net in 'n sop van aannames
> van hoe Amerikaners dink en reageer, en
> hy dink dis chic om so 'n hans-Amerikaner
> te wees.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek.
>
Vorige onderwerp: Lank laas so lekker gelag!
Volgende onderwerp: dis regte afrikaans!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:49:32 MGT 2024