Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Lank laas so lekker gelag!
Lank laas so lekker gelag! [boodskap #56306] Ma, 28 Januarie 2002 19:08 na volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
In court... The judge to the little boy.....Would you like to live with
your father?
'No' said the boy - 'He beats me' .
'OK' says the judge 'Will you go and live with your mother?'
'NO' said the boy, 'She beats me all the time.'

'So,' asked the judge, 'Who would you like to live with ?'
Came the answer..'With the Springboks, they never beat anybody.'

Grap gesteel van
http://www.ahoy.co.za/
se nuusbrief

Goeie dag almal, en welkom terug by die groendakkies.
Ek was 'n ruk uit op parool, maar ek sit nou weer.

Ama ek hoef nie sleg te voel nie, want ek sien hier is darem
verskeie criminals op die ng. wat nogal lank hier ingeboek is.
Ten minste een het lewenslank gekry, as julle verstaan wat ek bedoel.
Wat 'n kwade dag gaan dit nie wees nie.
(((((((((

"The end is nigh, then you'll maai what you saaid", soos Willem Wikkelspies sou gese het.
Of was dit nou Willeboer Smit of dalkies AP Brikenbach?

En toe, watter kleur en sterreteken is myne? :-)

Hallo ook aan Danielle, Annette en die nimlike, mooie, pragtige, dierbare, skatlike Ouma Lien!
(En Kinky, as dit wel 'n wyfie is)
Re: Lank laas so lekker gelag! [boodskap #56315 is 'n antwoord op boodskap #56306] Ma, 28 Januarie 2002 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 28 Jan 2002 21:08:34 +0200, "Kontiekie Ekspedisie"
wrote:

WELKOM WELKOM terug!!! Lekker om jou weer hier by ons te sien!! :-)
Moenie so greedy raak oor jou kleur en sterreteken nie, hoor. Vat wat
oorbly, en bly stil!! :-))))
Re: Lank laas so lekker gelag! [boodskap #56323 is 'n antwoord op boodskap #56306] Di, 29 Januarie 2002 03:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Kontiekie Ekspedisie" wrote in message >
> Ama ek hoef nie sleg te voel nie, want ek sien hier is darem
> verskeie criminals op die ng. wat nogal lank hier ingeboek is.
> Ten minste een het lewenslank gekry, as julle verstaan wat ek bedoel.
> Wat 'n kwade dag gaan dit nie wees nie.
> (((((((((
>
>> En toe, watter kleur en sterreteken is myne? :-)
>
> Hallo ook aan Danielle, Annette en die nimlike, mooie, pragtige, dierbare, skatlike Ouma Lien!
> (En Kinky, as dit wel 'n wyfie is)

Kinky: Hallo Riksjabooi! Wat op aarde laat jou twyfel aan my sex?
;-)
Re: Lank laas so lekker gelag! [boodskap #56347 is 'n antwoord op boodskap #56323] Di, 29 Januarie 2002 09:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
> "Kontiekie Ekspedisie" wrote in message >
> en die nimlike, mooie, pragtige, dierbare, >skatlike Ouma Lien!

Ek sien jy soek nog steeds skoor... Pas nou op vir jou, Kosie - ek watch
jou.
Re: Lank laas so lekker gelag vir ouma Lien [boodskap #56372 is 'n antwoord op boodskap #56347] Di, 29 Januarie 2002 20:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lol .... Me = Ouma Lien, nou hoe oud is die laaitie wat jou ouma noem Me?
~~

"me & bobby magee"
: > "Kontiekie Ekspedisie"
: >en die nimlike, mooie, pragtige, dierbare,
> skatlike Ouma Lien!
:
: Ek sien jy soek nog steeds skoor... Pas nou op vir jou, Kosie - ek watch
: jou.
Re: Lank laas so lekker gelag vir ouma Lien [boodskap #56466 is 'n antwoord op boodskap #56372] Do, 31 Januarie 2002 18:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Tobie skryf in boodskap news:a39h35$fl6$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> Lol .... Me = Ouma Lien, nou hoe oud is die laaitie wat jou ouma noem
Me?

Ek is skaars 55 jaar oud oom.
En hoe oud is oompie dan?

Ouma Lien woon al 'n mooie 73 jare op hierdie planeet.
Re: Lank laas so lekker gelag! [boodskap #56468 is 'n antwoord op boodskap #56315] Do, 31 Januarie 2002 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:9veb5ucu7oip87uot4dn7g2rfen6jqiar1@4ax.com...
> On Mon, 28 Jan 2002 21:08:34 +0200, "Kontiekie Ekspedisie"
> wrote:
>
> Moenie so greedy raak oor jou kleur en sterreteken nie, hoor. Vat wat
> oorbly, en bly stil!! :-))))

OK, dan vat ek maar die diepe pink en die maagd sterreteken!!
Re: Lank laas so lekker gelag! [boodskap #56469 is 'n antwoord op boodskap #56323] Do, 31 Januarie 2002 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Kinky skryf in boodskap news:4bb80b32.0201281942.3275e86a@posting.google.com...

> Kinky: Hallo Riksjabooi! Wat op aarde laat jou twyfel aan my sex?

Want kienkiemense is mos AC/DC dan nie?!
Re: Lank laas so lekker gelag! [boodskap #56470 is 'n antwoord op boodskap #56347] Do, 31 Januarie 2002 18:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
me & bobby magee skryf in boodskap news:mau58.82575$HW3.108307@newsfeeds.bigpond.com...
> Ek sien jy soek nog steeds skoor... Pas nou op vir jou, Kosie - ek watch
> jou.

Ek skrik nie boet, al gaan ek ook na die eiland emmigreer.

Maar moenie komkommer nie, want ek gaan St. Helena toe uitwyk. :-)
Re: Lank laas so lekker gelag vir ouma Lien [boodskap #56484 is 'n antwoord op boodskap #56466] Do, 31 Januarie 2002 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Kobus Pietersen" skryf in boodskap news:a3c302$28n$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>
>
> Ek is skaars 55 jaar oud oom.
> En hoe oud is oompie dan?
>
> Ouma Lien woon al 'n mooie 73 jare op hierdie planeet.
>
Jy is bietjie uit - sy is nou al 80! So jy's maar 'n snotkoppie, nê?
Re: Lank laas so lekker gelag! [boodskap #56515 is 'n antwoord op boodskap #56469] Vr, 01 Februarie 2002 09:27 Na vorige boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Kobus Pietersen" skryf in boodskap news:...
> Kinky wrote in message
> news:4bb80b32.0201281942.3275e86a@posting.google.com...
>
>> Kinky: Hallo Riksjabooi! Wat op aarde laat jou twyfel aan my sex?
>
> Want kienkiemense is mos AC/DC dan nie?!

Kinky: Ek dink nie almal nie,hoor! Nie ek nie. Definitief nie ekke nie!
;-) Dit is net daai kleur wat my so onder kry! ;-)
Vorige onderwerp: What's happening at za.humour? Is it a dying species?
Volgende onderwerp: vir die blonde girls
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 15:34:17 MGT 2024