Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Sarie Marais
Sarie Marais [boodskap #55733] Vr, 18 Januarie 2002 14:54 na volgende boodskap
Cornelis  is tans af-lyn  Cornelis
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hallo,

ik ben van Nederland, en ben al een aantal jaren in Zuidelijk en Oost-Afrika
op vacantie geweest.
Toen we met Drifters een reis van Jo'burg-Nairobi deden, hadden we een
zuidafrikaanse gids waarvoor we het liedje 'Sarie Marais' zongen.
Nu ben ik op zoek naar dit nummer, weet iemand of ik dat ergens kan
downloaden, met originile tekst?

Baie dankie!

Corné.
Re: Sarie Marais [boodskap #55770 is 'n antwoord op boodskap #55733] Vr, 18 Januarie 2002 22:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hier is die teks:
http://www.musiek.co.za/volksliedjies.asp#sarie

My Sarie Marais   - woorde: Tradisioneel

My Sarie Marais is so ver van my hart,
Maar'k hoop om haar weer te sien.
Sy het in die wyk van die Mooi Rivier gewoon,
Nog voor die oorlog het begin.

Koor:
O bring my trug na die ou Transvaal,
Daar waar my Sarie woon.
Daar onder in die mielies
By die groen doringboom,
Daar woon my Sarie Marais.

Ek was so bang dat die Kakies my sou vang
En ver oor die see wegstuur;
Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand
Daar onder langs die Grootrivier.

Koor

Die Kakies is mos net soos 'n krokodille pes,
Hulle sleep jou altyd water toe;
Hul gooi jou op 'n skip vir 'n lange, lange trip,
Die josie weet waarnatoe.

Koor

Verlossing die kom en die huis toe gaan was daar,
Terug na die ou Transvaal;
My lieflingspersoon sal seker ook daar wees
Om my met 'n kus te beloon.

Koor

~~~~~~~~~~~~

Daar is 'n midi van die musiek van "Sarie Marais" en
"Ellie Rhee" (kyk nommer 45a en 45b) by
http://www.oocities.org/mieliestronk/mva.html

Klink nogal eenders!
Re: Sarie Marais [boodskap #55771 is 'n antwoord op boodskap #55770] Sa, 19 Januarie 2002 00:31 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Wouter - Dis die eerste maal in my lewe dat ek daardie 3de versie
sien:)))) Die 4de versie word sommer as die 3de versie gewoonlik gesing:))
Ek gaan dadelik vir Edward laat weet om 'n verskoning in Die Burger te plaas
vir die verkeerde weergawe van SM op die CD:)
Annette

Wouter Plaasvark  skryf in boodskap news:3c48a6ee.0@news1.mweb.co.za...
>  Corné.
>  Toen we met Drifters een reis van Jo'burg-Nairobi deden, hadden we een
>  zuidafrikaanse gids waarvoor we het liedje 'Sarie Marais' zongen.
>  Nu ben ik op zoek naar dit nummer, weet iemand of ik dat ergens kan
>  downloaden, met originile tekst?
>
>  Wouter
>  Hier is die teks:
>  http://www.musiek.co.za/volksliedjies.asp#sarie
>
>  My Sarie Marais   - woorde: Tradisioneel
>
>  My Sarie Marais is so ver van my hart,
>  Maar'k hoop om haar weer te sien.
>  Sy het in die wyk van die Mooi Rivier gewoon,
>  Nog voor die oorlog het begin.
>
>  Koor:
>  O bring my trug na die ou Transvaal,
>  Daar waar my Sarie woon.
>  Daar onder in die mielies
>  By die groen doringboom,
>  Daar woon my Sarie Marais.
>
>  Ek was so bang dat die Kakies my sou vang
>  En ver oor die see wegstuur;
>  Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand
>  Daar onder langs die Grootrivier.
>
>  Koor
>
>  Die Kakies is mos net soos 'n krokodille pes,
>  Hulle sleep jou altyd water toe;
>  Hul gooi jou op 'n skip vir 'n lange, lange trip,
>  Die josie weet waarnatoe.
>
>  Koor
>
>  Verlossing die kom en die huis toe gaan was daar,
>  Terug na die ou Transvaal;
>  My lieflingspersoon sal seker ook daar wees
>  Om my met 'n kus te beloon.
>
>  Koor
>
>  ~~~~~~~~~~~~
>
>  Daar is 'n midi van die musiek van "Sarie Marais" en
>  "Ellie Rhee" (kyk nommer 45a en 45b) by
>  http://www.oocities.org/mieliestronk/mva.html
>
>  Klink nogal eenders!
>
Vorige onderwerp: Sarie Marais
Volgende onderwerp: Ma Baker en El Lute
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mar 19 02:39:15 MGT 2024