Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Tar and Cement
Tar and Cement [boodskap #55259] Do, 10 Januarie 2002 03:08 na volgende boodskap
Tjaart  Riekert  is tans af-lyn  Tjaart Riekert
Boodskappe: 38
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Wie onthou die liedjie Tar and Cement gesing deur Verdelle Smith?
Ek sit nou en lees al die nuus (geen update van Annette sover nie) hier op
die ng, want die slaap ontwyk my, en ek luister na bogenoemde musiek en dis
so mooi ek pik amper 'n traan.
Dit kom van die CD Yesterdays Best Vol1 - 'n cd wat uit engelse opnames deur
slegs Suid-Afrikaanse kunstenaars bestaan, onder andere Connie Francis se
Where the Boys Are, Maria se Clap Your Hands, Sean Rennie se Charlie en nog
vele ander. Dit is hoe musiek behoort te klink.
Re: Tar and Cement [boodskap #55269 is 'n antwoord op boodskap #55259] Do, 10 Januarie 2002 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Patricia" skryf in boodskap news:0w7%7.25232$8s4.122121@news.indigo.ie...
> Sean Rennie (???) se Charlie en nog
> vele ander. Dit is hoe musiek behoort te klink.

Charlie, sover ek weet, is opgeneem deur die Johannesburgse groep Rabbit wie
se hoofsanger en komponis Trevor Rabin was. Trevor skryf deesdae omtrent
net klankbane vir films en sy lys raak lank. 'n Paar van hulle is:
Texas Rangers
Remember the Titans
Gone in 60 Seconds
Enemy of the state
Armageddon
Con Air
Deep Blue Sea
Re: Tar and Cement [boodskap #55274 is 'n antwoord op boodskap #55259] Do, 10 Januarie 2002 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Patricia , ek sal gaan kyk en jou laat weet.
Annette

Patricia skryf in boodskap news:0w7%7.25232$8s4.122121@news.indigo.ie...
> Wie onthou die liedjie Tar and Cement gesing deur Verdelle Smith?
> Ek sit nou en lees al die nuus (geen update van Annette sover nie) hier op
> die ng, want die slaap ontwyk my, en ek luister na bogenoemde musiek en dis
> so mooi ek pik amper 'n traan.
> Dit kom van die CD Yesterdays Best Vol1 - 'n cd wat uit engelse opnames deur
> slegs Suid-Afrikaanse kunstenaars bestaan, onder andere Connie Francis se
> Where the Boys Are, Maria se Clap Your Hands, Sean Rennie se Charlie en nog
> vele ander. Dit is hoe musiek behoort te klink.
>
Charly en Charlie [boodskap #55289 is 'n antwoord op boodskap #55269] Do, 10 Januarie 2002 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Patricia : ... 'n cd wat uit engelse opnames deur slegs Suid-Afrikaanse
kunstenaars bestaan, onder andere ..... Sean Rennie se Charlie

Sakkie
Charlie, sover ek weet, is opgeneem deur die Johannesburgse
groep Rabbit wie se hoofsanger en komponis Trevor Rabin was.

Wouter
Sean Rennie se Charly en Rabbitt se Charlie is nie dieselfde
liedjie nie. Die spelling verskil ook. Sean Rennie is 'n Ier
wat in Suid Afrika kom woon en sing het en Charly is 'n
"magic" liedjie, seker sy heel beste en bekendste snit.
Re: Tar and Cement [boodskap #55291 is 'n antwoord op boodskap #55259] Do, 10 Januarie 2002 12:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Patricia
Wie onthou die liedjie Tar and Cement gesing deur Verdelle Smith?

Wouter
Ek onthou hom goed, Patricia. Maar vir Verdelle Smith kan
ek net vaagweg onthou. Was dit nie Joe Dolan wat
Tar and Cement oorspronklik gesing het nie?
Re: Tar and Cement [boodskap #55292 is 'n antwoord op boodskap #55269] Do, 10 Januarie 2002 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sakkie wrote:
>
> "Patricia" wrote in message
> news:0w7%7.25232$8s4.122121@news.indigo.ie...
>> Sean Rennie (???) se Charlie en nog
>> vele ander. Dit is hoe musiek behoort te klink.
>
> Charlie, sover ek weet, is opgeneem deur die Johannesburgse groep Rabbit wie
> se hoofsanger en komponis Trevor Rabin was.

Ducan Faure - Bill se broer was eerder dalk hoofsanger?
Re: Tar and Cement [boodskap #55294 is 'n antwoord op boodskap #55292] Do, 10 Januarie 2002 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lou" skryf in boodskap news:3C3D94E9.7E711213@lous.zzn.com...
>
>
> Sakkie wrote:
>>
>> "Patricia" wrote in message
>> news:0w7%7.25232$8s4.122121@news.indigo.ie...
>>> Sean Rennie (???) se Charlie en nog
>>> vele ander. Dit is hoe musiek behoort te klink.
>>
>> Charlie, sover ek weet, is opgeneem deur die Johannesburgse groep Rabbit wie
>> se hoofsanger en komponis Trevor Rabin was.
>
> Ducan Faure - Bill se broer was eerder dalk hoofsanger?

Jy kan reg wees Lou.
Re: Tar and Cement [boodskap #55298 is 'n antwoord op boodskap #55294] Do, 10 Januarie 2002 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nie net van kan nie. Dit was so.
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c3d9ae1$0$228@hades.is.co.za...
>
> "Lou" wrote in message
> news:3C3D94E9.7E711213@lous.zzn.com...
>>
>>
>> Sakkie wrote:
>>>
>>> "Patricia" wrote in message
>>> news:0w7%7.25232$8s4.122121@news.indigo.ie...
>>>> Sean Rennie (???) se Charlie en nog
>>>> vele ander. Dit is hoe musiek behoort te klink.
>>>
>>> Charlie, sover ek weet, is opgeneem deur die Johannesburgse groep Rabbit wie
>>> se hoofsanger en komponis Trevor Rabin was.
>>
>> Ducan Faure - Bill se broer was eerder dalk hoofsanger?
>
> Jy kan reg wees Lou.
>
Rabbitt [boodskap #55301 is 'n antwoord op boodskap #55294] Do, 10 Januarie 2002 16:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
>> Sakkie: die Johannesburgse groep Rabbit wie
>> se hoofsanger en komponis Trevor Rabin was.

> Lou: Duncan Faure - Bill se broer was eerder dalk hoofsanger?

Sakkie: Jy kan reg wees Lou.

Wouter
Nee, Lou is nie heeltemaal reg nie. Toe Rabbitt gestig is,
was Trevor Rabin die enigste hoofsanger. Ook so voor
dit toe hulle nog as "Conglomeration" gesing het.

Duncan Faure het eers later aangesluit en ek dink hy was
net sowat 'n jaar by Rabbitt gewees, toe is hulle uitmekaar.
In dié periode het albei soms "lead" gesing, daar was nie
'n enkele hoofsanger nie.

Trevor Rabin het daarna solo opgetree (dikwels saam
met Julian Laxton) en is later na "Yes" toe. Duncan
Faure het weer by die Bay City Rollers aangesluit.

Maar ek verkies die 60's se musiek (Charly) enige
dag bo die 70's (Charlie)
Re: Tar and Cement [boodskap #55306 is 'n antwoord op boodskap #55291] Do, 10 Januarie 2002 17:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tjaart  Riekert  is tans af-lyn  Tjaart Riekert
Boodskappe: 38
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Jy is heeltemal reg, hier is nog so bietjie ekstra inligting, 'skies vir die
ingels:
Verdelle Smith's recording of "Tar and Cement" was one of only four tracks,
released on two singles, that she would cut in 1966. SA was the only
country globally, where the single enjoyed any chart success. The song
peaked at no 15 on Springbok Radio's Top 20 in Oct 1066 and also enjoyed
several weeks on L.M. Radio. The song was also recorded by Virginia Lee,
Four Jacks and a Jill, Bobby Vinton, Joe Dolan and Foster and Allen. The
song, with English lyrics, is in fact originally an Italian melody, known as
"Una Festa Sui Prati".

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3c3d8c9a.0@news1.mweb.co.za...
> Patricia
> Wie onthou die liedjie Tar and Cement gesing deur Verdelle Smith?
>
> Wouter
> Ek onthou hom goed, Patricia. Maar vir Verdelle Smith kan
> ek net vaagweg onthou. Was dit nie Joe Dolan wat
> Tar and Cement oorspronklik gesing het nie?
>
Re: Rabbitt [boodskap #55310 is 'n antwoord op boodskap #55301] Do, 10 Januarie 2002 20:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
>> Sakkie: die Johannesburgse groep Rabbit wie
>> se hoofsanger en komponis Trevor Rabin was.

> Lou: Duncan Faure - Bill se broer was eerder dalk hoofsanger?

Sakkie: Jy kan reg wees Lou.

Annette: Dis nie net van kan nie. Dit was so.

Wouter (gewese Rabbitt-fan)
Ek onthou dit anders Annette. Trevor Rabin was die "driving force" agter
Rabitt. Ek vermoed die naam Rabbitt (met twee t's) is ook van sy van en
voorletters afgelei. Duncan Faure was die meer bekende persoonlikheid, deels
omdat sy broer so bekend was, maar ek dink Rabbitt was al drie jaar aan die
gang en op die kruin van die golf toe Duncan Faure by hulle aangesluit het.
As daar 'n hoofsanger van Rabitt was, dan is dit Trevor Rabin en niemand
anders nie.
Re: Tar and Cement [boodskap #55312 is 'n antwoord op boodskap #55306] Do, 10 Januarie 2002 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Patricia wrote:

The song
> peaked at no 15 on Springbok Radio's Top 20 in Oct 1066

Is dit nou voor of na die inval van die
ouens uit Frankryk in Engeland in?
Jy weet, in 1066 and all that.

Tant Hessie van die white cliffs of Dover
Re: Rabbitt [boodskap #55314 is 'n antwoord op boodskap #55310] Vr, 11 Januarie 2002 01:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volgens 'n onlangse artikel oor Trevor Rabin wat ek gelees het, is daar
besluit om Duncan Faure in te bring as hoofsanger, omdat Trevor Rabin hom
meer wou toespits op die skryf van die liedjies.
Dus, toe Rabbitt op hul kruin was, en ontbind het, was Faure geag as die
hoofsanger - volgens die artikel.
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3c3e005b.0@news1.mweb.co.za...
>>> Sakkie: die Johannesburgse groep Rabbit wie
>>> se hoofsanger en komponis Trevor Rabin was.
>
>> Lou: Duncan Faure - Bill se broer was eerder dalk hoofsanger?
>
> Sakkie: Jy kan reg wees Lou.
>
> Annette: Dis nie net van kan nie. Dit was so.
>
> Wouter (gewese Rabbitt-fan)
> Ek onthou dit anders Annette. Trevor Rabin was die "driving force" agter
> Rabitt. Ek vermoed die naam Rabbitt (met twee t's) is ook van sy van en
> voorletters afgelei. Duncan Faure was die meer bekende persoonlikheid, deels
> omdat sy broer so bekend was, maar ek dink Rabbitt was al drie jaar aan die
> gang en op die kruin van die golf toe Duncan Faure by hulle aangesluit het.
> As daar 'n hoofsanger van Rabitt was, dan is dit Trevor Rabin en niemand
> anders nie.
>
Re: Rabbitt [boodskap #55316 is 'n antwoord op boodskap #55310] Vr, 11 Januarie 2002 06:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter Plaasvark wrote:
>
>>> Sakkie: die Johannesburgse groep Rabbit wie
>>> se hoofsanger en komponis Trevor Rabin was.
>
>> Lou: Duncan Faure - Bill se broer was eerder dalk hoofsanger?
>
> Sakkie: Jy kan reg wees Lou.
>
> Annette: Dis nie net van kan nie. Dit was so.
>
> Wouter (gewese Rabbitt-fan)
> Ek onthou dit anders Annette. Trevor Rabin was die "driving force" agter
> Rabitt. Ek vermoed die naam Rabbitt (met twee t's) is ook van sy van en
> voorletters afgelei. Duncan Faure was die meer bekende persoonlikheid, deels
> omdat sy broer so bekend was, maar ek dink Rabbitt was al drie jaar aan die
> gang en op die kruin van die golf toe Duncan Faure by hulle aangesluit het.
> As daar 'n hoofsanger van Rabitt was, dan is dit Trevor Rabin en niemand
> anders nie.

Issie - ek onthou nog toe ek in std 6. met die meisie van my drome na 'n
Rabitt konsert gegaan het en sy nie 'n oomblik se aandag aan my gegee
het nie - dit was net "OEEEEEEEEEEEE DUNCAN!!!" die helle bleddie aand.
Trevor het wel meeste van die musiek geskryf maar die voorgrond man was
Faure - en hy het nogal trekke van 'n rabbit gehad :) Ja Ja - steeds
suur druiwe ek weet.
Re: Tar and Cement [boodskap #55321 is 'n antwoord op boodskap #55312] Vr, 11 Januarie 2002 07:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Whaait kliffs óf douwer!
Jinne Hessie, maar djy moef daam rond hê?

Het djy hille nou okal "binnegeval" of is djy op soek na 'n nuwe uitval?

Raaie wie oppie Bos

skryf in boodskap news:3C3E01D2.1070601@rogers.com...
>
> Is dit nou voor of na die inval van die
> ouens uit Frankryk in Engeland in?
> Jy weet, in 1066 and all that.
>
> Tant Hessie van die white cliffs of Dover
>
Re: Rabbitt [boodskap #55326 is 'n antwoord op boodskap #55316] Vr, 11 Januarie 2002 09:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter (gewese Rabbitt-fan)
> As daar 'n hoofsanger van Rabitt was, dan is dit Trevor Rabin en niemand
> anders nie.

Lou
Issie - ek onthou ......Trevor het wel meeste van die musiek geskryf maar
die voorgrond man was Faure - en hy het nogal trekke van 'n rabbit gehad :)
.
Wouter
Duncan was die "heart-throb" ja, maar Trevor was die "lead singer". Ek moes
deur 'n klmp goed op die web werk om bevestiging te kry, hier is dit. Van
http://www.new.co.za/~currin/rabbitt_index.html

"1975 saw Rabbitt expand with the addition of the multi-talented Duncan
Faure and this proved a vital factor, giving the band the extra dimension
they had been looking for. Later that year after many hours of rehearsals,
Rabbitt, finally went into the Studio to record their first album "Boys Will
Be Boys".

With the exception of "Locomotive Breath", there was nary a cover in sight.
The album combined the best elements of hard-driving rock with a lyrical
awareness that was stunning in its simplicity and broad appeal, Trevor's
astounding guitar work and *lead vocals*, backed by the rock-solid Ronnie
Robot bass and powerhouse Neil Cloud drumming, supplemented by Duncan's
vocals and keyboards created a sensation.

Rabbitt mania was just starting. The media quickly jumped on the bandwagon
and before we knew it, Rabbitt had exploded. Rabbitt hysteria was rife
wherever the band played and "Boys Will Be Boys" soon went gold -
unprecedented for a South African rock band."

~~~~~~~~~~

Ek het na die album "Boys Will Be Boys" gaan kyk. Dit is in 1976 vrygestel,
mooi in die middel van Duncan Faure se tydjie by Rabbitt. Daar is net een
snit (Hard Ride) waar Duncan "lead" sing, by al die ander sing Trevor Rabin
voor.

Ek reken steeds julle het dit nie reg nie. Trevor Rabin was die effektiewe
"lead singer" van Rabbitt, ook na Duncan Faure aangesluit het. Duncan
was die "crowd-puller" en krities belangrik vir Rabbitt se sukses, maar
hy was nooit die musikale of vokale voorloper nie.

Wouter
Re: Rabbitt [boodskap #55331 is 'n antwoord op boodskap #55326] Vr, 11 Januarie 2002 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ok Wouter - ek buig voor jou meerdere kennis - die outjies - he he - kon
ver gegaan het as hulle in 'n ander land begin het. Ek hoor nog steeds
somtyds in my nagmerries 'OEEEEEEEEEEEE DUNCAN'

Wouter Plaasvark wrote:
>
>> Wouter (gewese Rabbitt-fan)
>> As daar 'n hoofsanger van Rabitt was, dan is dit Trevor Rabin en niemand
>> anders nie.
>
> Lou
> Issie - ek onthou ......Trevor het wel meeste van die musiek geskryf maar
> die voorgrond man was Faure - en hy het nogal trekke van 'n rabbit gehad :)
> .
> Wouter
> Duncan was die "heart-throb" ja, maar Trevor was die "lead singer". Ek moes
> deur 'n klmp goed op die web werk om bevestiging te kry, hier is dit. Van
> http://www.new.co.za/~currin/rabbitt_index.html
Re: Rabbitt [boodskap #55334 is 'n antwoord op boodskap #55331] Vr, 11 Januarie 2002 12:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
http://nfte.org/Trevor.Rabin/index.html

"Lou" skryf in boodskap news:3C3ED1D4.2CA9A471@lous.zzn.com...
> Ok Wouter - ek buig voor jou meerdere kennis - die outjies - he he - kon
> ver gegaan het as hulle in 'n ander land begin het. Ek hoor nog steeds
> somtyds in my nagmerries 'OEEEEEEEEEEEE DUNCAN'
>
> Wouter Plaasvark wrote:
>>
>>> Wouter (gewese Rabbitt-fan)
>>> As daar 'n hoofsanger van Rabitt was, dan is dit Trevor Rabin en niemand
>>> anders nie.
>>
>> Lou
>> Issie - ek onthou ......Trevor het wel meeste van die musiek geskryf maar
>> die voorgrond man was Faure - en hy het nogal trekke van 'n rabbit gehad :)
>> .
>> Wouter
>> Duncan was die "heart-throb" ja, maar Trevor was die "lead singer". Ek moes
>> deur 'n klmp goed op die web werk om bevestiging te kry, hier is dit. Van
>> http://www.new.co.za/~currin/rabbitt_index.html
Re: Rabbitt [boodskap #55340 is 'n antwoord op boodskap #55331] Vr, 11 Januarie 2002 13:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Lou :
.....die outjies - he he - kon ver gegaan het as hulle in 'n ander
land begin het. Ek hoor nog steeds somtyds in my nagmerries
'OEEEEEEEEEEEE DUNCAN'

Wouter
Hulle het ver gegaan, Lou. Net nie as Rabbitt nie, die lede
van die groep het blykbaar nie altyd ewe goed met mekaar
reg gekom nie. Dit gebeur orals.

Beide Trevor Rabin en Duncan Faure is oorsee en het
internasionaal baie goed gedoen. Hulle het baie jare daarna
nog mekaar ondersteun, met liedjies en opnames. Duncan
Faure het later meer op liedjieskryf en ondersteunende "vocals"
gekonsentreer, terwyl Trevor meer solo opgetree het.

Trevor het ook die klankbane vir baie rolprente geskryf, soos
Deep Blue Sea, Armageddon, Enemy of the State (1998) en
vele ander.

Albei van hulle is nog aktief in hulle musiekloopbane.
Re: Rabbitt [boodskap #55341 is 'n antwoord op boodskap #55334] Vr, 11 Januarie 2002 13:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Sakkie
http://nfte.org/Trevor.Rabin/index.html

Wouter
en http://www.oocities.org/ghought/index1.htm
vir Lou se nagmerrie :-)
Re: Tar and Cement [boodskap #55344 is 'n antwoord op boodskap #55321] Vr, 11 Januarie 2002 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Thys de Wet wrote:

> Whaait kliffs ôf douwer!
> Jinne Hessie, maar djy moef daam rond hê?

Ja, ou Thys Pompdonkie, ek is die
hedendaagse Scarlet Pimpernel.

Tant Hessie van Helsdingen-O'Hara
Re: Rabbitt [boodskap #55365 is 'n antwoord op boodskap #55331] Sa, 12 Januarie 2002 03:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doringrosie  is tans af-lyn  Doringrosie
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Junior Lid
Lou skryf in boodskap news:...
> Ok Wouter - ek buig voor jou meerdere kennis - die outjies - he he - kon
> ver gegaan het as hulle in 'n ander land begin het. Ek hoor nog steeds
> somtyds in my nagmerries 'OEEEEEEEEEEEE DUNCAN'

DR: Ja, Woutertjie is reg! En ek sien daar is ten minste nog twee
ander wat hier laag kan buig voor jou meerdere kennis!
Re: Tar and Cement [boodskap #55408 is 'n antwoord op boodskap #55344] Ma, 14 Januarie 2002 06:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Pompdonkie se moe(de)r... Is g'n pomperig van aard nie Hess.O'Jirre hie kom
hin ding!!
skryf in boodskap news:3C3EF16E.4090202@rogers.com...
>
> Thys de Wet wrote:
>
>> Whaait kliffs óf douwer!
>> Jinne Hessie, maar djy moef daam rond hê?
>
>
> Ja, ou Thys Pompdonkie, ek is die
> hedendaagse Scarlet Pimpernel.
>
> Tant Hessie van Helsdingen-O'Hara
>
Re: Tar and Cement [boodskap #55413 is 'n antwoord op boodskap #55408] Ma, 14 Januarie 2002 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hin ding innerdaad:))) Hoe moet arme Piet nou voel?:))
Annette

> skryf in boodskap news:a1tufr$1e5l$1@news.adamastor.ac.za...
> Pompdonkie se moe(de)r... Is g'n pomperig van aard nie Hess.O'Jirre hie kom
> hin ding!!
> skryf in boodskap news:3C3EF16E.4090202@rogers.com...
>>
>> Thys de Wet wrote:
>>
>>> Whaait kliffs óf douwer!
>>> Jinne Hessie, maar djy moef daam rond hê?
>>
>>
>> Ja, ou Thys Pompdonkie, ek is die
>> hedendaagse Scarlet Pimpernel.
>>
>> Tant Hessie van Helsdingen-O'Hara
>>
>
Al die diere [boodskap #55421 is 'n antwoord op boodskap #55408] Ma, 14 Januarie 2002 08:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Karel Kolstert  is tans af-lyn  Karel Kolstert
Boodskappe: 14
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
> Thys
> Pompdonkie se moe(de)r... Is g'n pomperig....

================

De Wet voer jy die van
Ag nee, ou Thysie man
Los maar die donkie uit
Laat hy sy deuntjie fluit

Tant Hess het nie 'n kloe
If she's suspecting you
Pompdonkie trek haar been
En sy dink jy's die een

Maar ek dink glad nie so
Ek sal jou maklik glo
My opinie is iets werd
Ek is Karel Kolstert

"n Kolstert is 'n vis
Vir die wat dalk nie wis
Gelukkig en tevree
Swem ek lekker in die see

Ons diere moet saamstaan
Ons sal dan goed aangaan
Daar is baie van ons hier
Van mak tot wilde dier

Pompdonkie moes gaan werk
Hy skryf nie meer so sterk
Hy sal nou minder raas
Daar's beurshouers op sy plaas ;-)

Ren Oster was vroeër hier
Daai's nou 'n wilde dier!
Hiers nog 'n rowwe ou
Is hy leeu of net maar Lou?

En muise is hier baie
Veldmuis dié was 'n kwaaie
Sannie Streepmuis laaik ek sterk
As sy haar waaierstert so werk

Hier's ook 'n ander dier
Vir my net 'n plesier
Kinky maak my vinne week
As haar dorings my raaksteek

Wat sal ons oor Wouter sê
Wie wil plaasvarke om hom hê?
Oor inflasie, krieket en Rabitt
Praat hy sense, maar soms ook sjit

Dis eers al, ek groet julle nou
Sal weer kom as julle sou wou
Dit is dan die diere se storie
Hier in die nuusgroep se glorie

Karel Kolstert
Re: Al die diere [boodskap #55425 is 'n antwoord op boodskap #55421] Ma, 14 Januarie 2002 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Karel, is daar al klaar 'n Wanda in jou lewe?:))
Annette

Karel Kolstert skryf in boodskap news:3c4293fc$0$226@hades.is.co.za...
>> Thys
>> Pompdonkie se moe(de)r... Is g'n pomperig....
>
> ================
>
> De Wet voer jy die van
> Ag nee, ou Thysie man
> Los maar die donkie uit
> Laat hy sy deuntjie fluit
>
> Tant Hess het nie 'n kloe
> If she's suspecting you
> Pompdonkie trek haar been
> En sy dink jy's die een
>
> Maar ek dink glad nie so
> Ek sal jou maklik glo
> My opinie is iets werd
> Ek is Karel Kolstert
>
> "n Kolstert is 'n vis
> Vir die wat dalk nie wis
> Gelukkig en tevree
> Swem ek lekker in die see
>
> Ons diere moet saamstaan
> Ons sal dan goed aangaan
> Daar is baie van ons hier
> Van mak tot wilde dier
>
> Pompdonkie moes gaan werk
> Hy skryf nie meer so sterk
> Hy sal nou minder raas
> Daar's beurshouers op sy plaas ;-)
>
> Ren Oster was vroeër hier
> Daai's nou 'n wilde dier!
> Hiers nog 'n rowwe ou
> Is hy leeu of net maar Lou?
>
> En muise is hier baie
> Veldmuis dié was 'n kwaaie
> Sannie Streepmuis laaik ek sterk
> As sy haar waaierstert so werk
>
> Hier's ook 'n ander dier
> Vir my net 'n plesier
> Kinky maak my vinne week
> As haar dorings my raaksteek
>
> Wat sal ons oor Wouter sê
> Wie wil plaasvarke om hom hê?
> Oor inflasie, krieket en Rabitt
> Praat hy sense, maar soms ook sjit
>
> Dis eers al, ek groet julle nou
> Sal weer kom as julle sou wou
> Dit is dan die diere se storie
> Hier in die nuusgroep se glorie
>
> Karel Kolstert
>
Re: Al die diere [boodskap #55451 is 'n antwoord op boodskap #55425] Ma, 14 Januarie 2002 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Al die veld is vrolik...

Thys wattie pompie maar trek aan bene, nie aan spene...
Re: Al die diere [boodskap #55464 is 'n antwoord op boodskap #55425] Ma, 14 Januarie 2002 17:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Karel Kolstert  is tans af-lyn  Karel Kolstert
Boodskappe: 14
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a1u758$t967g$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Karel, is daar al klaar 'n Wanda in jou lewe?:))
> Annette

Now, let me ponda
'bout a fish called wanda
She was in a bowl
A tragic little soul

Maar Karel, dié is vry
Om te swem of om te bly
Waar hy wil wees, daar is hy
Orals kan hy lekker kry

Karel Vrystert

Karel Kolstert skryf in boodskap news:3c4293fc$0$226@hades.is.co.za...
>> Thys
>> Pompdonkie se moe(de)r... Is g'n pomperig....
>
> ================
>
> De Wet voer jy die van
> Ag nee, ou Thysie man
> Los maar die donkie uit
> Laat hy sy deuntjie fluit
>
> Tant Hess het nie 'n kloe
> If she's suspecting you
> Pompdonkie trek haar been
> En sy dink jy's die een
>
> Maar ek dink glad nie so
> Ek sal jou maklik glo
> My opinie is iets werd
> Ek is Karel Kolstert
>
> "n Kolstert is 'n vis
> Vir die wat dalk nie wis
> Gelukkig en tevree
> Swem ek lekker in die see
>
> Ons diere moet saamstaan
> Ons sal dan goed aangaan
> Daar is baie van ons hier
> Van mak tot wilde dier
>
> Pompdonkie moes gaan werk
> Hy skryf nie meer so sterk
> Hy sal nou minder raas
> Daar's beurshouers op sy plaas ;-)
>
> Ren Oster was vroeër hier
> Daai's nou 'n wilde dier!
> Hiers nog 'n rowwe ou
> Is hy leeu of net maar Lou?
>
> En muise is hier baie
> Veldmuis dié was 'n kwaaie
> Sannie Streepmuis laaik ek sterk
> As sy haar waaierstert so werk
>
> Hier's ook 'n ander dier
> Vir my net 'n plesier
> Kinky maak my vinne week
> As haar dorings my raaksteek
>
> Wat sal ons oor Wouter sê
> Wie wil plaasvarke om hom hê?
> Oor inflasie, krieket en Rabitt
> Praat hy sense, maar soms ook sjit
>
> Dis eers al, ek groet julle nou
> Sal weer kom as julle sou wou
> Dit is dan die diere se storie
> Hier in die nuusgroep se glorie
>
> Karel Kolstert
Re: Al die diere [boodskap #55468 is 'n antwoord op boodskap #55464] Ma, 14 Januarie 2002 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
MIskien, maar is was/is steeds a baie seksie vissie:))
Annette

Karel Kolstert skryf in boodskap news:3c4314c6$0$239@hades.is.co.za...
> "Annette" wrote in message
> news:a1u758$t967g$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Karel, is daar al klaar 'n Wanda in jou lewe?:))
>> Annette
>
>
> Now, let me ponda
> 'bout a fish called wanda
> She was in a bowl
> A tragic little soul
>
> Maar Karel, dié is vry
> Om te swem of om te bly
> Waar hy wil wees, daar is hy
> Orals kan hy lekker kry
>
> Karel Vrystert
>
>
>
> Karel Kolstert wrote in message
> news:3c4293fc$0$226@hades.is.co.za...
>>> Thys
>>> Pompdonkie se moe(de)r... Is g'n pomperig....
>>
>> ================
>>
>> De Wet voer jy die van
>> Ag nee, ou Thysie man
>> Los maar die donkie uit
>> Laat hy sy deuntjie fluit
>>
>> Tant Hess het nie 'n kloe
>> If she's suspecting you
>> Pompdonkie trek haar been
>> En sy dink jy's die een
>>
>> Maar ek dink glad nie so
>> Ek sal jou maklik glo
>> My opinie is iets werd
>> Ek is Karel Kolstert
>>
>> "n Kolstert is 'n vis
>> Vir die wat dalk nie wis
>> Gelukkig en tevree
>> Swem ek lekker in die see
>>
>> Ons diere moet saamstaan
>> Ons sal dan goed aangaan
>> Daar is baie van ons hier
>> Van mak tot wilde dier
>>
>> Pompdonkie moes gaan werk
>> Hy skryf nie meer so sterk
>> Hy sal nou minder raas
>> Daar's beurshouers op sy plaas ;-)
>>
>> Ren Oster was vroeër hier
>> Daai's nou 'n wilde dier!
>> Hiers nog 'n rowwe ou
>> Is hy leeu of net maar Lou?
>>
>> En muise is hier baie
>> Veldmuis dié was 'n kwaaie
>> Sannie Streepmuis laaik ek sterk
>> As sy haar waaierstert so werk
>>
>> Hier's ook 'n ander dier
>> Vir my net 'n plesier
>> Kinky maak my vinne week
>> As haar dorings my raaksteek
>>
>> Wat sal ons oor Wouter sê
>> Wie wil plaasvarke om hom hê?
>> Oor inflasie, krieket en Rabitt
>> Praat hy sense, maar soms ook sjit
>>
>> Dis eers al, ek groet julle nou
>> Sal weer kom as julle sou wou
>> Dit is dan die diere se storie
>> Hier in die nuusgroep se glorie
>>
>> Karel Kolstert
>
Welkom Karel Kolstert! :-) [boodskap #55470 is 'n antwoord op boodskap #55421] Ma, 14 Januarie 2002 22:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Jan 2002 10:20:47 +0200, "Karel Kolstert"
wrote:

Ons gaan vir Petrus Pompdonkie mis, maar jy is net so welkom hier by
ons! :-)

> En muise is hier baie
> Veldmuis dié was 'n kwaaie

Ja, en ek hoor hy was ALWEER tronk toe! En die keer het hulle sommer
by voorbaat sy telefoon privvies weggeneem.

> Sannie Streepmuis laaik ek sterk
> As sy haar waaierstert so werk

Grrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr...........Sannie????
JGMS!!!
:-)

Sannie Stinkhond
Re: Welkom Karel Kolstert! :-) [boodskap #55473 is 'n antwoord op boodskap #55470] Di, 15 Januarie 2002 00:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Karel Kolstert  is tans af-lyn  Karel Kolstert
Boodskappe: 14
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Streepmuis
Ons gaan vir Petrus Pompdonkie mis, maar jy is net so welkom
hier by ons! :-)

KK
Dankie Strepie, kan ek jou maar SS noem?
(Baie suggestiewe naam, die streepmuis van jou)

> Sannie Streepmuis laaik ek sterk
> As sy haar waaierstert so werk

SS
Grrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr...........Sannie????
JGMS!!! :-)

KK
LOL!
Is dit nie iets wat Gloudina gesê het nie, Sannie Stinkhond?
Re: Al die diere [boodskap #55475 is 'n antwoord op boodskap #55421] Di, 15 Januarie 2002 02:48 Na vorige boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"> Hier's ook 'n ander dier
> Vir my net 'n plesier
> Kinky maak my vinne week
> As haar dorings my raaksteek

Karel

Dankie vir jou rympie waarin ek ook melding kry. Maar my hart is
vanoggend seer oor 'my' Donkieman se weggaan. Vir Karel Kolstert, en
sy rympies sien ek nie kans, dus vra ek mooi laat my maar uit jou
rympies uit. Hier is baie ander diertjies vir jou!
Vorige onderwerp: Stille Nag, Heilige Nag
Volgende onderwerp: Sarie Marais
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mar 19 11:38:10 MGT 2024