Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Veiligheid & wapens » Wapen wette
Re: Wapen wette [boodskap #54091 is 'n antwoord op boodskap #54085] Wo, 28 November 2001 23:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 Nov 2001 20:56:46 GMT, Danielle wrote:

>
> OUCHIE! :-( Jy *WEET* mos ek is ook 'n nuuskruige mens wat op elke
> skakel *moet* kliek. Nou voel ek ook ge-daai woord.
>
> Hier is een vir jou (dalk help dit!) :-))
>
> http://www.urban75.com/Mag/bubble.html
>
> Liefde
>
> D

For the ultimate in time wasting, - well and truly useless!

Oulik en truly useless ;-)))

Dankie, net die soort briefie om my aand nog meer op te flikker!
Nog meer want Gloudina was die rede vir die eerste bonus van
die aand omdat ek my vererg het vir die alewige papagaaiery
(want sy's te dom om iets nuut uit te dink :-) ) en toe Danielle,
skakel ek my notebook af, installeer Windows op my Desktop
en daar gebruik ek alweer die groot skerm!

DD
Beledigings (vir DD) [boodskap #54094 is 'n antwoord op boodskap #54090] Wo, 28 November 2001 23:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ooops, ek sien ek het toe al die tyd die verkeerde skakel vir jou
gestuur. Wat 'n pawpaw is ek tog nie! :-(
Jy het seker gewonder wat daardie skakel dan te make gehad het met
die gesprek wat so half oor beledigings gegaan het. Jammer! Maar
hopelik het jy van so bietjie stress ontslae kon raak? :-)

Hier is die een wat ek WOU stuur. Ek meen as jy weer vir iemand 'n
beledigende skakel wil stuur - maak dit darem interessant vir die arme
siel!! :-)

http://www.urban75.com/Mag/insult2.html
Re: Wapen wette [boodskap #54096 is 'n antwoord op boodskap #54090] Wo, 28 November 2001 23:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 Nov 2001 22:31:21 GMT, Danielle wrote:

>
> Ek soek 'n koper vir 2 amper nuwe Apple Mac G3 notebooks vir $600 vir
> albei. Enige belangstellendes? (20 gig HDD, 56K modem, 14" skerm,
> CD-Rom drive ens.) Soos nuut. Stel jy dalk belang, of weet jy van
> iemand wat sou belangstel?

Eintlik is jou prys uiters billik. Jy praat van R6000 vir albei. Die
algemense rekenaar gebruiker is nie Apple Mac georriënteerd
nie maar jou prys is steeds meer as net billik. Ek plaas 'n
advertensie in my kantoor en in die ontvangsaal waar
heelwat mense dit sal sien.

Slaap lekker

DD
Re: Beledigings (vir DD) [boodskap #54097 is 'n antwoord op boodskap #54094] Do, 29 November 2001 00:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Ek meen as jy weer vir iemand 'n
> beledigende skakel wil stuur - maak dit darem interessant vir die arme
> siel!! :-)
>

Die arme siel kliek gewoonlik nooit op skakels
nie.
Hoekom klink ou Davie Davis deesdae so
desperaat? Is dit omdat hy nie genoeg aandag
kry nie? Daar is een ding wat mens nie moet
doen nie, ou broer, en dit is om op 'n nuusgroep
konfirmasie te probeer soek, ego-streling te
probeer soek. As dit is wat jy op hierdie nuusgroep
soek, is dit tyd dat jy bietjie vakansie neem. Tant
Hessie is hier met 'n paar baie spesifieke doele voor
die oog. Sy gebruik die nuusgroep, en kry konfirmasie
dat sy haar doel bereik byna daagliks. Sy is nie hier
vir enigiemand se goedkeuring nie.

Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
As jy nie die hitte kan verduur nie, gee pad uit
die kombuis.
Re: Wapen wette [boodskap #54142 is 'n antwoord op boodskap #53872] Do, 29 November 2001 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die werklike barbare was die mense wat gedink het hulle kan 'n
verskeidenheid van nasies met oeroue gewoontes, wat volgens westerse norme
beskou was as barbaars, binne 'n paar jaar verander sodat hulle sou inpas in
wat beskou word as 'n moderne samelewing. Al wat hulle reg gekry het is om
meer effektiewe wapens te verskaf. Deesdae hoef hulle nie meer van Chaka's
Rock afgegooi word nie. 'n Gesteelde 9mm of vrylik beskikbare AK47s is baie
meer effektief en meer volop as goeie afgronde.

skryf in boodskap news:3C050450.3F629040@home.com...
Sakkie wrote:

> Al waaroor ek stoom afblaas is omdat ons in 'n gemors is

OK. Ek het gedink jy het vergeet wie die werklike barbare van die laaste
deel
van die twintigste eeu was. Dié wat
eksperimente gemaak het met salwe om mense langsaam
en moeisaam dood te maak, en dan hulle eksperimente
uit vliegtuie oor die oseaan uitgestoot het. Dié wat duisende
en honderd-duisende mense uit hulle huise verwyder het
en hulle op die kaal haai vlaktes van moedverloor loop los
het. Dié wat tagtig persent van die bevolking se hoop op
'n waardige en waardevolle toekoms weggeneem het, totdat
daar net wanhoop oorgebly het. Ek het gedink jy het vergeet
wie die werklike barbare van die twintigste eeu was.

Gloudina
Re: Wapen wette [boodskap #54147 is 'n antwoord op boodskap #53872] Do, 29 November 2001 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
En hier kom sex ook weer in.
Tipies van julle..
As julle nie kan breek nie dan steel julle, nie kan steel nie dan moor julle
en nie kan moor nie dan steek of verkrag julle.
Klink bekend ne..... "KULTUUR"....

skryf in boodskap news:3C054504.2295F7B7@home.com...
> Davie Davis wrote:
>
>> . Dit was
>> toe Frikkie Potgieter
>>
>> "Ag fok jou"
>>
>> Die uwe
>> Davie Davis
>
> Dis tog so snaaks en soos klokslag - die arrogante wit ou omie ( wat
> sit en pronk oor sy witheid en nie daaroor kan
> kom dat daar swart mans is met meer class as hy nie) wat
> sit en vloek. Vloek seks en ou wit omies gaan saam. Ek
> wonder hoekom.
>
> Tant Hessie wat Oom Kallie, wat sy vrou met 'n
> handsambok slaan, ken.
>
Re: Wapen wette [boodskap #54152 is 'n antwoord op boodskap #53872] Do, 29 November 2001 17:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> Tipies van julle..
> As julle nie kan breek nie dan steel julle, nie kan steel nie dan moor julle
> en nie kan moor nie dan steek of verkrag julle.
> Klink bekend ne..... "KULTUUR"....
>

Frikkie, ek vra jou weer, wie bedoel jy wanneer
jy van "julle" praat? Ek behoort aan die etniese
Afrikaner-groep. Bedoel jy ons etniese Afrikaners
breek af, steel, moor en verkrag?

M8
Re: Wapen wette [boodskap #54242 is 'n antwoord op boodskap #53872] Ma, 03 Desember 2001 08:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tannie G verloor haar "touch". Dis nou die tweede keer dat sy vergeet om
my te antwoord.

"Sakkie" skryf in boodskap news:...
> Die werklike barbare was die mense wat gedink het hulle kan 'n
> verskeidenheid van nasies met oeroue gewoontes, wat volgens westerse norme
> beskou was as barbaars, binne 'n paar jaar verander sodat hulle sou inpas in
> wat beskou word as 'n moderne samelewing. Al wat hulle reg gekry het is om
> meer effektiewe wapens te verskaf. Deesdae hoef hulle nie meer van Chaka's
> Rock afgegooi word nie. 'n Gesteelde 9mm of vrylik beskikbare AK47s is baie
> meer effektief en meer volop as goeie afgronde.
>
>> skryf in boodskap news:3C050450.3F629040@home.com...
>> Sakkie wrote:

>>> Al waaroor ek stoom afblaas is omdat ons in 'n gemors is

>> OK. Ek het gedink jy het vergeet wie die werklike barbare van die laaste
>> deel
>> van die twintigste eeu was. Dié wat
>> eksperimente gemaak het met salwe om mense langsaam
>> en moeisaam dood te maak, en dan hulle eksperimente
>> uit vliegtuie oor die oseaan uitgestoot het. Dié wat duisende
>> en honderd-duisende mense uit hulle huise verwyder het
>> en hulle op die kaal haai vlaktes van moedverloor loop los
>> het. Dié wat tagtig persent van die bevolking se hoop op
>> 'n waardige en waardevolle toekoms weggeneem het, totdat
>> daar net wanhoop oorgebly het. Ek het gedink jy het vergeet
>> wie die werklike barbare van die twintigste eeu was.

>> Gloudina
Re: Wapen wette [boodskap #54245 is 'n antwoord op boodskap #54242] Ma, 03 Desember 2001 08:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sakkie, sy word nou maar net plein oud.
Herhinner haar maar, ons gee nie om nie;)))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c0b3249$0$227@hades.is.co.za...
> Tannie G verloor haar "touch". Dis nou die tweede keer dat sy vergeet om
> my te antwoord.
>
>
> "Sakkie" skryf in boodskap news:...
>> Die werklike barbare was die mense wat gedink het hulle kan 'n
>> verskeidenheid van nasies met oeroue gewoontes, wat volgens westerse norme
>> beskou was as barbaars, binne 'n paar jaar verander sodat hulle sou inpas in
>> wat beskou word as 'n moderne samelewing. Al wat hulle reg gekry het is om
>> meer effektiewe wapens te verskaf. Deesdae hoef hulle nie meer van Chaka's
>> Rock afgegooi word nie. 'n Gesteelde 9mm of vrylik beskikbare AK47s is baie
>> meer effektief en meer volop as goeie afgronde.
>>
>>> skryf in boodskap news:3C050450.3F629040@home.com...
>>> Sakkie wrote:
>
>>>> Al waaroor ek stoom afblaas is omdat ons in 'n gemors is
>
>>> OK. Ek het gedink jy het vergeet wie die werklike barbare van die laaste
>>> deel
>>> van die twintigste eeu was. Dié wat
>>> eksperimente gemaak het met salwe om mense langsaam
>>> en moeisaam dood te maak, en dan hulle eksperimente
>>> uit vliegtuie oor die oseaan uitgestoot het. Dié wat duisende
>>> en honderd-duisende mense uit hulle huise verwyder het
>>> en hulle op die kaal haai vlaktes van moedverloor loop los
>>> het. Dié wat tagtig persent van die bevolking se hoop op
>>> 'n waardige en waardevolle toekoms weggeneem het, totdat
>>> daar net wanhoop oorgebly het. Ek het gedink jy het vergeet
>>> wie die werklike barbare van die twintigste eeu was.
>
>>> Gloudina
>
Re: Wapen wette [boodskap #54266 is 'n antwoord op boodskap #54242] Ma, 03 Desember 2001 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sakkie wrote:

> Tannie G verloor haar "touch". Dis nou die tweede keer dat sy vergeet om
> my te antwoord.
>

Of dat sy besluit dat jy 'n te liggewig is
om haar tyd op jou te mors.

Die Ruiter teen die rant
Re: Wapen wette [boodskap #54288 is 'n antwoord op boodskap #53872] Di, 04 Desember 2001 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3C0B8752.ED38BFC3@home.com...
> Sakkie wrote:
>
>> Tannie G verloor haar "touch". Dis nou die tweede keer dat sy vergeet om
>> my te antwoord.
>>
>
> Of dat sy besluit dat jy 'n te liggewig is
> om haar tyd op jou te mors.
>
> Die Ruiter teen die rant

Haai tannie G, is dit nou die beste verskoning waarmee jy vorendag kan kom
terwyl ons hier filisofeer oor die oorsprong van al die politieke-,
kriminele- en krimineel-politieke probleme waarmee die NUWE SUID-AFRIKA
worstel. Ek het baie beter verwag van 'n self-erkende intellektueel soos
jyself.
Re: Wapen wette [boodskap #54308 is 'n antwoord op boodskap #54288] Di, 04 Desember 2001 12:06 Na vorige boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Sakkie" wrote in message
news:3c0c71c3$0$239@hades.is.co.za...
>
> skryf in boodskap news:3C0B8752.ED38BFC3@home.com...
>> Sakkie wrote:
>>
>>> Tannie G verloor haar "touch". Dis nou die tweede keer dat sy vergeet om
>>> my te antwoord.
>>>
>>
>> Of dat sy besluit dat jy 'n te liggewig is
>> om haar tyd op jou te mors.
>>
>> Die Ruiter teen die rant
>
> Haai tannie G, is dit nou die beste verskoning waarmee jy vorendag kan kom
> terwyl ons hier filisofeer oor die oorsprong van al die politieke-,
> kriminele- en krimineel-politieke probleme waarmee die NUWE SUID-AFRIKA
> worstel. Ek het baie beter verwag van 'n self-erkende intellektueel soos
> jyself.
>

En nou gaan ek 10 keer my spelfout uitskryf
Vorige onderwerp: Sal die plan in die NRSA?
Volgende onderwerp: Vuurwapens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 02:15:52 MGT 2024