Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Hierdie week se Huisgenoot
Hierdie week se Huisgenoot [boodskap #54260] Ma, 03 Desember 2001 12:29
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Krismisboks. - die een met Willempie van Ingeland op die voorblad.
In die briewekolom is daar iets van 'n Tinkerbell.
Daar is ook 'n brief van 'n veertienjarige ivm Vigs wat ontstellend is -
daar moet beter gekyk word na wat se strooi deur onderwysers kwytgeraak
word.
Dan is daar 'n skreeusnaakse bekrywing van Harry Viljoen by die wedstryd
teen Engeland.
Annette
Vorige onderwerp: Tydskrif inhoud vir Suid Afrikaners.
Volgende onderwerp: Belgiese koerante
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 02:25:18 MGT 2024