Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Annette
Vir Annette [boodskap #54055] Wo, 28 November 2001 05:38 na volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette,
Ek het sopas 2 vreemde boodskappe van jou ontvang. My rekenaar het
besluit jou briefies het verkoue, en wou my toe nie toelaat om hulle
te lees nie. Probleem is dat ek jou wou kontak, maar jou epos het
teruggekom as "user unknown". Die probleem kan dalk aan my kant wees
met die simpel @home se hickups, maar kontak my gou in elkgeval
asseblief.
Re: Vir Annette [boodskap #54081 is 'n antwoord op boodskap #54055] Wo, 28 November 2001 19:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 Nov 2001 05:38:20 GMT, Danielle wrote:

> Annette,
> Ek het sopas 2 vreemde boodskappe van jou ontvang. My rekenaar het
> besluit jou briefies het verkoue, en wou my toe nie toelaat om hulle
> te lees nie. Probleem is dat ek jou wou kontak, maar jou epos het
> teruggekom as "user unknown". Die probleem kan dalk aan my kant wees
> met die simpel @home se hickups, maar kontak my gou in elkgeval
> asseblief.

Ek het ook onlangs (twee weke gelede) 'n brief gekry (in Engels) van
iemand wat my mening wou vra oor iets. Dit was met 'n briefbom gelaai
wat ek nie kon verwyder anders as om te formateer. My rekenaar het
aanhoudend pos probeer uitstuur en dit het aanhoudend van die bediener
af terug gekom (tot sowat 55 per keer) dat dit nie afgelewer kan word
nie. Dit was sowat twee weke gelede op my desktop en ek het net
geformateer wat beteken dat ek al twee weke van 'n Notaboek af werk.
Ek gaan oor 'n paar dae Durbs toe vir 'n paar weke en ek wil
buitendien dan 'n ander hardeskyf in die Desktop sit wat beteken dat
hy kan rus tot middel Januarie.

DD
Re: vir Annette [boodskap #94482 is 'n antwoord op boodskap #54055] So, 27 Junie 2004 21:20 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4798
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Basic Smileys

> d8= Your pet beaver is wearing goggles and a hard hat.

Hierdie een is 'n Kanadees.

Tant Hessie van Hudson's Bay
Vorige onderwerp: Wees bedag
Volgende onderwerp: Ongewapende sekuriteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 23:18:13 MGT 2024