Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » Is jy besig om deur die lewe te ploeter?
Is jy besig om deur die lewe te ploeter? [boodskap #54] Vr, 10 November 2000 23:59 na volgende boodskap
nic  is tans af-lyn  nic
Boodskappe: 4
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Jy kan die kwaliteit van jou lewe verbeter met hierdie e-pos besigheid.
Ongelooflike hoë bedrae geld word nie belowe nie, want dit is feitlik
onmoontlik om te bereik, en dan voel jy slegter as voorheen.

Wat hierdie besigheid jou bied is die geleentheid om 'n bereikbare inkomste
te verdien, sonder veel moeite en risiko. Wie sal nou nee sê vir so R5000 'n
maand ekstra? En dit is baie bereikbaar.

Hoekom stuur jy nie 'n briefie aan fer...@mweb.co.za om meer uit te vind
nie.
Of vind meer uit by http://geocities.com/earn_more_money_now

Vind meer uit. Dit kan jou duur te stane kom as jy hierdie geleentheid laat
verby gaan.
Re: Is jy besig om deur die lewe te ploeter? [boodskap #36370 is 'n antwoord op boodskap #54] Sa, 11 November 2000 04:44 Na vorige boodskap
GROOTBAAS  is tans af-lyn  GROOTBAAS
Boodskappe: 25
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Nog een van die tipe k@k idees. Eintlik verkoop jy 'n pot snot wat jy eers
moet koop.

"nic" skryf in boodskap news:3a0c8c28.0@news1.mweb.co.za...
> Jy kan die kwaliteit van jou lewe verbeter met hierdie e-pos besigheid.
> Ongelooflike hoë bedrae geld word nie belowe nie, want dit is feitlik
> onmoontlik om te bereik, en dan voel jy slegter as voorheen.
>
> Wat hierdie besigheid jou bied is die geleentheid om 'n bereikbare inkomste
> te verdien, sonder veel moeite en risiko. Wie sal nou nee sê vir so R5000 'n
> maand ekstra? En dit is baie bereikbaar.
>
> Hoekom stuur jy nie 'n briefie aan fer...@mweb.co.za om meer uit te vind
> nie.
> Of vind meer uit by http://geocities.com/earn_more_money_now
>
> Vind meer uit. Dit kan jou duur te stane kom as jy hierdie geleentheid laat
> verby gaan.
>
Vorige onderwerp: WEB ADVERTENSIE en E-Commerce
Volgende onderwerp: Verdien ekstra inkomste of 'n moontlike voltydse beroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:47:12 MGT 2024