Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5679] Kam skeer
DS: [AFRIKAANS:5679] Kam skeer [boodskap #5353] Ma, 22 Januarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Reinier de Vos[SMTP:...@aqua.ccwr.ac.za]
Verzonden: maandag 22 januari 1996 15:49
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5679] Kam skeer

Joop kla oor mense wat ALLE Afrikaners oor dieselfde kam skeer.

Ek stem saam, Joop. Afrikaners haat dit om oor dieselfde kam geskeer
te word :-)
--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
DS: [AFRIKAANS:5680] Re: Kam skeer [boodskap #5358 is 'n antwoord op boodskap #5353] Ma, 22 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Dullaart, JF, Franz[SMTP...@its.uct.ac.za]
Verzonden: maandag 22 januari 1996 16:30
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5680] Re: Kam skeer

Rei(naar)d:

> Joop kla oor mense wat ALLE Afrikaners oor dieselfde kam skeer.
>
> Ek stem saam, Joop. Afrikaners haat dit om oor dieselfde kam geskeer
> te word :-)

aaaaauuuuurrrrggghhh !!!!

Joop

_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
J...@ITS.UCT.AC.ZA
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
Trappe van vergelyking:
min, minder, minister
_________________________________
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5535] Vir die nuwe SA - teen die Afrikaner
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5666] Re: Waarom 'Sokker' i.p.v. 'Voetbal' in he
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 18:03:44 MGT 2024