Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Van die net gegaps 1
Van die net gegaps 1 [boodskap #52736] Vr, 02 November 2001 10:23 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die Oom is toe nou oorlede en die hartseer Tannie moet toe maar self
reelings tref want daar was nie iemand anders nie. Alles is toe nou
uiteinelik klaar, maar toe sy by die begrafnisondernemer kom sien sy
haar man is uitgedos in 'n swart pak.

Se sy vir die begrafnisondernemer, "Ag meneer, my man het sy lewe lank
gese hy wil in 'n blou pak begrawe word. Is dit dalk moontlik?"

"Geen probleem nie Tannie. Ons het nie nou blou pakke nie, maar ek sal
een kry. Kom weer so oor 'n uur."

Toe sy na 'n uur daar kom toe le haar man daar in sy kis met 'n
pragtige blou pak aan. "Ag dankie tog meneer" se sy vir die
begrafnisondernemer, "hoeveel skuld ek jou?"

"Nee wat Tannie, niks nie", kom die antwoord. "Jy sien, heel
toevallig, net na Tannie hier weg is, het hier 'n ander man in hierdie
blou pak hier aangekom. Sy vrou wil toe baie eerder 'n swart pak he,
toe ruil ek maar die koppe om".
Re: Van die net gegaps 1 [boodskap #52747 is 'n antwoord op boodskap #52736] Vr, 02 November 2001 11:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Snaaks!!:))
Annette

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111020223.7c946ebe@posting.google.com...
> Die Oom is toe nou oorlede en die hartseer Tannie moet toe maar self
> reelings tref want daar was nie iemand anders nie. Alles is toe nou
> uiteinelik klaar, maar toe sy by die begrafnisondernemer kom sien sy
> haar man is uitgedos in 'n swart pak.
>
> Se sy vir die begrafnisondernemer, "Ag meneer, my man het sy lewe lank
> gese hy wil in 'n blou pak begrawe word. Is dit dalk moontlik?"
>
> "Geen probleem nie Tannie. Ons het nie nou blou pakke nie, maar ek sal
> een kry. Kom weer so oor 'n uur."
>
> Toe sy na 'n uur daar kom toe le haar man daar in sy kis met 'n
> pragtige blou pak aan. "Ag dankie tog meneer" se sy vir die
> begrafnisondernemer, "hoeveel skuld ek jou?"
>
> "Nee wat Tannie, niks nie", kom die antwoord. "Jy sien, heel
> toevallig, net na Tannie hier weg is, het hier 'n ander man in hierdie
> blou pak hier aangekom. Sy vrou wil toe baie eerder 'n swart pak he,
> toe ruil ek maar die koppe om".
Re: Van die net gegaps 1 [boodskap #52786 is 'n antwoord op boodskap #52747] Sa, 03 November 2001 03:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> :)))) Snaaks!!:))
> Annette
>
Baie dankie, dit was my eerste betreding van hierdie saak. Was bra onseker.
Re: Van die net gegaps 1 [boodskap #52793 is 'n antwoord op boodskap #52786] Sa, 03 November 2001 04:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy kan maar betree na hartelus - in engels/afrikaans ook.
Moet jou nie veel steur as mense sê hulle hou nie daarvan nie - dis is slegs
hulle persoonlike mening;))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111021917.3d2780f3@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> :)))) Snaaks!!:))
>> Annette
>>
> Baie dankie, dit was my eerste betreding van hierdie saak. Was bra
onseker.
Re: Van die net gegaps 1 [boodskap #52795 is 'n antwoord op boodskap #52736] Sa, 03 November 2001 05:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van gaan Hollywood toe om te kyk hoe hulle films maak.
Terug hier, vertel hy hoe die filmakers kroek:
En ek moes toe help eendag - 'n ou word geskiet, en ek moet tamatiesous oor
hom uitgooi.
Piet: En toe?
Koos: Wat kon ek doen? Ek moes hom toe maar eet.

Annette

news:1e507c17.0111020223.7c946ebe@posting.google.com...
> Die Oom is toe nou oorlede en die hartseer Tannie moet toe maar self
> reelings tref want daar was nie iemand anders nie. Alles is toe nou
> uiteinelik klaar, maar toe sy by die begrafnisondernemer kom sien sy
> haar man is uitgedos in 'n swart pak.
>
> Se sy vir die begrafnisondernemer, "Ag meneer, my man het sy lewe lank
> gese hy wil in 'n blou pak begrawe word. Is dit dalk moontlik?"
>
> "Geen probleem nie Tannie. Ons het nie nou blou pakke nie, maar ek sal
> een kry. Kom weer so oor 'n uur."
>
> Toe sy na 'n uur daar kom toe le haar man daar in sy kis met 'n
> pragtige blou pak aan. "Ag dankie tog meneer" se sy vir die
> begrafnisondernemer, "hoeveel skuld ek jou?"
>
> "Nee wat Tannie, niks nie", kom die antwoord. "Jy sien, heel
> toevallig, net na Tannie hier weg is, het hier 'n ander man in hierdie
> blou pak hier aangekom. Sy vrou wil toe baie eerder 'n swart pak he,
> toe ruil ek maar die koppe om".
Re: Van die net gegaps 1 [boodskap #52813 is 'n antwoord op boodskap #52736] Sa, 03 November 2001 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 2 Nov 2001 02:23:44 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:

Ek hou glad nie daarvan nie maar
dit is net 'n persoonlike mening.
Re: Van die net gegaps 1 [boodskap #52915 is 'n antwoord op boodskap #52813] Ma, 05 November 2001 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
Davie Davis skryf in boodskap news:...
> On 2 Nov 2001 02:23:44 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:
>
> Ek hou glad nie daarvan nie maar
> dit is net 'n persoonlike mening.

Mag 'n mens afrkiaanse grappe vertel sonder om dit te koppel aan Koos
of een van die van der Merwe's...of dan "Van"...?
Gin wonner meeste van der Merwe mans is deesdae alleenlopers nie.
Re: Van die net gegaps 1 [boodskap #52970 is 'n antwoord op boodskap #52915] Di, 06 November 2001 12:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 5 Nov 2001 06:15:13 -0800, tinkerb...@yahoo.com (Tinkerbell) wrote:

> Davie Davis skryf in boodskap news:...
>> On 2 Nov 2001 02:23:44 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:

>> Ek hou glad nie daarvan nie maar
>> dit is net 'n persoonlike mening.
>
>
> Mag 'n mens afrkiaanse grappe vertel sonder om dit te koppel aan Koos
> of een van die van der Merwe's...of dan "Van"...?
> Gin wonner meeste van der Merwe mans is deesdae alleenlopers nie.

Tinkerbell, op die groep màg jy beslis nie stadig wees nie.
Ek het dit wat ek gesê het gesê na aanleiding van die volgende woorde
van Annette:
> Jy kan maar betree na hartelus - in engels/afrikaans ook.
> Moet jou nie veel steur as mense sê hulle hou nie daarvan nie - dis is slegs
> hulle persoonlike mening;))
> Annette
Net 'n grappie dus maar as ek jou bydrae lees het jy dit
heelwaarskynlik nie gemis nie :-)

DD
Re: Van die net gegaps 1 [boodskap #53031 is 'n antwoord op boodskap #52970] Wo, 07 November 2001 07:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
Davie Davis skryf in boodskap news:...
> On 5 Nov 2001 06:15:13 -0800, tinkerb...@yahoo.com (Tinkerbell)
> wrote:
>
>> Davie Davis skryf in boodskap news:...
>>> On 2 Nov 2001 02:23:44 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:
>
>>> Ek hou glad nie daarvan nie maar
>>> dit is net 'n persoonlike mening.
>>
>>
>> Mag 'n mens afrkiaanse grappe vertel sonder om dit te koppel aan Koos
>> of een van die van der Merwe's...of dan "Van"...?
>> Gin wonner meeste van der Merwe mans is deesdae alleenlopers nie.
>
> Tinkerbell, op die groep mág jy beslis nie stadig wees nie.
> Ek het dit wat ek gesê het gesê na aanleiding van die volgende woorde
> van Annette:
>> Jy kan maar betree na hartelus - in engels/afrikaans ook.
>> Moet jou nie veel steur as mense sê hulle hou nie daarvan nie - dis is slegs
>> hulle persoonlike mening;))
>> Annette
> Net 'n grappie dus maar as ek jou bydrae lees het jy dit
> heelwaarskynlik nie gemis nie :-)
>
> DD

Gelukkig sê jy nie dat ek s t a d i g is nie...sou 'n vreeslik
storie afgegee het.
Was bloot 'n vraag.
Is daar afrikaanse grappe waarin die hoofrol vertolk word deur 'n
Lukas, Willem,Gerda,Susan,Pierre,Charl of dan 'n....Davie... behalwe
nou meskien Davie die kabouter(persoonlike vriend van my...vollop
grappies oor hom..ongelukkig..nie helemal geskik om hier te plaas
nie)...
Probeer die selfde grappie met 'n ander naam en mense dink jy skinner
van die arme ou of vrou.
So, nou pik ons maar op die wat geseën is met die van "van der Merwe".
Wie presies was die ou wat veroorsaak het dat hierdie mense (die van
der Merwes van ons tyd) vandag nog bukkend gaan onder so 'n gespot.

Net vandag vreeslik dankbaar dat my van Belly-bot is en nie ...(jy
weet wat nie)
:)
Re: Van die net gegaps 1 [boodskap #53043 is 'n antwoord op boodskap #52915] Wo, 07 November 2001 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle is? Op watter statistiek grond jy daardie bewering?
Annette

Tinkerbell skryf in boodskap news:6ff1ece3.0111050615.76fd32a@posting.google.com...
> Davie Davis wrote in message
news:...
>> On 2 Nov 2001 02:23:44 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:
>>
>> Ek hou glad nie daarvan nie maar
>> dit is net 'n persoonlike mening.
>
>
> Mag 'n mens afrkiaanse grappe vertel sonder om dit te koppel aan Koos
> of een van die van der Merwe's...of dan "Van"...?
> Gin wonner meeste van der Merwe mans is deesdae alleenlopers nie.
Re: Van die net gegaps 1 [boodskap #53044 is 'n antwoord op boodskap #53031] Wo, 07 November 2001 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink dit is alles NJ Van der Merwe se skuld:)))
Ek weet nie jong - dit hang af hoe mens die grappie vertel:))
Ek gebruik sommer enige naam, maar hier vir die internasionale onthalwe moet
ons van Koos praat, anders word daar sommer aangeneem ons praat van daardie
nuwe Pokemon karaktertjie - Filemon.:))
Annette

Tinkerbell skryf in boodskap news:6ff1ece3.0111062309.1667384@posting.google.com...
> Davie Davis wrote in message
news:...
>> On 5 Nov 2001 06:15:13 -0800, tinkerb...@yahoo.com (Tinkerbell)
>> wrote:
>>
>>> Davie Davis wrote in message
news:...
>>>> On 2 Nov 2001 02:23:44 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:
>>
>>>> Ek hou glad nie daarvan nie maar
>>>> dit is net 'n persoonlike mening.
>>>
>>>
>>> Mag 'n mens afrkiaanse grappe vertel sonder om dit te koppel aan Koos
>>> of een van die van der Merwe's...of dan "Van"...?
>>> Gin wonner meeste van der Merwe mans is deesdae alleenlopers nie.
>>
>> Tinkerbell, op die groep mág jy beslis nie stadig wees nie.
>> Ek het dit wat ek gesê het gesê na aanleiding van die volgende woorde
>> van Annette:
>>> Jy kan maar betree na hartelus - in engels/afrikaans ook.
>>> Moet jou nie veel steur as mense sê hulle hou nie daarvan nie - dis is slegs
>>> hulle persoonlike mening;))
>>> Annette
>> Net 'n grappie dus maar as ek jou bydrae lees het jy dit
>> heelwaarskynlik nie gemis nie :-)
>>
>> DD
>
> Gelukkig sê jy nie dat ek s t a d i g is nie...sou 'n vreeslik
> storie afgegee het.
> Was bloot 'n vraag.
> Is daar afrikaanse grappe waarin die hoofrol vertolk word deur 'n
> Lukas, Willem,Gerda,Susan,Pierre,Charl of dan 'n....Davie... behalwe
> nou meskien Davie die kabouter(persoonlike vriend van my...vollop
> grappies oor hom..ongelukkig..nie helemal geskik om hier te plaas
> nie)...
> Probeer die selfde grappie met 'n ander naam en mense dink jy skinner
> van die arme ou of vrou.
> So, nou pik ons maar op die wat geseën is met die van "van der Merwe".
> Wie presies was die ou wat veroorsaak het dat hierdie mense (die van
> der Merwes van ons tyd) vandag nog bukkend gaan onder so 'n gespot.
>
> Net vandag vreeslik dankbaar dat my van Belly-bot is en nie ...(jy
> weet wat nie)
> :)
Re: Van die net gegaps 1 [boodskap #53058 is 'n antwoord op boodskap #53043] Wo, 07 November 2001 14:59 Na vorige boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Hulle is? Op watter statistiek grond jy daardie bewering?
> Annette

Tinkerbell sak haar kop in skaamte...
Jammer, ek het nie enige statestieke hieroor nie...dis net dat ek
deesdae baie meer genooi word na van der Merwe begrafnisse as
troues.
Vorige onderwerp: Van die Net gegaps 3
Volgende onderwerp: Jokes page updated
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:15:52 MGT 2024