Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Afrikaanse musiek en lirieke
Afrikaanse musiek en lirieke [boodskap #53] Di, 07 November 2000 19:39
Gustav Franzsen  is tans af-lyn  Gustav Franzsen
Boodskappe: 12
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Lirieke vir al die liedjies op Sonvanger (Koos Kombuis, Valiant Swart, Gert
Vlok Nel, Eugenie Grobler, Nicole Holm, Gerard Geldenhuys) plus 'n paar
snitte MP3's .......

by www.afrimusik.com/compilations/sonvanger

Praat gerus met ons via e-pos of op die "community-blad" (mag miskien nie so
lyk nie, maar dis vir almal om te gebruik !) Kyk na die boodskap wat ons
van Johann Oosthuizen uit Nieu-Seeland gekry het - hy't deeltydse Afrikaanse
AM-radio-uitsendings down-under begin !
Re: Afrikaanse musiek [boodskap #17227 is 'n antwoord op boodskap #53] Di, 01 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
hek...  is tans af-lyn  hek...
Boodskappe: 34
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Volle Lid
Riaan,
ongelukkig, word baie van die nuwe moderne
afrikaanse musiek nie gespeel nie,
Le Toit, Valiant Swart, Kerkorrel,
Blues Broers, Springbok Nude ens..

agterlike konserwatiewe afrikaners
wat die uitsendingskultuur sit
en versmoor..

groete
Vyg
--plant n boom

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
Re: Afrikaanse musiek [boodskap #17228 is 'n antwoord op boodskap #53] Di, 01 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 1 Sep 1998 08:47:47 GMT, "Riaan" wrote:
Vorige onderwerp: "Kinders van die Wind" deur KOOS DU PLESSIS
Volgende onderwerp: Afrikaanse lirieke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mar 19 05:32:19 MGT 2024