Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Grappie
Grappie [boodskap #51589] Vr, 12 Oktober 2001 23:06 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar was 'n verskriklike aarbewing in Indië en 20 000 mense het gesterf.
Engeland het mediese noodvoorraad geskenk.
Switzerland het mediese personeel geskenk.
Die VSA het komberse en kospakkies geskenk.
KwaZulu Natal het 20 000 "replacements" geskenk.
Annette
Re: Grappie [boodskap #51614 is 'n antwoord op boodskap #51589] Sa, 13 Oktober 2001 10:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"replacement" kondome wat oorgebly het na die sensus?

TJ
Re: Grappie [boodskap #51626 is 'n antwoord op boodskap #51614] Sa, 13 Oktober 2001 12:06 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Laat my dink aan die foto in Getaway:
Informele besigheid: Op 'n bord langs die pad:
Slightly used toilet rolls.
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

TJ skryf in boodskap news:3bc81136$0$235@helios.is.co.za...
> "replacement" kondome wat oorgebly het na die sensus?
>
> TJ
>
Vorige onderwerp: Grappies
Volgende onderwerp: Van die Net gegaps 2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 21:41:16 MGT 2024