Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Resep vir melktert
Resep vir melktert [boodskap #51490] Do, 11 Oktober 2001 21:56 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gunsie asseblief - iemand het vir my geskryf en gevra vir jou/my
melktertresep.
Ek sit met 'n nuwe rekenaar hier - dus dit gaan bietjie tyd vat om die arme
man te help.
Kan jy asseblief dit vir my stuur of dit hier pos - sodat die arme mens sy
lus kan bevredig?:))
Annette
Re: Rico? [boodskap #51497 is 'n antwoord op boodskap #51490] Do, 11 Oktober 2001 23:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef in bericht news:9q54du$m9elb$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gunsie asseblief - iemand het vir my geskryf en gevra vir jou/my
> melktertresep.
> Ek sit met 'n nuwe rekenaar hier - dus dit gaan bietjie tyd vat om die arme
> man te help.
> Kan jy asseblief dit vir my stuur of dit hier pos - sodat die arme mens sy
> lus kan bevredig?:))
> Annette
>
Annette,
ek sal jou help en die resep pos op hierdie NG.
Vandag het ek in Amsterdam in 'n SA bistro, bobotie en melktert ge-eet, dit
was baie lekker.
Wel 'n bietjie anders as jou resep, maar dit maak nie saak nie.

Maar jy sal my wel moet se, wie se lus ek moet gaan bevredig. :-)))
Gr.Rico
Re: Rico? [boodskap #51504 is 'n antwoord op boodskap #51497] Vr, 12 Oktober 2001 04:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Ken die mens nie - een of ander persoon met die naam Christo.
So jy kan self besluit tot hoe 'n mate jy sy lus sal bevredig;))
Annette

>> Gunsie asseblief - iemand het vir my geskryf en gevra vir jou/my
>> melktertresep.
>> Ek sit met 'n nuwe rekenaar hier - dus dit gaan bietjie tyd vat om die arme
>> man te help.
>> Kan jy asseblief dit vir my stuur of dit hier pos - sodat die arme mens sy
>> lus kan bevredig?:))
>> Annette
>>
>>
> Annette,
> ek sal jou help en die resep pos op hierdie NG.
> Vandag het ek in Amsterdam in 'n SA bistro, bobotie en melktert ge-eet, dit
> was baie lekker.
> Wel 'n bietjie anders as jou resep, maar dit maak nie saak nie.
>
> Maar jy sal my wel moet se, wie se lus ek moet gaan bevredig. :-)))
> Gr.Rico
>>
>
korslose Melktert [boodskap #51558 is 'n antwoord op boodskap #51490] Vr, 12 Oktober 2001 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Klits wit van 3 eiers, geskei, styf.

Sif 1k(250ml) meel, 1 t (5ml) bakpoeier, 1 k suiker en 'n knippie sout saam.

Meng geel van 3 eiers, 2e gesmelte botter en 4 k(1L) melk.
Voeg by droë bestanddele en voef 1 t vanielje by.

Klits met eierklitser, vou wit van eiers in en klits weer.
Gooi uit in 'n gesmeerde bak.
Strooi kaneel bo-oor en bak 30-35 minute in matige oond (180 grade C??)

Annette/Rico :-))
Re: korslose Melktert [boodskap #51561 is 'n antwoord op boodskap #51558] Vr, 12 Oktober 2001 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Rico.
Annette

> Klits wit van 3 eiers, geskei, styf.
>
> Sif 1k(250ml) meel, 1 t (5ml) bakpoeier, 1 k suiker en 'n knippie sout saam.
>
> Meng geel van 3 eiers, 2e gesmelte botter en 4 k(1L) melk.
> Voeg by droë bestanddele en voef 1 t vanielje by.
>
> Klits met eierklitser, vou wit van eiers in en klits weer.
> Gooi uit in 'n gesmeerde bak.
> Strooi kaneel bo-oor en bak 30-35 minute in matige oond (180 grade C??)
>
> Annette/Rico :-))
>
skilferkors melktert [boodskap #51564 is 'n antwoord op boodskap #51490] Vr, 12 Oktober 2001 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kors: Plaas skilferkorsdeeg ( die gekooptes) in 'n tertpan.
Gooi melkvulsel in.

Melkvulsel:
Plaas 500 ml melk, 1 kaneelstokkie, 2 stukkies naartjie/lemoenskil in 'n
pan/pot en verhit saggies totdaar stoom van die melk uitkom.
Verwyder van die hitte en haal die kaneel en skil uit.
Meng saam 65 gr suiker, 40 mg koekmeelblom of Maizena en 'n bietjie van die
warm melk in 'n houer tot glad.
Voeg die mengsel by die melkmengsel en roer goed om klonte te voorkom.
Plas die melkmengsel terug op die stoof en kook dit totdat die mengsel dik
is.
Roer gereeld.
Verwyder die mengesel van die hitte en roer 15 gr. botter by.
Laat die mengsel afkoel en roer dan 2 groot eiers, effens geklits, by.

Nadat die melkvulsel in die kors gegooi is besprinkel met kaneel en bak dan
in 'n voorverhitte oond (240C) vir 10 minute.
Verminder die hitte naar 180C en bak 'n verdere 10-15 min, totdat die vulsel
geset is en die kors bros en goudkleurig is.

Na die kooroefening het Annette die bobotie resep gedoen, maar sy het my nie
gevra vir bobotie, ek sal net kooroefening doen :-)))))
En sy het gese dit was haar goeie daad vir die jaar, so nou moet ek goeie
dade doen :-))
Ek weet die persoon die vir die resepte het gevra is nog nie voldoende
bevredig nie, maar ek sal later die derde melktertresep gee, die een met die
kors :-)
Gr.Rico
Re: skilferkors melktert [boodskap #51566 is 'n antwoord op boodskap #51564] Vr, 12 Oktober 2001 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie weer Rico:))
Annette
Re: skilferkors melktert [boodskap #51569 is 'n antwoord op boodskap #51566] Vr, 12 Oktober 2001 15:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Annette,
nou is ek koor toe, want jy het gese, 'n mens moet eers sing en dan bobotie
maak.

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9q70k6$m6t6u$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie weer Rico:))
> Annette
>
Melktert [boodskap #51571 is 'n antwoord op boodskap #51490] Vr, 12 Oktober 2001 15:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie resep kan ook korsloos gemaak word. (Max sal dit korloos laat maak!)

Die kors is bros. ( gedig van Gloudina???)
Resep lewer 2 middelslagterte.

Voorverhit die oond tot 200C (400F). Smeer of spuit 2 x 1l volume terbode.

Kors: Meng 125 gr botter/margarien (by kamertemperatuur) en 100 gr (125ml)
suiker deeglik.
Voeg 1 eier, geklits by en meng.
Sif 275 gr (500ml) (ongesif afgemeet) koekmeelblom, 10 ml bakpoeier en 'n
knypie sout saam.
Meng die meelmengsel met die eiermengsle tot 'n deeg.
Druk die deeg so dun as moontlik teen die wand en op die boom van die
tertborde. Sny die rande netjies en kartel dit met die vingers.
Bak die korse 10-20 minute totdat die rande begin verbruin.
Berei intussen die vulsel.

Vulsel: Verhit 1ltr melk en 25 gr(30ml) botter/margarien in 'n groot kastrol
tot kookpunt.
Skei 2 eiers.
Klits verdere 125 melk, verdere heel eier, 2 eiergele, 150 gr(200ml) suiker,
20 gr(40ml) koekmeelblom, 20 gr(40ml) mielieblom (Maizena) en 'n knypie sout
saam tot 'n pasta.
Klits 'n bietjie van die kookmelk geleidelik hierby.
Klits hierdie mengsel nou geleidelik by die oorblywende kookmek en roer
fluks, verkieslik met 'n draadklopper, om die vorming van klonte te
voorkom.
Verhit die mengsel tot kookpunt en roer gereeld.
Klits die eierwitte tot sagte punte en vou dit in die warm melkpap in.
Gooi die vulsel in die gaar tertkorste, strooi kaneel oor en laat afkoel tot
die vulsel styf is.

En smullen maar.

Gr.Annette/Rico
my goeie daad [boodskap #51572 is 'n antwoord op boodskap #51490] Vr, 12 Oktober 2001 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kaaskoek van 'n kaaskop :-))

Kors: 2/4 pakkie Mariebeskuitjes verkrummel.
125 gr. margarien/botter.
15 ml suiker
Meng en druk vas in oondvaste tertbord met 1L volume.

Vulsel: 2 houers roomkaas of fyn maaskaas
125 ml room
3 ekstra groot eiers
200 ml suiker
5 ml vanielje geursel

Meng al die bestanddele en gooi in krummelkors. Plaas in oond en bak 15 min.
op 180C. Verlaag die oondtemp. na 150C en bak verdere 15-20 minute.
Skakel die oond af en laat die oonddeur op 'n skrefie oop en laat die
kaaskoek in die oond afkoel.
Sit in yskas.

Gr.Rico
arretjescake [boodskap #51573 is 'n antwoord op boodskap #51490] Vr, 12 Oktober 2001 15:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nodig

250 gr. botter of margarien - 200 gr. suiker - 50 gr. cacao - 200 gr.
Mariabeskuitjes- 1 of 2 eiers

------------------------------------------------------------ ----------------
----

Bereiding

De eiers met de suiker klits tot daar skuim op is. Lepel voor lepel de cacao
toevoeg.

Laat de margarien smelt (maar NIE heet en bruin laat word NIE!!) en door
die eiermengsel roer.

Breek die biskuit in klein brokkies(nie krummels nie, maar ongeveer 1cmł)en
roer die door die eier-mengsel.

Bekleed een cakeblik met plasticfolie. Laat de massa vervolgens vir enkele
uren hierin opstijf in die yskas.

Die volgende dag is die cake nog beter

------------------------------------------------------------ ----------------
----
So dat was my goeie dade vir dees dag.

Gr.Rico
Re: skilferkors melktert [boodskap #51588 is 'n antwoord op boodskap #51569] Vr, 12 Oktober 2001 22:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Ons koor het toe vanaand ook gesing - maar ons het nie bobotie na die
tyd gekry nie - net wyn en vingereetgoed:))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9q71uj$mvr$1@news1.xs4all.nl...
> Dankie Annette,
> nou is ek koor toe, want jy het gese, 'n mens moet eers sing en dan bobotie
> maak.
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9q70k6$m6t6u$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dankie weer Rico:))
>> Annette
>>
>
Re: arretjescake [boodskap #51605 is 'n antwoord op boodskap #51573] Sa, 13 Oktober 2001 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Rico, is dit hierdie wat mens so in blokkies sny? In Nederland ken julle
nie fudge nie, en het ek ook nog nie ondergenoemde teëgekom nie.

Flippen lekker!!!
__________________________________________________________
"Rico"
> Nodig
>
> 250 gr. botter of margarien - 200 gr. suiker - 50 gr. cacao - 200 gr.
> Mariabeskuitjes- 1 of 2 eiers
>
>
> ------------------------------------------------------------ ---------- ------
> ----
>
> Bereiding
>
> De eiers met de suiker klits tot daar skuim op is. Lepel voor lepel de cacao
> toevoeg.
>
> Laat de margarien smelt (maar NIE heet en bruin laat word NIE!!) en door
> die eiermengsel roer.
>
>
>
> Breek die biskuit in klein brokkies(nie krummels nie, maar ongeveer 1cmł)en
> roer die door die eier-mengsel.
>
>
>
> Bekleed een cakeblik met plasticfolie. Laat de massa vervolgens vir enkele
> uren hierin opstijf in die yskas.
>
> Die volgende dag is die cake nog beter
>
>
> ------------------------------------------------------------ ---------- ------
> ----
> So dat was my goeie dade vir dees dag.
>
> Gr.Rico
>
Re: arretjescake [boodskap #51611 is 'n antwoord op boodskap #51573] Sa, 13 Oktober 2001 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Rico - ons maak dit altyd vir die bazaar - en ek moet altyd ekstra
maak vir my, anders kom niks by die bazaar uit nie:))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9q73ei$t71$1@news1.xs4all.nl...
> Nodig
>
> 250 gr. botter of margarien - 200 gr. suiker - 50 gr. cacao - 200 gr.
> Mariabeskuitjes- 1 of 2 eiers
>
>
> ------------------------------------------------------------ -------------- --
> ----
>
> Bereiding
>
> De eiers met de suiker klits tot daar skuim op is. Lepel voor lepel de cacao
> toevoeg.
>
> Laat de margarien smelt (maar NIE heet en bruin laat word NIE!!) en door
> die eiermengsel roer.
>
>
>
> Breek die biskuit in klein brokkies(nie krummels nie, maar ongeveer 1cmł)en
> roer die door die eier-mengsel.
>
>
>
> Bekleed een cakeblik met plasticfolie. Laat de massa vervolgens vir enkele
> uren hierin opstijf in die yskas.
>
> Die volgende dag is die cake nog beter
>
>
> ------------------------------------------------------------ -------------- --
> ----
> So dat was my goeie dade vir dees dag.
>
> Gr.Rico
>
Re: arretjescake [boodskap #51635 is 'n antwoord op boodskap #51605] Sa, 13 Oktober 2001 19:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf in boodskap news:9q8pgg$mqa$1@azure.nl.gxn.net...
> Rico, is dit hierdie wat mens so in blokkies sny? In Nederland ken julle
> nie fudge nie, en het ek ook nog nie ondergenoemde teëgekom nie.
>
> Flippen lekker!!!
>
Max jy kan dit in blokkies of plakkies sny, net wat jy wens en hoe groot
die stukken moet wees
Gr.Rico_____________________________________________________ _____
> "Rico"
>> Nodig
>>
>> 250 gr. botter of margarien - 200 gr. suiker - 50 gr. cacao - 200 gr.
>> Mariabeskuitjes- 1 of 2 eiers
>>
>>
>> ------------------------------------------------------------ ----------
> ------
>> ----
>>
>> Bereiding
>>
>> De eiers met de suiker klits tot daar skuim op is. Lepel voor lepel de cacao
>> toevoeg.
>>
>> Laat de margarien smelt (maar NIE heet en bruin laat word NIE!!) en door
>> die eiermengsel roer.
>>
>>
>>
>> Breek die biskuit in klein brokkies(nie krummels nie, maar ongeveer 1cmł)en
>> roer die door die eier-mengsel.
>>
>>
>>
>> Bekleed een cakeblik met plasticfolie. Laat de massa vervolgens vir enkele
>> uren hierin opstijf in die yskas.
>>
>> Die volgende dag is die cake nog beter
>>
>>
>> ------------------------------------------------------------ ----------
> ------
>> ----
>> So dat was my goeie dade vir dees dag.
>>
>> Gr.Rico
>>
>
Re: arretjescake [boodskap #51636 is 'n antwoord op boodskap #51611] Sa, 13 Oktober 2001 19:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette, hoekom jy het ons die resep nog nie eerder gegee nie :-)))))

en typsy??tert?????

Gr.Rico, of sal ons een Afrikaans kos groep gaan start????????

"Annette" skryf in boodskap news:9q936j$mkfrk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Rico - ons maak dit altyd vir die bazaar - en ek moet altyd ekstra
> maak vir my, anders kom niks by die bazaar uit nie:))
> Annette
>
>
> Rico wrote in message
> news:9q73ei$t71$1@news1.xs4all.nl...
>> Nodig
>>
>> 250 gr. botter of margarien - 200 gr. suiker - 50 gr. cacao - 200 gr.
>> Mariabeskuitjes- 1 of 2 eiers
>>
>
> ------------------------------------------------------------ --------------
> --
>> ----
>>
>> Bereiding
>>
>> De eiers met de suiker klits tot daar skuim op is. Lepel voor lepel de cacao
>> toevoeg.
>>
>> Laat de margarien smelt (maar NIE heet en bruin laat word NIE!!) en door
>> die eiermengsel roer.
>>
>>
>>
>> Breek die biskuit in klein brokkies(nie krummels nie, maar ongeveer 1cmł)en
>> roer die door die eier-mengsel.
>>
>>
>>
>> Bekleed een cakeblik met plasticfolie. Laat de massa vervolgens vir enkele
>> uren hierin opstijf in die yskas.
>>
>> Die volgende dag is die cake nog beter
>>
>
> ------------------------------------------------------------ --------------
> --
>> ----
>> So dat was my goeie dade vir dees dag.
>>
>> Gr.Rico
>>
>
Re: arretjescake [boodskap #51638 is 'n antwoord op boodskap #51636] Sa, 13 Oktober 2001 20:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Natuurlik sal ek die tipsytertresep hier plaas - as jy of iemand
anders dit sou wou hê:))
Nee man - ons bly net hier - kosmaak is deel van ons kultuur - en ek kan
behoorlik sien hoe kwyl die ou lot as ons oor ons resepte praat:)))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9qa5pj$f4m$1@news1.xs4all.nl...
> Annette, hoekom jy het ons die resep nog nie eerder gegee nie :-)))))
>
> en typsy??tert?????
>
> Gr.Rico, of sal ons een Afrikaans kos groep gaan start????????
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:9q936j$mkfrk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dankie Rico - ons maak dit altyd vir die bazaar - en ek moet altyd ekstra
>> maak vir my, anders kom niks by die bazaar uit nie:))
>> Annette
>>
>>
>> Rico wrote in message
>> news:9q73ei$t71$1@news1.xs4all.nl...
>>> Nodig
>>>
>>> 250 gr. botter of margarien - 200 gr. suiker - 50 gr. cacao - 200 gr.
>>> Mariabeskuitjes- 1 of 2 eiers
>>>
>>
>
> ------------------------------------------------------------ --------------
>> --
>>> ----
>>>
>>> Bereiding
>>>
>>> De eiers met de suiker klits tot daar skuim op is. Lepel voor lepel de cacao
>>> toevoeg.
>>>
>>> Laat de margarien smelt (maar NIE heet en bruin laat word NIE!!) en door
>>> die eiermengsel roer.
>>>
>>>
>>>
>>> Breek die biskuit in klein brokkies(nie krummels nie, maar ongeveer 1cmł)en
>>> roer die door die eier-mengsel.
>>>
>>>
>>>
>>> Bekleed een cakeblik met plasticfolie. Laat de massa vervolgens vir enkele
>>> uren hierin opstijf in die yskas.
>>>
>>> Die volgende dag is die cake nog beter
>>>
>>
>
> ------------------------------------------------------------ --------------
>> --
>>> ----
>>> So dat was my goeie dade vir dees dag.
>>>
>>> Gr.Rico
>>>
>>
>
Re: arretjescake [boodskap #51669 is 'n antwoord op boodskap #51638] So, 14 Oktober 2001 18:42 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9qa7bi$mtfdo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Natuurlik sal ek die tipsytertresep hier plaas - as jy of iemand
> anders dit sou wou hê:))
> Nee man - ons bly net hier - kosmaak is deel van ons kultuur - en ek kan
> behoorlik sien hoe kwyl die ou lot as ons oor ons resepte praat:)))
> Annette
>
Ek wonder net wie die meeste kwyl sal produseer hier :-)))

Gr.Rico
Vorige onderwerp: meelblom????
Volgende onderwerp: Resep:Tipsytert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 23:04:37 MGT 2024