Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Grappie #7(?) Mans ... net vir Anti en en haar vrind Ferdi
Grappie #7(?) Mans ... net vir Anti en en haar vrind Ferdi [boodskap #50786] Wo, 26 September 2001 15:04 na volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Mans
Gehoor mens kry twee soorte mans:
Agt duim en ag siestog!

Mans 2
Gee 'n man 'n vis, en hy het iets om te eet vir die dag. Leer 'n man om
vis te vang, en hy sal heldag in 'n boot sit en bier drink.

Mans 3
Gehoor daar is deesdae 'n oggend-na-die-tyd-pil vir mans?
Dit verander jou bloedgroep.

Mans 4
V: Wat noem jy 'n man wat geboei is?
A: Betroubaar

Mans 5
V: Wat doen jy as jou eks-man op die grond rond rol van pyn?
A: Skiet hom weer.

Mans 6
V: Wat is die kortste pad na 'n man se hart?
A: 'n Vinnige steek met 'n dolk.

Mans 7
Wat is die ooreenkoms tussen 'n man en 'n bierbottel?
Hulle is albei leeg van die nek af boontoe.

Mans 8
Wat is die ooreenkoms tussen 'n man en 'n vliegtuig?
Albei beteken niks op die aarde nie.
Re: Grappie #7(?) Mans ... net vir Anti en en haar vrind Ferdi [boodskap #50799 is 'n antwoord op boodskap #50786] Wo, 26 September 2001 17:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lou, is die skietgoed jou Kersfeesgeskenk vir Gloudina?:))
Annette

> Mans
> Gehoor mens kry twee soorte mans:
> Agt duim en ag siestog!
>
> Mans 2
> Gee 'n man 'n vis, en hy het iets om te eet vir die dag. Leer 'n man om
> vis te vang, en hy sal heldag in 'n boot sit en bier drink.
>
> Mans 3
> Gehoor daar is deesdae 'n oggend-na-die-tyd-pil vir mans?
> Dit verander jou bloedgroep.
>
> Mans 4
> V: Wat noem jy 'n man wat geboei is?
> A: Betroubaar
>
> Mans 5
> V: Wat doen jy as jou eks-man op die grond rond rol van pyn?
> A: Skiet hom weer.
>
> Mans 6
> V: Wat is die kortste pad na 'n man se hart?
> A: 'n Vinnige steek met 'n dolk.
>
> Mans 7
> Wat is die ooreenkoms tussen 'n man en 'n bierbottel?
> Hulle is albei leeg van die nek af boontoe.
>
> Mans 8
> Wat is die ooreenkoms tussen 'n man en 'n vliegtuig?
> Albei beteken niks op die aarde nie.
Re: Grappie #7(?) Mans ... net vir Anti en en haar vrind Ferdi [boodskap #50841 is 'n antwoord op boodskap #50786] Do, 27 September 2001 10:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Definisie van 'n man:

Penis supporting system.
__________________________________________________
"Lou"
> Mans
> Gehoor mens kry twee soorte mans:
> Agt duim en ag siestog!
>
> Mans 2
> Gee 'n man 'n vis, en hy het iets om te eet vir die dag. Leer 'n man om
> vis te vang, en hy sal heldag in 'n boot sit en bier drink.
>
> Mans 3
> Gehoor daar is deesdae 'n oggend-na-die-tyd-pil vir mans?
> Dit verander jou bloedgroep.
>
> Mans 4
> V: Wat noem jy 'n man wat geboei is?
> A: Betroubaar
>
> Mans 5
> V: Wat doen jy as jou eks-man op die grond rond rol van pyn?
> A: Skiet hom weer.
>
> Mans 6
> V: Wat is die kortste pad na 'n man se hart?
> A: 'n Vinnige steek met 'n dolk.
>
> Mans 7
> Wat is die ooreenkoms tussen 'n man en 'n bierbottel?
> Hulle is albei leeg van die nek af boontoe.
>
> Mans 8
> Wat is die ooreenkoms tussen 'n man en 'n vliegtuig?
> Albei beteken niks op die aarde nie.
Re: Grappie #7(?) Mans ... net vir Anti en en haar vrind Ferdi [boodskap #50951 is 'n antwoord op boodskap #50786] Ma, 01 Oktober 2001 13:19 Na vorige boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Toets :) >>> ja, ja, ek weet :)

"Lou" skryf in boodskap news:3BB1EE86.1F9CE655@lous.zzn.com...
> Mans
> Gehoor mens kry twee soorte mans:
> Agt duim en ag siestog!
>

--
Posted from sngwebproxy1.core.hp.com [128.88.255.122]
via Mailgate.ORG Server - http://www.Mailgate.ORG
Vorige onderwerp: Grappie #5
Volgende onderwerp: Grappies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 22:16:58 MGT 2024