Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Grappie #2
Grappie #2 [boodskap #50683] Di, 25 September 2001 04:20
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jouffrou: " Klas, vandag moet julle vir my sinne maak wat rym. Sannie, kan
jy begin?"
Sannie:" Ek kom om die hoek, hulle gooi my met 'n koek."
Juffrou:" Mooi Sannie. Pietie?"
Pietie:" Ek kom om die draai, hulle klap my dat ek waai."
Juffrou:" Pragtig Pietie. Jannie?
Jannie:" Ek kom by Agulhas, die water stoot op tot by my boude."
Juffrou:" Maar dit ryn mos nie Jannie?
Jannie:" Ek weet, Juffrou, maar dit was laagwater."
Vorige onderwerp: groot moeilikheid
Volgende onderwerp: Grappie 3#
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 08:27:03 MGT 2024