Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Gesondheid & boereraat » 'n Nuwe begin
'n Nuwe begin [boodskap #49712 is 'n antwoord op boodskap #49761] Vr, 07 September 2001 21:47 na volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Gisteraand het Safari vir die eerste keer, na twee lang weke, in 'n spieel
gekyk en sy nuwe gesig gesien. Net 6 jaar oud, alleen (net 'n oom by hom)
in 'n wildvreemde land ver van Mammie en Pappie af, en ongeveer 8/9
operasies wag vir hom - nommer een is agter die rug. Die groot glimlag op
sy veranderde gesiggie, en die duim in die lug opgesteek het die hele storie
vertel, en die dokters en verpleegsters het niks verder nodig gehad om vir
hulle te laat weet dat alles die moeite werd was nie. Ons het maar so
skuinsweg die trane weggevee, en saam met die mediese personeel drukkies en
soentjies geplant op die steeds effens misvormde gesiggie. Safari kon toe
die hospitaal tydelik verlaat, net om weer later terug te keer vir operasie
nommer twee.

Safari is een van die gelukkiges - deur Lions/Rotary gekies om mediese hulp
hier te kry. Daar is natuurlik duisende meer. Safari is in 'n huisbrand in
Kenia vermink: sy gesiggie was so verbrand dat daar geen onderskeid was
tussen gesig en nek nie, en sy mondjie was hier onder teen sy nek, en sy een
oog onder sy wangbeen. Heeltemal misvorm - hulle moes vel van sy dye neem
om sy nek en gesig te skei. Sy hand is 'n bal, vingers is net stompies -
dit sal in die volgende operasie hopelik reggestel word.

Sowat van dapperheid het ons lanklaas gesien, en so 'n stralende glimlag wat
harte laat smelt, loop mens min raak. Ons kan so baie van hom leer - hoe
min het ons werklik om oor te kla.
Re: 'n Nuwe begin [boodskap #49761 is 'n antwoord op boodskap #49712] Vr, 07 September 2001 09:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie me - sulke goed laat my sommer grens.
Annette

--
$c5.15888@newsfeeds.bigpond.com...
> Gisteraand het Safari vir die eerste keer, na twee lang weke, in 'n spieel
> gekyk en sy nuwe gesig gesien. Net 6 jaar oud, alleen (net 'n oom by hom)
> in 'n wildvreemde land ver van Mammie en Pappie af, en ongeveer 8/9
> operasies wag vir hom - nommer een is agter die rug. Die groot glimlag op
> sy veranderde gesiggie, en die duim in die lug opgesteek het die hele storie
> vertel, en die dokters en verpleegsters het niks verder nodig gehad om vir
> hulle te laat weet dat alles die moeite werd was nie. Ons het maar so
> skuinsweg die trane weggevee, en saam met die mediese personeel drukkies en
> soentjies geplant op die steeds effens misvormde gesiggie. Safari kon toe
> die hospitaal tydelik verlaat, net om weer later terug te keer vir operasie
> nommer twee.
>
> Safari is een van die gelukkiges - deur Lions/Rotary gekies om mediese hulp
> hier te kry. Daar is natuurlik duisende meer. Safari is in 'n huisbrand in
> Kenia vermink: sy gesiggie was so verbrand dat daar geen onderskeid was
> tussen gesig en nek nie, en sy mondjie was hier onder teen sy nek, en sy een
> oog onder sy wangbeen. Heeltemal misvorm - hulle moes vel van sy dye neem
> om sy nek en gesig te skei. Sy hand is 'n bal, vingers is net stompies -
> dit sal in die volgende operasie hopelik reggestel word.
>
> Sowat van dapperheid het ons lanklaas gesien, en so 'n stralende glimlag wat
> harte laat smelt, loop mens min raak. Ons kan so baie van hom leer - hoe
> min het ons werklik om oor te kla.
>
Re: 'n Nuwe begin [boodskap #49834 is 'n antwoord op boodskap #49712] So, 09 September 2001 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
As ek reg kan onthou het Tygerberg hospitaal in
Bellville/Parow/Parowvallei/Tiervlei/Tygervallei ook 'n afdeling wat sulke
gevalle behandel. Party van daardie kinders is nie 'n mooi gesig nie.

Ek sê "Bellville/Parow/Parowvallei/Tiervlei/Tygervallei" want die hospitaal
word verkondig as in Bellville, maar hy is baie nader aan Parow, maar aan
die verkeerde kant van die treinspoor so hy is in Tiervlei. Nou sien ek
Tiervlei het intussen verander na Parowvallei en weer na Tygervallei!!!

"Annette" skryf in boodskap news:9na6d4$67e6v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie me - sulke goed laat my sommer grens.
> Annette
>
>
> --
> $c5.15888@newsfeeds.bigpond.com...
>> Gisteraand het Safari vir die eerste keer, na twee lang weke, in 'n spieel
>> gekyk en sy nuwe gesig gesien. Net 6 jaar oud, alleen (net 'n oom by hom)
>> in 'n wildvreemde land ver van Mammie en Pappie af, en ongeveer 8/9
>> operasies wag vir hom - nommer een is agter die rug. Die groot glimlag op
>> sy veranderde gesiggie, en die duim in die lug opgesteek het die hele storie
>> vertel, en die dokters en verpleegsters het niks verder nodig gehad om vir
>> hulle te laat weet dat alles die moeite werd was nie. Ons het maar so
>> skuinsweg die trane weggevee, en saam met die mediese personeel drukkies en
>> soentjies geplant op die steeds effens misvormde gesiggie. Safari kon toe
>> die hospitaal tydelik verlaat, net om weer later terug te keer vir operasie
>> nommer twee.
>>
>> Safari is een van die gelukkiges - deur Lions/Rotary gekies om mediese hulp
>> hier te kry. Daar is natuurlik duisende meer. Safari is in 'n huisbrand in
>> Kenia vermink: sy gesiggie was so verbrand dat daar geen onderskeid was
>> tussen gesig en nek nie, en sy mondjie was hier onder teen sy nek, en sy een
>> oog onder sy wangbeen. Heeltemal misvorm - hulle moes vel van sy dye neem
>> om sy nek en gesig te skei. Sy hand is 'n bal, vingers is net stompies -
>> dit sal in die volgende operasie hopelik reggestel word.
>>
>> Sowat van dapperheid het ons lanklaas gesien, en so 'n stralende glimlag wat
>> harte laat smelt, loop mens min raak. Ons kan so baie van hom leer - hoe
>> min het ons werklik om oor te kla.
>>
>
Re: 'n Nuwe begin [boodskap #49847 is 'n antwoord op boodskap #49834] So, 09 September 2001 16:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Terwyl jy nou so met name sukkel:
Ons koor se huidige naam is Bellville Stadskoor.
Bellville Stad bestaan nie meer nie - nou soek ons koor 'n nuwe naam.
Moet nou nie kom met 'n voorstel met 'n ellelange naam nie - die naam moet
op die arm inpas:)))
Annette

.is.co.za...
> As ek reg kan onthou het Tygerberg hospitaal in
> Bellville/Parow/Parowvallei/Tiervlei/Tygervallei ook 'n afdeling wat sulke
> gevalle behandel. Party van daardie kinders is nie 'n mooi gesig nie.
>
> Ek sê "Bellville/Parow/Parowvallei/Tiervlei/Tygervallei" want die hospitaal
> word verkondig as in Bellville, maar hy is baie nader aan Parow, maar aan
> die verkeerde kant van die treinspoor so hy is in Tiervlei. Nou sien ek
> Tiervlei het intussen verander na Parowvallei en weer na Tygervallei!!!
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9na6d4$67e6v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dankie me - sulke goed laat my sommer grens.
>> Annette
>>
>>
>> --
>> $c5.15888@newsfeeds.bigpond.com...
>>> Gisteraand het Safari vir die eerste keer, na twee lang weke, in 'n spieel
>>> gekyk en sy nuwe gesig gesien. Net 6 jaar oud, alleen (net 'n oom by hom)
>>> in 'n wildvreemde land ver van Mammie en Pappie af, en ongeveer 8/9
>>> operasies wag vir hom - nommer een is agter die rug. Die groot glimlag op
>>> sy veranderde gesiggie, en die duim in die lug opgesteek het die hele storie
>>> vertel, en die dokters en verpleegsters het niks verder nodig gehad om vir
>>> hulle te laat weet dat alles die moeite werd was nie. Ons het maar so
>>> skuinsweg die trane weggevee, en saam met die mediese personeel drukkies en
>>> soentjies geplant op die steeds effens misvormde gesiggie. Safari kon toe
>>> die hospitaal tydelik verlaat, net om weer later terug te keer vir operasie
>>> nommer twee.
>>>
>>> Safari is een van die gelukkiges - deur Lions/Rotary gekies om mediese hulp
>>> hier te kry. Daar is natuurlik duisende meer. Safari is in 'n huisbrand in
>>> Kenia vermink: sy gesiggie was so verbrand dat daar geen onderskeid was
>>> tussen gesig en nek nie, en sy mondjie was hier onder teen sy nek, en sy een
>>> oog onder sy wangbeen. Heeltemal misvorm - hulle moes vel van sy dye neem
>>> om sy nek en gesig te skei. Sy hand is 'n bal, vingers is net stompies -
>>> dit sal in die volgende operasie hopelik reggestel word.
>>>
>>> Sowat van dapperheid het ons lanklaas gesien, en so 'n stralende glimlag wat
>>> harte laat smelt, loop mens min raak. Ons kan so baie van hom leer - hoe
>>> min het ons werklik om oor te kla.
>>>
>>
>
Tygerberg Hospitaal [boodskap #49854 is 'n antwoord op boodskap #49834] So, 09 September 2001 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die hospitaal is op die grens tussen Parowvallei en Bellville, wat tot
onlangs albei deel van die Stad Tygerberg was. (Tygerberg het in die nuwe
bedeling 'n deel van die Unistad Kaapstad geword)

Parowvallei se stasie is 'n paar jaar gelede herdoop na Tygerberg, seker
omdat dit naby die Tygerberg hospitaal is, maar die gebied wat vroeër
Tiervlei was is steeds Parowvallei

"Sakkie" skryf in boodskap news:3b9b7b75$0$233@helios.is.co.za...
Ek sê "Bellville/Parow/Parowvallei/Tiervlei/Tygervallei" want die hospitaal
word verkondig as in Bellville, maar hy is baie nader aan Parow, maar aan
die verkeerde kant van die treinspoor so hy is in Tiervlei. Nou sien ek
Tiervlei het intussen verander na Parowvallei en weer na Tygervallei!!!
Re: Tygerberg Hospitaal [boodskap #49877 is 'n antwoord op boodskap #49854] Ma, 10 September 2001 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"me & bobby magee"
Ek self het in Tiervlei gewoon - en toe in Parowvallei. Is die hospitaal
nie in Tier/Parowvallei-Oos nie?

Wouter
Dit klink reg, ja. Op die grens met Bellville

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b9bd53d.0@news1.mweb.co.za...
> Die hospitaal is op die grens tussen Parowvallei en Bellville, wat tot
> onlangs albei deel van die Stad Tygerberg was. (Tygerberg het in die nuwe
> bedeling 'n deel van die Unistad Kaapstad geword)
>
> Parowvallei se stasie is 'n paar jaar gelede herdoop na Tygerberg, seker
> omdat dit naby die Tygerberg hospitaal is, maar die gebied wat vroeër
> Tiervlei was is steeds Parowvallei
>
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b9b7b75$0$233@helios.is.co.za...
> Ek sê "Bellville/Parow/Parowvallei/Tiervlei/Tygervallei" want die hospitaal
> word verkondig as in Bellville, maar hy is baie nader aan Parow, maar aan
> die verkeerde kant van die treinspoor so hy is in Tiervlei. Nou sien ek
> Tiervlei het intussen verander na Parowvallei en weer na Tygervallei!!!
>
Re: Tygerberg Hospitaal [boodskap #49904 is 'n antwoord op boodskap #49854] Ma, 10 September 2001 16:49 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek self het in Tiervlei gewoon - en toe in Parowvallei. Is die hospitaal
nie in Tier/Parowvallei-Oos nie?

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b9bd53d.0@news1.mweb.co.za...
> Die hospitaal is op die grens tussen Parowvallei en Bellville, wat tot
> onlangs albei deel van die Stad Tygerberg was. (Tygerberg het in die nuwe
> bedeling 'n deel van die Unistad Kaapstad geword)
>
> Parowvallei se stasie is 'n paar jaar gelede herdoop na Tygerberg, seker
> omdat dit naby die Tygerberg hospitaal is, maar die gebied wat vroeër
> Tiervlei was is steeds Parowvallei
>
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b9b7b75$0$233@helios.is.co.za...
> Ek sê "Bellville/Parow/Parowvallei/Tiervlei/Tygervallei" want die hospitaal
> word verkondig as in Bellville, maar hy is baie nader aan Parow, maar aan
> die verkeerde kant van die treinspoor so hy is in Tiervlei. Nou sien ek
> Tiervlei het intussen verander na Parowvallei en weer na Tygervallei!!!
>
Vorige onderwerp: Plastiese chirurgie.
Volgende onderwerp: Vir Patricia - kopluise
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 14:48:46 MGT 2024