Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Die toring van Babel " deur FERDI GREYLING
" Die toring van Babel " deur FERDI GREYLING [boodskap #4878] Do, 25 Mei 2006 21:19 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
DIE TORING VAN BABEL
1948 - 1994

hulle kyk uit oor die land
hulle lag hardop
en waar hulle lag val
groei plante van vrees
hulle praat en hulle woorde
marsjeer soos soldate
deur die strate
hulle gedagtes dra uniform
die honde van hulle wil
blaf langs wette
wat soos doringdraad deur die dae span
in hulle agterkoppe
klik boeie inmekaar
hulle gaan saans huistoe
en sit agter die lessenaar van slaap
om hulle drome skoon te maak en te olie
hulle bou kasernes
hulle sê daar is julle huis
julle sal in planne woon
julle sal apart wees
met julle sal ons
God 'n toring van Babel bou
Re: " Die toring van Babel " deur FERDI GREYLING [boodskap #4879 is 'n antwoord op boodskap #4878] Vr, 26 Mei 2006 02:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink nie die toring van Babel en apartheid kan aan mekaar gelykgestel
word nie, inteendeel...
"The global village" en die uitwissing van volksgrense wel!

(Dis natuurlik heeltemal moontlik dat ek Ferdi verkeerd verstaan)

As ek nou soos Otterkop en Jim Again begin klink, moet my asseblief nie weer
verdink dat ek een van hulle is nie. Ook hulle sal verbaas wees oor my
stellings in hierdie pos. Gewoon omdat geeneen hier my volledige standpunt
oor apartheid gehoor het nie.

Groete

Torreke

"Hessie" wrote

DIE TORING VAN BABEL
1948 - 1994

hulle kyk uit oor die land
hulle lag hardop
en waar hulle lag val
groei plante van vrees
hulle praat en hulle woorde
marsjeer soos soldate
deur die strate
hulle gedagtes dra uniform
die honde van hulle wil
blaf langs wette
wat soos doringdraad deur die dae span
in hulle agterkoppe
klik boeie inmekaar
hulle gaan saans huistoe
en sit agter die lessenaar van slaap
om hulle drome skoon te maak en te olie
hulle bou kasernes
hulle sê daar is julle huis
julle sal in planne woon
julle sal apart wees
met julle sal ons
God 'n toring van Babel bou
Re: " Die toring van Babel " deur FERDI GREYLING [boodskap #4880 is 'n antwoord op boodskap #4879] Vr, 26 Mei 2006 03:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Torreke skryf

> Ek dink nie die toring van Babel en apartheid kan aan mekaar gelykgestel
> word nie

Jy staan darem vreeslik vroeg op, Torreke.
Is dit nie nog donker buite nie?

Gloudina
Re: " Die toring van Babel " deur FERDI GREYLING [boodskap #4881 is 'n antwoord op boodskap #4879] Vr, 26 Mei 2006 03:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Torreke skryf

Gewoon omdat geeneen hier my volledige standpunt
> oor apartheid gehoor het nie.

Ek sou graag wil weet wat jou gedagtes
daaroor is.

Gloudina
Re: " Die toring van Babel " deur FERDI GREYLING [boodskap #4887 is 'n antwoord op boodskap #4879] Vr, 26 Mei 2006 05:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jis en Ferdi se Jonas looi die bottel, as jy die stuk lees lyk word dit
duidelik
wie 'n probleem met die bottel het



"Torreke" wrote in message
news:e55pfk$77a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink nie die toring van Babel en apartheid kan aan mekaar gelykgestel
> word nie, inteendeel...
> "The global village" en die uitwissing van volksgrense wel!
>
> (Dis natuurlik heeltemal moontlik dat ek Ferdi verkeerd verstaan)
>
> As ek nou soos Otterkop en Jim Again begin klink, moet my asseblief nie
> weer
> verdink dat ek een van hulle is nie. Ook hulle sal verbaas wees oor my
> stellings in hierdie pos. Gewoon omdat geeneen hier my volledige
> standpunt
> oor apartheid gehoor het nie.
>
> Groete
>
> Torreke
>
> "Hessie" wrote
>
> DIE TORING VAN BABEL
> 1948 - 1994
>
> hulle kyk uit oor die land
> hulle lag hardop
> en waar hulle lag val
> groei plante van vrees
> hulle praat en hulle woorde
> marsjeer soos soldate
> deur die strate
> hulle gedagtes dra uniform
> die honde van hulle wil
> blaf langs wette
> wat soos doringdraad deur die dae span
> in hulle agterkoppe
> klik boeie inmekaar
> hulle gaan saans huistoe
> en sit agter die lessenaar van slaap
> om hulle drome skoon te maak en te olie
> hulle bou kasernes
> hulle sê daar is julle huis
> julle sal in planne woon
> julle sal apart wees
> met julle sal ons
> God 'n toring van Babel bou
>
>
Re: " Die toring van Babel " deur FERDI GREYLING [boodskap #4894 is 'n antwoord op boodskap #4878] Vr, 26 Mei 2006 21:20 Na vorige boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hessie schreef op 25 May 2006 14:19:23 -0700 in de nieuwsgroep
soc.culture.south-africa.afrikaans

>
> DIE TORING VAN BABEL
> 1948 - 1994
>
[...]

Hendrik Marsman (1899-1940)

T0REN VAN BABEL

Ik zat op school en kreeg weer te horen
dat de Toren van Babel
als een ton
in duigen had moeten vallen
omdat de menselijke ziel
van de ene hoogmoed in de andere viel
‘en hoogmoed komt voor de val'—;
zij had haar grenzen niet willen bewaren,
zij had het niet kunnen verkroppen
dat de toppen des hemels onbereikbaar waren,
zij had Gods scheppingsmacht willen evenaren
en wat niet al!
en ik weet nog hoe ik
met een woedende kop achter mijn hand zat te brommen:
'ja, huichelaar, dié kerels kon het niets verdommen
om na hun dood in de hemel te kommen;
zij wilden nú die befaamde muziek der sferen reeds horen,
daarom trachtten zij dat gat in de hemel te boren;
zij wilden de banen der meteoren
en het blauwe stromen van het uitspansel horen,
daarom waagden zij hun ziel;
onvermoeid richtten
zij hun gespannen gezichten
op de tinnen der ruimte
en zij richtten een sterrenwacht
op, die van de toppen van dag en nacht
de hemel verkende en die de spil
wilde zijn van een herboren heelal.
van af de kantelen der ruimte
zagen zij nieuwe sterrenbeelden
de weg naar het zenith beklimmen,
nieuwe continenten tegen de horizon
van een nieuw getal.

dit, het begin te zijn van het heelal,
een karavaan in een onbetreden woestijn,
dit was de zin van het eminente Gespuis
op de Toren van Babylon;
alleen van dit Golgotha, deze Hoofdschedelplaats zonder Kruis
waaien de vanen van een nieuwe zon.'

------------------


--
Michel.
Vorige onderwerp: Winternag en Guy Butler se vertaling daarvan
Volgende onderwerp: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 05:29:52 MGT 2024