Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Hoekom 2
Hoekom 2 [boodskap #48311] Wo, 15 Augustus 2001 19:59 na volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom het 'n hen nie borste nie?

Want 'n haan het nie hande nie.
Re: Hoekom 2 [boodskap #48349 is 'n antwoord op boodskap #48311] Do, 16 Augustus 2001 07:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nou weer gedink omdat sy klaar eiers het :-))))))))))

"Jonas" skryf in boodskap news:3b7b42da$0$229@helios.is.co.za...
> Haai Grahame - kom by my ou. Daai ene is van lank terug .... Hane nie hanne
> nie - ná ...
> "Grahame" wrote in message
> news:3b7ad6c7.0@news1.mweb.co.za...
>> Hoekom het 'n hen nie borste nie?
>>
>> Want 'n haan het nie hande nie.
>>
>
Re: Hoekom 2 [boodskap #48405 is 'n antwoord op boodskap #48311] Do, 16 Augustus 2001 15:50 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Haai Grahame - kom by my ou. Daai ene is van lank terug .... Hane nie hanne
nie - nè ...

"Grahame" skryf in boodskap news:3b7ad6c7.0@news1.mweb.co.za...
> Hoekom het 'n hen nie borste nie?
>
> Want 'n haan het nie hande nie.
>
Vorige onderwerp: Rekenaars
Volgende onderwerp: Die "Bottom Line"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 05:06:16 MGT 2024